Ek het noudie middag my .22 gaan inskiet en my 2 meisiekinders saam gevat dat hulle ook bietjie aan skiet .
My oudste is die 7 en het al n paar keer met die .22 geskiet . Die jongste is 6 en dit was haar eerste keer. Ek plans hulle groepe van oud tot jonk . My friend het laaste geskiet en was so onder druk hy kon nie die geweer stilhou nie.
Hulle het op 25m oor die bakkie se dak op n x sak
my Girls verbaas
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
my Girls verbaas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: my Girls verbaas
Gifappeltjies 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: my Girls verbaas
Nou net hulle leer om daai een gaatjie al groter en groter te maak!My jongste seun skiet al beter as sy pa met die .22! Ons kyk altyd wie kan die grootste gat op papier maak met 15 skote!!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: my Girls verbaas
Slim plan Marius hulle vra elke dag wanneer gaan ons nou hase jagmariusr wrote:Nou net hulle leer om daai een gaatjie al groter en groter te maak!My jongste seun skiet al beter as sy pa met die .22! Ons kyk altyd wie kan die grootste gat op papier maak met 15 skote!!
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: my Girls verbaas
mooiman ek sien hier is al hoe meer meisies wat begin bobaas skuts raak die jongmanne sal moet sokkies optrek hier kom lelike kompetisie vorentoe
se daai 2tjies baie geluk van my kant af
se daai 2tjies baie geluk van my kant af
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: my Girls verbaas
Dankie Piet
my oudste se juis nou die dag vir die seuns by die skool hulle moet bietjie kompetiesie hou . ek wil nou vir die .22 n bipod opsit dat hulle lekker kan sit en skiet
my oudste se juis nou die dag vir die seuns by die skool hulle moet bietjie kompetiesie hou . ek wil nou vir die .22 n bipod opsit dat hulle lekker kan sit en skiet
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: my Girls verbaas
Goeie plan daai
