Ek en my broer het so 3 weke terug me die boee gaan jag. Hy het met sy
trad boog gegaan. Hier is die video van een van sy rooibokke. Die outjie
het 25 1.8 op alby horings gemeet by Andre van Rooyen.
Nie kwaliteit soos Gerhard nie en soos ek gese het wil ek ook een
of ander tyd die SD kamera vir HD inruil.
(Vir Ge, dis 'n 60 pond Habu en hy het ook 'n 50 pond stel
limbs vir hom vir kompitisies)
http://www.youtube.com/watch?v=RwCYZxOcYlo
Rooibok met trad. boog
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rooibok met trad. boog
Baie mooi ram mooi dik horings ook nog! Mooi geskiet!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Rooibok met trad. boog
Baie mooi gedoen VdWalt.
Geluk aan jou broer ook. Jy moet nou net vir ons 'n mooi musiekie bysit.
Geluk aan jou broer ook. Jy moet nou net vir ons 'n mooi musiekie bysit.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Rooibok met trad. boog
Hey baie geluk!Dis n mooi video en n puik skoot,julle kan trots wees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Rooibok met trad. boog
Baie mooi en geluk, lekker eet
