Dit is weer tyd vir Sandveld se mees veelsydige skiet komp wat sal plaasvind dv 14 Aug 2010.
Ek nooi alle persone uit om te kom deel in hierdie VAN DIE BESTE skiet komp.
Die komp bestaan uit 6 dele nl. bok teiken baan, jakkals teiken baan, buffel teiken baan, .22 geweer baan, handwapen baan en klei teiken hael geweer baan. 'n Skut neem deel aan al ses bane van die dag en die beste vier punte telling tel vir die dag om te bepaal wie is die mees veelsydige skut.
Bok baan betsaan uit 3 oefeninge van 150m, 100m en 50 m. Uit verskillende skiet posisies.
Jakkals baan word geskiet soos die normale SAJWV jakkals tabel, 300m le houding.
Buffel baan word ook geskiet soos die normale SAJWV tabel reels, al verskil, 'n skut mag dit met 'n .30kal skiet omrede min skut beskik oor die minimum 9,3mm kal.
Die handwapen baan gee geleentheid vir skuts om te kan skiet met enige tipe handwapen oor afstande van 30m en 15m
Die .22 baan word op verskillende afstande geskiet uit verskillende houdigs.
Die klei teiken baan word normale klei duif teikens geskiet.
Persone wat belangstel om te kom deelneem kan my gerus skakel by 078 vier dubbel agt, dubbel twee agt twee.
SAJWV Vrystaat Sandveld tak mees veelsydige skiet komp 14 Aug 2010
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: SAJWV Vrystaat Sandveld tak mees veelsydige skiet komp 14 Aug 2010
Oom Danie
Dit klink na 'n VERSKRIKLIKE lekker dag om by te woon! Wens ek kon daar wees! Julle moet dit geniet!
Groete
Ponkie
Dit klink na 'n VERSKRIKLIKE lekker dag om by te woon! Wens ek kon daar wees! Julle moet dit geniet!
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SAJWV Vrystaat Sandveld tak mees veelsydige skiet komp 14 Aug 2010
NEEEEEE!
Ek is op bystand en so bietjie broke(vroulief is besig om huis te revamp!!!!!!!!!) - maar sou regtig graag daar wou wees.
Danie, julle manne moet dit geniet.
Groete.
Jaco
Ek is op bystand en so bietjie broke(vroulief is besig om huis te revamp!!!!!!!!!) - maar sou regtig graag daar wou wees.
Danie, julle manne moet dit geniet.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
