ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
-
immelmanw
ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Hi Manne en Dames
Safari & Outdoor wil bietjie teruggee aan al ons lojale kleinte en vriende! Die Zeis Duralyt is vir n beperkte tyd weer R8500.00
Koop aanlyn: https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... rmany_30mm
Pretoria winkel: 0861222269
Stellenbosch winkel: 0861114330
e-pos: info@so.co.za

Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Goeie waarde vir jou geld!!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Willem, wanneer het jy iets op special wat ek ook kan bekostig? 
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Sjoe.... Mooi man Willem!!
Die manne wat nog twyfel, hiers hy nou teen die regte prys weer...
Die manne wat nog twyfel, hiers hy nou teen die regte prys weer...
-
immelmanw
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Haha. Laat weet waarvoor jy in die mark is, ons maak altyd n plan!FCLoretz wrote:Willem, wanneer het jy iets op special wat ek ook kan bekostig?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
A Willem,
As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
immelmanw
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 SeptemberPappabeer wrote:A Willem,
As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Ai Willem, jy maak my overdraft bang vir Huntex 
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Ag nee, nee, nee.... gelukkig soek ek dalk een en is ek dan in die Kaap. Maar ek dink dit moet 'n 5-25 wees PB.immelmanw wrote:Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 SeptemberPappabeer wrote:A Willem,
As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
Last edited by Carl on Fri Aug 30, 2013 2:12 pm, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Carl wrote:Ag nee, nee, nee.... gelukkig soek ek dalk een en is ek dan in die Kaap. Maar ek dink dit moet 'n 5-25 wees Arnold.immelmanw wrote:Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 SeptemberPappabeer wrote:A Willem,
As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
Carl
Kan ek dalk 'n geldjie saam met jou stuur.
Ek en my pa het elk een gekoop by Huntex in April en soek dalk nog een....
Groete
Christo
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Nee Christo, ek koop al klaar die scope vir 'n "pel" 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500
Ek sal oet spaar vir n vliegkaartjie...immelmanw wrote:Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 SeptemberPappabeer wrote:A Willem,