Hi Manne
Kan iemand my se wat is die loop twist rate van 'n Musgrave K98 30-06(dit is nie een van die "nuwe" Musgraves nie)
Dankie ek hoor graag
Musgrave K98 30-06
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave K98 30-06
Die maklikste is om hom self te toets dan is jy seker van wat jy het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Musgrave K98 30-06
Hierdie modelle was almal1:10.
Die kans dat dit n ander twist is is maar skraal. Ek sal soos tripod se tog dit nogtans self toets
Die kans dat dit n ander twist is is maar skraal. Ek sal soos tripod se tog dit nogtans self toets
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Musgrave K98 30-06
Baie dankie, ek is buite stedig en kan dus nie vandag meet nie. Ek het vanoogend 155gr Sierra match kings gesien en wil hulle koop maar weet nie of hulle in my geweer sal stabiliseer nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave K98 30-06
Daardie koeëls behoort geen probleem te hê nie. Ek skiet vanaf 125gr in my 30-06 en hulle groepeer baie goed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Musgrave K98 30-06
Baie dankie, gaan hulle dan koop 