Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
daai geweer skiet ongelooflik! was my hoogte punt!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Jannie die manne is maar skrikkerig vir daai donkie.
Ek skat so in die omgewing van 40 skote.
As julle manne wil skiet, neem waterstewels saam. Daar is 'n fontein langs die skietpunt in die pad.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Ja, ma ons praat nie daaroor niecassie_calvinia wrote:7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Nou weet ek hoekom sommige manne hul olifante met n 7x57 ,303 en 30 06 geskiet het,Nee man ek kan nie dink dat dit n plesier kan wees om n gekwesde buffel 10 skote te gee nie.
Nou weet ons hoekom hulle so naby aan olifante moet kom,die klient moet net 1 skoot skiet of anders is die klient gun sku vir die res van die safari.
Arme Selous moes darem seker ook gekry het met daai gewere van hom......
Manne ek grap net
.Ek het kaal mis geskiet en ook boonop nog geflinch ook.
Al wat ek in my vedediging kan se is dat daai geweer so warm was dat ek hom nie lekker kon vashou nie.
Nogtans n voorreg
Groete
Johan
Nou weet ons hoekom hulle so naby aan olifante moet kom,die klient moet net 1 skoot skiet of anders is die klient gun sku vir die res van die safari.
Arme Selous moes darem seker ook gekry het met daai gewere van hom......
Manne ek grap net
.Ek het kaal mis geskiet en ook boonop nog geflinch ook.
Al wat ek in my vedediging kan se is dat daai geweer so warm was dat ek hom nie lekker kon vashou nie.
Nogtans n voorreg
Groete
Johan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
ek het laaste geskiestoot ek jou uit!7mm wrote:Ja, ma ons praat nie daaroor niecassie_calvinia wrote:7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Cassie, onthou net: "What happens at Huntex, stays at Huntex"cassie_calvinia wrote:ek het laaste geskiestoot ek jou uit!7mm wrote:Ja, ma ons praat nie daaroor niecassie_calvinia wrote:7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
Dankie maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
I am in love!!!!!!!!!
Jitte manne daai roer se eersteskoot is on target of soos myne net oor. Tweedeskoot flinch jy so dit is lagwekend. Almal skiet eerste een raak en tweede een links.
What a rifle. Die recoil is terug en jy kan die teiken sien terwyl die skoot land. Dubbels is net iets besonders en ek droom van een.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Tau, het jy al die bebloede wysvingers gesien.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Lyk soos n verras drukkieJTM wrote:Lekker! Gee so ou geweertjie jou 'n drukkie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Nee, was daar nog apies soos ek??Christo wrote:Tau, het jy al die bebloede wysvingers gesien.
Ek het video om te wys ek het my man gestaan
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
http://www.youtube.com/watch?v=HTpo9c5e ... e=youtu.be
En skoot twee, sorry oor dei taal, maar ek het albeikeer bo oor geskiet. Ek het al van tevore met 'n .375 en .470 NE in Krieghoff geskiet, maar dit bly spesiaal. Val my by dus seker hoe troudag vir vrouens voel jy wil net weer en weer en weer.