.243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

.243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by JTM »

Ek wil graag uitvind of daar van ons manne hier al die 95gr Sierra Matchking gelaai het vir hulle standaard .243 Win Howa gewere?

Indien wel, hoe het dit presteer en na watter tipe ladings moet mens dan kyk?

Ek sien daar is 'n nota op hulle Website dat dit bedoel is vir 1:9 twist lope. Sal mens dus weg kom nog met 'n 1:10 twist loop?
Jannie Welman
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: .243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by WillemS »

JTM

Dit kan werk, maar ek dink jy gaan gelukkig wees as jy hulle geskiet kry in daai 1in10 maar n mens weet nooit!

Willem
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by Capt. Yoda »

Jannie try hulle
Op Accurate shooter skiet die US manne hulle in 1/10 twist lope.Hulle se well die 95gr doen beter in n vinniger twist maar hul kry goeie groepe met 1/10 twist


Ek het gou so vinnig gegoogle en na die stukke gesoek wat ek gelees het en as ek reg onthou is dit die een van hulle
We’ve been very happy with our test results and we know there’s a need for a bullet in this weight range. We see the 95 as ideal for guys with factory .243s and the like who want a super-accurate bullet that works in a 10-twist barrel. It should also work great at 300 meters with a 6BR or 6XC. I’ve shot the 95s in my own 243 and won a match with it. As with all MatchKings, the new 95 has a strong jacket and this bullet can be pushed to 3400 fps and beyond without problems. If you want a bullet for a .243 Ackley or 6-284, this 95 SMK can handle the velocity. It should be a great choice for the Varmint Jamboree and similar competitions.”
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: .243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by Arnold »

Jannie, ek het dieselfde probeer uitvind so tyd terug en daar was plaaslike manne wie se gewere die koeëls kon skiet en ander nie. Daar was dalk effense verskille in twist en weersomstandighede.

Ek wou nie geld spandeer om dit in my geweer te toets nie en het besluit om by die ligter koeëls te bly. Jy sal dus moet toets om te sien of dit werk.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: .243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by JTM »

Dankie vir die antwoorde tot dusvêr. Dit lyk of niemand juis die koeël wil beproef nie. Ek haal ook maar swaar die pitte uit. Ek sal maar wag dan vir eers tot die Vmax weer op die rakke is. Ek weet darem dit werk vir my.
Jannie Welman
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by Marc »

Dit werk nie, my 1:10 twist wou maar net nie mooi stabiliseer nie. Hulle slaan die teiken lekker ovaal gaatjies i.p.v. mooi rond. Die groepies was ook alles behalwe iets om oor huis toe te skryf ;) 100 skote later en ek het handoek ingegooi
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: .243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by Carl »

Jannie
Hoekom nie die bulk Noslers nie? Daar is nog 70gr en 95gr, en die 95 werk mooi in my 1:10 243.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .243 Sierra Matchking 95gr in std. Howa

Post by Marc »

Carl

DAAR IS NIE MEER BULK NOSLERS BESKIKBAAR NIE :(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply