Karoo Jag in Weskaap
-
amanda
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Aug 20, 2013 11:48 am
Karoo Jag in Weskaap
Aan al die jagters wat nog jagplek soek. Kom vat `n kans by ons. Daar is nog jagplek tot einde Desember maand. Selfsorg akkommodasie teen R 150-00 per persoon per nag. Julle kan ons e-mail by: gertvanderw@saharaonline.co.za
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Karoo Jag in Weskaap
Waar in die Karoo asb?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
Amanda
Stuur vir my ook 'n pryslys asb. Chevvy het my genooi om by julle te kom jag.
pwvorster@vodamail.co.za
Groetnis
Stuur vir my ook 'n pryslys asb. Chevvy het my genooi om by julle te kom jag.
pwvorster@vodamail.co.za
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8001
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
Plek en pryse asb.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
Oom Pieter, ek bestuur. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
Doodreg, jy ken tog jou bakkie!7mm wrote:Oom Pieter, ek bestuur.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
Wonder wat het van Amanda geword!!amanda wrote:Aan al die jagters wat nog jagplek soek. Kom vat `n kans by ons. Daar is nog jagplek tot einde Desember maand. Selfsorg akkommodasie teen R 150-00 per persoon per nag. Julle kan ons e-mail by: gertvanderw@saharaonline.co.za
Ek het 'n e-pos gestuur, maar geen reaksie ontvang nie.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
El het epos gekry. Moenie worry as julle nie een kry nie, julle mis niks!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
Sien dis ongelukkig ook weer 'n advertensie so met die intrapslag. 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Karoo Jag in Weskaap
Doodreg, Prohunt, jy neem die woorde so uit my mond. Dalk laaste sien van ons Amandatjie!Prohunt wrote:Sien dis ongelukkig ook weer 'n advertensie so met die intrapslag.
