Vergelyking 22 250 - 270 - 308
-
rednat
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Yalair
Hoor die Vrystaat se jagseisoen gaan verander tot na die gras afgevreet is. Glo twee redes:
1. Die 270 manne skiet hul bokke so v?r dat hulle eers hul bokke kry nadat die gras afgewei is -- so nou moet die seisoen wag tot nadat die gras af is.
2. Verder het die bees glo gevrek aan loodvergiftiging wanneer die gras gevreet word na jagte -- koe?ltjies wat glo in die halms vassit.

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
rednat
Ja het op een van die koeeletiekies met vergrootglas iets soos 22..... op kon lees die grashalm het hom erg gebuig
Ja het op een van die koeeletiekies met vergrootglas iets soos 22..... op kon lees die grashalm het hom erg gebuig
-
tafjak
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Ek sal dan maar nie daar gaan jag nie. Ek skiet eenjaar in die ou SWA 'n springbokram (nogal 'n mooie) met die 308. Was nogal 'n langskoot vir my standaarde. Ek was nogal vies vir myself na die langskoot en sal dit nooit weer probeer nie omdat bokke al vrot raak voor ons daar kan kom om pense uit te haal.
308 bly losvoor in enige plek en het nou 'n 4x scope opgesit om die langskote te vermy.
Taffie
308 bly losvoor in enige plek en het nou 'n 4x scope opgesit om die langskote te vermy.
Taffie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Taffie
Ons gebruik deesdae vinniger bakkies (nie Landrover) dan is die bok net mooi ryp as jy by hom kom - dis nou na skoot met 270. So jy is welkom om 'n biltongkie te kom skiet by my as jy die rigting kom - as jy nie jou 308 bring nie kan ons hom altyd vir jou aan die windpomp vasmaak niemand sal weet nie
Grap net, maar is ernstig oor biltongkie, sal jou natuurlik uitryl van inligting kos oor jakkie skiet - sien jy ken van

johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Yalair
Jy sal sommer n slagdingetjie en n eland moet inwerk
.......Sir is uitgevreet aan koedoe en damara.
Onthou tog die persie vir die ou se droewors....hy hou van dit vetterig
Hy kan vir swartekater met die verbykom optel......308 is bietjie lig vir eland
Jy sal sommer n slagdingetjie en n eland moet inwerk
Onthou tog die persie vir die ou se droewors....hy hou van dit vetterig
Hy kan vir swartekater met die verbykom optel......308 is bietjie lig vir eland
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
tafjak
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Ek sal maar die 308 ligter laai dat ek nie meer so ver kan skiet nie en ook die koedoe vroegoggend skiet dat die nag nie tussen skiet en bok optel is nie. Jakkalse kan net miskien peusel aan bok.
T
T
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Taffie
Jy hoef nie 308 af te laai nie........size hom net af 22 toe........dan hoes daai eland
Jy hoef nie 308 af te laai nie........size hom net af 22 toe........dan hoes daai eland
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Johan
So gepraat van persie, het paar persie ooie wat ek juis vir die doel aanhou nou het jakkals een van my persie lammers gevang, en dit na ek gedink het jakkals is nou stil by my - hy gaan met sy lewe boet hiervoor
So gepraat van persie, het paar persie ooie wat ek juis vir die doel aanhou nou het jakkals een van my persie lammers gevang, en dit na ek gedink het jakkals is nou stil by my - hy gaan met sy lewe boet hiervoor
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Yalair
As jy nou n mooi droewors skaap wil sien moet jy damara met persie kruis......my broer
.......op n medium koedoebul.....selfs n jakkals sal sy lippe aflek 
Siende dat jy die droewors koning is.......gee bietjie daai resep aan asb man.....moet net nie "lair" nie hoor
As jy nou n mooi droewors skaap wil sien moet jy damara met persie kruis......my broer
Siende dat jy die droewors koning is.......gee bietjie daai resep aan asb man.....moet net nie "lair" nie hoor
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Johan
1. Skiet bok met 270 as jy nie een het nie bel my dan sal ek ko skiet vir jou
.
2. ek koop sommer freddy hirsch se plaaswors spice meng 22 kg wild in met 7 kg persie vet en vleis. Dis dan my braai en droe wors ek vries eerder nat wors en hang dit op soos droe wors op raak en eers aan einde van winter sal ek droe wors begin vries

- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Ek gooi weer egte homestyl.
Vet die selfde persie damara kruis.
18 kg wild 5 kg skaap vleis dis nou dorper.
6 mm siffie maal 2 keer.
Smelt soos mashmallows
Chris101
Vet die selfde persie damara kruis.
18 kg wild 5 kg skaap vleis dis nou dorper.
6 mm siffie maal 2 keer.
Smelt soos mashmallows
Chris101
Knou die gediertes AF.
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Yalair jy dink nie daai jakkals sal vrek van kolestrol nie. Ek weet nou nie meer waarmee moet ek skiet nie? met my 270 Browning of met my ou RSA plank 308 nie.Wou 308 verkoop maar nou het julle my, ek wag tot julle s? 303 skiet ook nie tebad jakkals nie dan weet ek DIE drywer is die fout. Groete Chris
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
CHRIS
Ek sien in sy spoor lyk of hy gout het.
Pel van my kry jagters onderandere is die seun se skoonpa van Ingeland rou soutie, Hulle besluit gee hom 303 en steek hom agter kop weg so sal hy niemand raak skiet nie. Soos hulle sit hoor hulle die 303 loop oop. Daar gekom le die hele veld vol springbok, so se die omie hy's te dankbaar hulle het hom dieselle geweer geleen waarmee hy vir Ingeland bisley geskiet het en nie een van daai fancy gewere nie.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Chris 101 & Yalair
Ek wonner of daai persies kan kruis met die 4 horing damaras. Dan kan jy mos straight die wors maak.
Christo
Ek wonner of daai persies kan kruis met die 4 horing damaras. Dan kan jy mos straight die wors maak.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Is daai goeters nie draad karre nie ? soek mos vet, ken hulle nie.
-
tafjak
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Chris
Taffie
Daai roere van jou is nie reg yir jakkalse nie. Verkoop die 308 plankroer aan my dan kan jy genoeg voorraad vir 270 koop om te laai. Toe man!met my 270 Browning of met my ou RSA plank 308 nie.Wou 308 verkoop maar nou het julle my,
Taffie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Chris
Pasop ek sien waaroor dit nou gaan. Hulle wil ons uit ons 'swak' gewere praat sodat hulle dit kan koop
ons sal moet saamstaan hier en die aanslag moet afweer.
270 groete
Pasop ek sien waaroor dit nou gaan. Hulle wil ons uit ons 'swak' gewere praat sodat hulle dit kan koop
270 groete
-
tafjak
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
270
Jou roer is egter baie reg vir jakkalse en kan hom maar hou!
T
Jou roer is egter baie reg vir jakkalse en kan hom maar hou!
T
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Taffie die plank is in mark, net nie te ruil vir land rover nie, het genoeg moeilikheid met oue. groete Chris
-
tafjak
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Chris
Laat loop dis laat! Wat waar en wanneer? Jy kan my 'n persoonlike boodskap op die forum stuur en dan gesels ons die sakie uit.
Taffie
Laat loop dis laat! Wat waar en wanneer? Jy kan my 'n persoonlike boodskap op die forum stuur en dan gesels ons die sakie uit.
Taffie
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Goeie dag aan almal. Ek is nuut hier. Ek gaan eerskomende naweek op my eerste jakkals skiet in die Ladismith omgewing. (Wes-Kaap)tafjak wrote: ChrisDaai roere van jou is nie reg yir jakkalse nie. Verkoop die 308 plankroer aan my dan kan jy genoeg voorraad vir 270 koop om te laai. Toe man!met my 270 Browning of met my ou RSA plank 308 nie.Wou 308 verkoop maar nou het julle my,
Taffie
Ek het net 2 gewere, 'n Cz 550 in 30-06 en 'n baie akkurate no4 Mk2 Lee-Enfield .303. Ek laai self en het gelukkig onlangs begin eksperimenteer met ligte Hornady 110 gr SP's. My akkuraatste lading was 58gr S355 met Federal LR magnum slagdoppe. Dit gee uit my geweer 3450 v/sek en terugslag is min. Ek dink by die gebrek aan 'n .22-250 sal dit maar moet doen.
Hier is 'n oom wat 'n Springbok Bisley skut was, onlangs oorlede en hy het 10 .308 plank gewere wat weggegee gaan word. Indien iemand belang stel, sal ek 'n kontak nommer probeer kry. Ek het reeds ges? ek vat een en ek dink Syd Goslin van die WP Bisley vereniging wil ook sy hande op die gewere l?. My vriend het sy plank geweer "gesporterise" en daai Ferlach loop is ongelooflik akkuraat!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
tafjak
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Ek bly altyd lus vir plankroere. Laat weet asb.
Taffie
APPELS!!!Goeie dag aan almal. Ek is nuut hier. Ek gaan eerskomende naweek op my eerste jakkals skiet in die Ladismith omgewing. (Wes-Kaap)
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
as daar 19 plank roere is het ek kla 20 kopers...ek vta beslis nog een...van daai goeters kan n man nooit te veel he nie..
appels se jy taffie ...
gaan jy daai plank roer n 6mm loop opsit of gaan jy hom . 222-50 maak....
appels se jy taffie ...
gaan jy daai plank roer n 6mm loop opsit of gaan jy hom . 222-50 maak....
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Jakes
Net nie 'n 303 nie, sal seker 243 maak van die ou. Net 'n katjie en jakkie gisteraand. Sleg ne. Sal probeer verbeter vanaand. Het op 4000 hektaar gejag, die eienaar het Saterdag 'n motorfiets en bakkie Rally aangebied op die 4000hektaar en weet nie of dit die ouens bietjie afgesit het nie.
Dankie vir al die geselskap en vriendelikheid die naweek en ek like die Blikore. Wonder wat so Baasjan gese het, amper se ek Rednat.

Skerp broer

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.