Hi almal,
Ek het vir n groep n jag gereel op n plaas en ongelukkig het iets voor geval en die plaas sal nie beskikbaar wees nie. Kan iemand my baie dringend help met n plekkie? Dis vir my baas en pelle.
Hier is wat ek nodig het:
Plaas moet naby PTA wees (van die mense kom van Secunda en van hulle van Welkom). So dis amper in die middel.
3 - 6 Okt
Boogjag, geweer jag saam boog sal n bonus wees.
Dis families wat gaan, so eskom krag, TV en swembad sal n reuse bonus wees.
Ongeveer 5 jagters, 10 - 12 mense in totaal.
Genoeg wild, wil nie sukkel nie.
Laat weet my asb. Enige voorstelle sal waardeer word.
Groete,
Roger!
:help:
Help asb!!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Help asb!!
Too many to mention ;-)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Help asb!!
Of Fountain Valley naby Middelburg?
http://www.fountainvalley.co.za/
http://www.fountainvalley.co.za/
Goed, beter, 6millimeter!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Help asb!!
Dankie Geno, maar bunkbeds en niks om te doen vir die kids en vroue gaan n probleem wees.Geno wrote:Wat van Wildevy Krans?
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Help asb!!
Lyk baie beter, maar wild pryse te duur.Geno wrote:Of Fountain Valley naby Middelburg?
http://www.fountainvalley.co.za/
Last edited by Roger on Wed Aug 28, 2013 9:48 am, edited 1 time in total.
Too many to mention ;-)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Help asb!!
Ok,
So die een plek se verblyf pla jou, en die ander plek se pryse?
Sterkte maat, laat weet as jy daai goue middeweg gekry het.
So die een plek se verblyf pla jou, en die ander plek se pryse?
Sterkte maat, laat weet as jy daai goue middeweg gekry het.
Goed, beter, 6millimeter!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Help asb!!
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek slaap agter op my bakkie in my pop up tent, maar hierdie is nie vir my nie. En ek waardeer julle moeite en hulp.Geno wrote:Ok,
So die een plek se verblyf pla jou, en die ander plek se pryse?
Sterkte maat, laat weet as jy daai goue middeweg gekry het.
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Help asb!!
En Roger hoe het die jag toe afgeloop?