As enige van julle opsoek in na ammunisie vir versamel doeleindes, kontak gerus vir Basil op bmskay@iburst.co.za
Hy het n klomp ammunisie wat hy besig is om te verkoop teen baie billike pryse. Dit sluit n klompie algemene rondtes in, maar ook n klomp ou en interessante goed. Ek kom my versameling amper verdubbel daaruit!
Ammunisie versameling
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
