.375H&H Restorasie en herbou projek
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Julle manne is almal welkom, daar is genoeg koffie, as die weer goed is gooi ons `n braaiding op die kole, so vir `n middag ete...dit is ook op die huis...

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het vandag die swaelstert op die kante van my v-express visier ingesny, more moet ek die v-visier onder die oppervlak slyper plaas en die plaatjies mooi gelyk slyp. Ek het vandag met die loop profiel begin wat aan die onderkant van die 1/4 rib kom.
Ek sal die hele week tyd spandeer om die loop profiel onder aan die 1/4 rib te sny. Ek het vandag ook begin besin oor die metode en die tipe teleskoop basisse en ringe wat ek op die scout mount manier wil opsit.
Daar is genoeg monteer plek en ek gaan die Lynx basisse /ringe gebruik wat kan insak en met `n L-sleutel vasgedraai kan word. Dit lyk of my idee gaan werk soos ek dit beplan het, Johan dink dit sal mooi uitwerk.
Die v-visier lyk al regtig klaar goed en ek het nog nie eers dit begin afwerk nie. Lekker as `n plan bymekaarkom....
Sal weer fotos laai van die proses.
Ek sal die hele week tyd spandeer om die loop profiel onder aan die 1/4 rib te sny. Ek het vandag ook begin besin oor die metode en die tipe teleskoop basisse en ringe wat ek op die scout mount manier wil opsit.
Daar is genoeg monteer plek en ek gaan die Lynx basisse /ringe gebruik wat kan insak en met `n L-sleutel vasgedraai kan word. Dit lyk of my idee gaan werk soos ek dit beplan het, Johan dink dit sal mooi uitwerk.
Die v-visier lyk al regtig klaar goed en ek het nog nie eers dit begin afwerk nie. Lekker as `n plan bymekaarkom....
Sal weer fotos laai van die proses.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek kon die week weer werk aan die finale afwerking van die v-express visier, is nou besig om die plaatjies mooi te vorm en te" checkker". Intussen het ek begin om die loop profiel aan die onderkant van die 1/4 rib aan te bring. Johan het my `n nuwe manier gewys om die snywerk op die staal draaibank te doen. Dit werk basies so:
Ek gebruik `n lang ronde staal staaf wat net smaller is as die dikste deel van die loop waar die 1/4 rib gaan oppas.
Dan boor ek `n gat deur die staaf, `n klein stukkie beitel(waarmee op die draaibank gedraai word) word met die snypunt na die werkstuk toe vas geskroef (dmv `n "grubb screw" )
Die staaf met die beitelpunt in hom word in die draaibank opgestel.
Die 1/4 rib word in die draaibank-beitel toring geplaas , wat nou parallel opgestel word met die ronde staaf waarin die stukkie snybeitel in vas is.
Wanneer die draaibank aangeskakel word draai die ronde staaf met die stukkie beitel in die ronte nou begin ek die 1/4 staaf al langs die beitel afskuif en dan sny die tollende stukkie beitel `n half-ronde profiel aan die onderkant van die 1/4 rib staaf wat dan baie mooi pas bo-op die loop.
Ek sal `n stap vir stap foto verduideliking van die sny tegniek oplaai.
Ek gebruik `n lang ronde staal staaf wat net smaller is as die dikste deel van die loop waar die 1/4 rib gaan oppas.
Dan boor ek `n gat deur die staaf, `n klein stukkie beitel(waarmee op die draaibank gedraai word) word met die snypunt na die werkstuk toe vas geskroef (dmv `n "grubb screw" )
Die staaf met die beitelpunt in hom word in die draaibank opgestel.
Die 1/4 rib word in die draaibank-beitel toring geplaas , wat nou parallel opgestel word met die ronde staaf waarin die stukkie snybeitel in vas is.
Wanneer die draaibank aangeskakel word draai die ronde staaf met die stukkie beitel in die ronte nou begin ek die 1/4 staaf al langs die beitel afskuif en dan sny die tollende stukkie beitel `n half-ronde profiel aan die onderkant van die 1/4 rib staaf wat dan baie mooi pas bo-op die loop.
Ek sal `n stap vir stap foto verduideliking van die sny tegniek oplaai.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
n Paar fotos van die afgelope dae se proses: hierdie is weer `n baie tydsame proses, ek moet letterlik millimeter vir millimeter afwerk om die loop profiel mooi te laat pas aan die onderkant van die 1/4 rib. Fotos van die "boring bar" dit is die manier hoe ek die loop profiel op die 1/4 rib aanbring.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010742_zps8d4b65b7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010697_zps0f99a614.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010698_zps5f3b75a0.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010701_zps4eeab0e1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010687_zpsfdde2cf7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010689_zps3f8f42f3.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/324b46e9-1c71-4241-8f18-fc6ac693d3f1_zps6fcf4562.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010734_zps730dc34f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010733_zps714a8a50.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010732_zpsc2833b20.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010742_zps8d4b65b7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010697_zps0f99a614.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010698_zps5f3b75a0.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010701_zps4eeab0e1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010687_zpsfdde2cf7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010689_zps3f8f42f3.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/324b46e9-1c71-4241-8f18-fc6ac693d3f1_zps6fcf4562.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010734_zps730dc34f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010733_zps714a8a50.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010732_zpsc2833b20.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Oom Pine dankie vir die mooi woorde,dit bly lekker as mense positiewe opmerkings ontvang rakende `n proses waar `n man baie tyd mee spandeer. Dit versag die kere waar `n ding nie reg uitwerk nie, moedeloosheid volg nie ver op die hakke van `n suksesvolle afgehandelde prosedure nie. Wat partykeer die meeste tyd neem is nie maak van die item nie, maar hoe ek die item gaan maak, watter proses/meganiese opsie ek moet gebruik om resultatate te kry. In die geval het Johan Greyling voorgestel dat ek dit met `n :boring bar" doen, dit is basies soos die fotos wys, `n stuk swaar soliede as, met `n snybeitel punt ingeboor en vasgeskroef wat dan parralel teen die 1/4 rib yster afskuif en staal weg-vreet teen die spesifieke hoek. Die moeilike deel is om die kort stukkie beitelpunt skerp te hou anders vibreer die staaldraaibank erg, jou spoed van omwentelinge en aandryf spoed moet baie naby mekaar wees ,dan sny die punt redelik glad.
Met die 1/4 word daar `n groot stuk staal verwyder teen `n taps hoek, nie net moet die staal verwyder word nie maar terselfder tyd moet dit teen `n sekere skuins hoek gedoen word soos wat die loop profiel bepaal, dan word die Petagoras se stellings weer nader geroep, maar dit werk ook maar net tot `n volgende veranderlike intree.
As ek nou so gelukkig was om `n groot Lotto bedrag te kon gewen het sou `n CNC masjien dit baie makliker vir my gemaak het...
Ek gaan vandag op twee plekke werk, op my v-visier wat nou net mooi afgewerk moet word en ook op die 1/4 rib wat ek vandag gaan druk om voor te kom. Die voordeel om op twee items gelyk te werk is dat `n mens se oe gou moeg word met die gebruik van die vergrootglas bril, dan val `n mens se konsentrasie en foute slyp vinnig in. Maar met verdeling van die twee take wissel `n mens jou konsentrasie vermoee...
Maar daar is lig in die Wa-pad, soos die Ou mense altyd beduie het, `n agter-os kom mos ook in die kraal in......

Met die 1/4 word daar `n groot stuk staal verwyder teen `n taps hoek, nie net moet die staal verwyder word nie maar terselfder tyd moet dit teen `n sekere skuins hoek gedoen word soos wat die loop profiel bepaal, dan word die Petagoras se stellings weer nader geroep, maar dit werk ook maar net tot `n volgende veranderlike intree.
As ek nou so gelukkig was om `n groot Lotto bedrag te kon gewen het sou `n CNC masjien dit baie makliker vir my gemaak het...
Ek gaan vandag op twee plekke werk, op my v-visier wat nou net mooi afgewerk moet word en ook op die 1/4 rib wat ek vandag gaan druk om voor te kom. Die voordeel om op twee items gelyk te werk is dat `n mens se oe gou moeg word met die gebruik van die vergrootglas bril, dan val `n mens se konsentrasie en foute slyp vinnig in. Maar met verdeling van die twee take wissel `n mens jou konsentrasie vermoee...
Maar daar is lig in die Wa-pad, soos die Ou mense altyd beduie het, `n agter-os kom mos ook in die kraal in......
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Gert as jy kon skat hoe lank nog voor jou projek klaar is ?
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Frederik, ek het intussen vir my `n .404Jeffery gekoop om mee te skiet as die projek nou te lank vat...
Ek behoort nog so een volle week te spandeer aan die 1/4 rib, sal die komende verlof tyd gebruik om heeldag aan die 1/4 rib te werk.
Dan moet ek die scout scope mounts (Lynx) uitboor op die basis van die 1/4 rib want ek wil nie `n swaelstert aan die kant van die 1/4 rib sny nie.(2 dae)
Dan moet die v-express visier se swaelstert gleuf op die 1/4 rib ingefrees word dat die v-visier met `n koper pons ingehammer word(press fit) miskien een dag sal genoeg wees. Onder die v-visier moet ek twee gaatjies inboor sodat ek die pistons(plunger) kan indruk en die v-visier daaroor skuif dat die twee klappies visier kan op en af slaan onder druk.(1 dag)
Dan moet ek as alles op is die neus profiel aanbring voor op die 1/4 rib, dit sal met die hand en `n vyl en ook `n dremel gedoen mee moet word.(een week)
Die rug van die 1/4 rib moet dan ge "checkker" word met `n staal vyltjie...dit neem baie tyd, inlegwerk (stukkies goud draad/grafeer werk ) moet ook gedoen word.
In die blou-tenk (nadat die loop en aksie met `n roterende draadborsel geskrop is om geblou te word. (twee dae vir voorbereiding van die staal)
Dan as die yster werk klaar is moet ek die kolf checkering self doen, seker so twee tot drie weke (ek moet nog oefen
....
Met ander woorde ek gaan nog `n rukkie besig wees....
As jy ingedagte hou dat ek nooit weer `n .375 H&H Magnum gaan restoreer/bou nie is dit darem nie te lank om aan te hou tot die geweer klaar is nie...
Ek behoort nog so een volle week te spandeer aan die 1/4 rib, sal die komende verlof tyd gebruik om heeldag aan die 1/4 rib te werk.
Dan moet ek die scout scope mounts (Lynx) uitboor op die basis van die 1/4 rib want ek wil nie `n swaelstert aan die kant van die 1/4 rib sny nie.(2 dae)
Dan moet die v-express visier se swaelstert gleuf op die 1/4 rib ingefrees word dat die v-visier met `n koper pons ingehammer word(press fit) miskien een dag sal genoeg wees. Onder die v-visier moet ek twee gaatjies inboor sodat ek die pistons(plunger) kan indruk en die v-visier daaroor skuif dat die twee klappies visier kan op en af slaan onder druk.(1 dag)
Dan moet ek as alles op is die neus profiel aanbring voor op die 1/4 rib, dit sal met die hand en `n vyl en ook `n dremel gedoen mee moet word.(een week)
Die rug van die 1/4 rib moet dan ge "checkker" word met `n staal vyltjie...dit neem baie tyd, inlegwerk (stukkies goud draad/grafeer werk ) moet ook gedoen word.
In die blou-tenk (nadat die loop en aksie met `n roterende draadborsel geskrop is om geblou te word. (twee dae vir voorbereiding van die staal)
Dan as die yster werk klaar is moet ek die kolf checkering self doen, seker so twee tot drie weke (ek moet nog oefen
Met ander woorde ek gaan nog `n rukkie besig wees....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Gert, geniet dit en as jy amper klaar is se my dan maak ek datum vas vir die koffie.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Frederik ek maak so met groot graagte. Ek sal darem vir ons `n vleisie buite die kluis op die vuur gooi net om die hongerte te stil dan nog `n lekker sterk filter koffie daarby kan net die geweer soveel lekkerder laat skiet . 
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het vandag aan die v-visier gewerk, die klappies het ek gecheckker met `n vyltjie. Ek moet nog net die visier onder die surface grinder plaas dan is hy mooi bo gelyk geslyp. Ek het vandag die grootste deel van die 1/4 rib onder die freesmasjien geplaas en baie staal afgewerk. Nou sal ek die 1/4 rib invyl sodat hy mooi pas.
Fotos van vandag se werk:
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010796_zpscf529825.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010797_zps80fa3d29.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010795_zps9e20083f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010794_zps0f6b86ff.jpg

http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010800_zpsb923aea5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010801_zpscc236364.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010803_zpsf839dd28.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010806_zpsc3ba9890.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010805_zps8013cc71.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010813_zps4a7a3ac7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010812_zps6b07b48e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010814_zpsbe6023c6.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010826_zps1969a952.jpg
Fotos van vandag se werk:
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010796_zpscf529825.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010797_zps80fa3d29.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010795_zps9e20083f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010794_zps0f6b86ff.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010794_zps0f6b86ff.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010800_zpsb923aea5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010801_zpscc236364.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010803_zpsf839dd28.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010806_zpsc3ba9890.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010805_zps8013cc71.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010813_zps4a7a3ac7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010812_zps6b07b48e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010814_zpsbe6023c6.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010826_zps1969a952.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het die afgelope paar dae gevorder met die loop profiel wat ek aan die 1/4 rib se basis aanbring/wegslyp van staal om mooi op die loop te pas en die loop se profiel te volg. Soos ek voorheen uitgewys het, dit is regtig `n baie stadige, tydrowende proses. Ek moet letterlik elke stukkie staal wat nie daar pas nie wegslyp met `n dremmel apparaat of `n fyn draad vyl. Daar is nie `n ander vinniger of beter manier nie, net as jy toegang tot `n CNC masjien het sal jy dit vinniger kan doen. `n Paar fotos om jou te wys hoe min elke keer weggevat moet word om die profiel op die ou einde te laat pas. Die meeste staal kan met die "boring bar" metode verwyder word, maar jy moet nog steeds die laaste deel van die profiel met `n dremmel of `n vyl verwyder.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/AT013553.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010935_zpsab1b5a56.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010938_zps81139730.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010936_zps541caf5f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010937_zps5adfe52d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010807_zps6166d496.jpg

http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/AT013550.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/AT013553.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010935_zpsab1b5a56.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010938_zps81139730.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010936_zps541caf5f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010937_zps5adfe52d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010807_zps6166d496.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010937_zps5adfe52d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/AT013550.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek kon vandag van nege uur vanoggend tot vyfuur vanmiddag werk, ek het die heeltyd vandag op die 1/4 rib gewerk, ek het die 1/4 rib eenkeer vandag met die "boring bar" afgewerk en die res van die pas em merk werk en afwerking is met die hand gedoen, die 1/4 rib begin mooi op die loop insny....ek behoort die week klaar te maak met die 1/4 rib. Dan moet die 1/4 rib op die loop vas gesilversolder word, in die freesmasjien geplaas, gelyk bo-op gefrees word en dan die swaelstert ingesny word om die v-visier in te laat skuif.
Ek moet intussen dink aan watter neusprofiel gaan mooi lyk op die 1/4 rib. Die neusprofiel gaan eers aangebring word voor die 1/4 gesilver solder word.
Die projek staan nou einde se kant toe. Wat oorbly is die bluoproses, checkkering, gravering en goudboselering op die aksie, die mooimaak proses. Ek sal nog `n finale laag of twee Tru oil opsit voor ek die mooi fotos van die geweer gaan neem om dit op te laai.
Ek moet intussen dink aan watter neusprofiel gaan mooi lyk op die 1/4 rib. Die neusprofiel gaan eers aangebring word voor die 1/4 gesilver solder word.
Die projek staan nou einde se kant toe. Wat oorbly is die bluoproses, checkkering, gravering en goudboselering op die aksie, die mooimaak proses. Ek sal nog `n finale laag of twee Tru oil opsit voor ek die mooi fotos van die geweer gaan neem om dit op te laai.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ons kannie wag vir die finale produk nie
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Riaan ek wil nie jou entoesiasme demp nie(ek waardeer jou positiewe kommentaar baie Riaan) maar noudat ek klaar is met die aanbring van die loop profiel op die basis van die 1/4 rib moet ek die neus profiel doen.
Die volgende stap gaan die maak van QD teleskoop basisse behels. Die Duitsers het dit op hulle Mauser Sportsters gebruik, ek is mal oor die konsep en het die LYNX teleskoop basisse idee gelos. Nou gaan ek die pragtige ou QD (quick detachable scope bases ) bou/dupliseer want die stelsel sal baie beter op my Scout mount 1/4 rib werk. Ek het vandag my 1/4 werk klaar gemaak rakende die loop profiel.
Ek plaas fotos van die basisse.....
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter003/P1010941_zpsc0b3fb65.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter003/P1010940_zps8d761b0d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010943_zpscc188f91.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010963_zpsa51e06c2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010949_zpscdb4871e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010959_zps13b8db2f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010951_zps6704b3bd.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010954_zps6352c995.jpg
Die volgende stap gaan die maak van QD teleskoop basisse behels. Die Duitsers het dit op hulle Mauser Sportsters gebruik, ek is mal oor die konsep en het die LYNX teleskoop basisse idee gelos. Nou gaan ek die pragtige ou QD (quick detachable scope bases ) bou/dupliseer want die stelsel sal baie beter op my Scout mount 1/4 rib werk. Ek het vandag my 1/4 werk klaar gemaak rakende die loop profiel.
Ek plaas fotos van die basisse.....
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter003/P1010941_zpsc0b3fb65.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter003/P1010940_zps8d761b0d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010943_zpscc188f91.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010963_zpsa51e06c2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010949_zpscdb4871e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010959_zps13b8db2f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010951_zps6704b3bd.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter004/P1010954_zps6352c995.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het vandag die neus profiel van die 1/4 rib begin , daar is nog net `n rowwe afwerking, maar nadat ek die nodige staal weg ge"surface grind " het sal ek die finale afwerking doen, daar gaan nog redelik baie staal afgewerk word, ek sal graag fyner lyne wil inwerk sodat die 1/4 rib nie bonkig en groot lyk nie. Ek gaan die 1/4 rib "step" dat ek nie so baie op die bo-kant moet weg slyp nie, dit sal dan die Claw mounts beter laat inpas. Ek behoort more ver genoeg te wees om met die Claw mounts te begin.
Fotos van vandag se werk:
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010974_zps9cc5bd01.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010975_zpsad9277e2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010977_zpse7f2b392.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010978_zps36d28a92.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010981_zps7ebf1cda.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010982_zps85560dab.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010988_zpsb6001bb2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010985_zps4cfba7ed.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010986_zpsf591516d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010987_zpsa79d067b.jpg
Sal later die sagte soldeer proses van die 1/4 rib op die loop plaas...internet is baie stadig vanaand
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1010995_zps8ac8c873.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1010996_zps6c1957b9.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1010993_zpscc9dee9d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1011001_zps327d8b31.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1011002_zps4a4d9bc6.jpg
Fotos van vandag se werk:
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010974_zps9cc5bd01.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010975_zpsad9277e2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010977_zpse7f2b392.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010978_zps36d28a92.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010981_zps7ebf1cda.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter005/P1010982_zps85560dab.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010988_zpsb6001bb2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010985_zps4cfba7ed.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010986_zpsf591516d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter006/P1010987_zpsa79d067b.jpg
Sal later die sagte soldeer proses van die 1/4 rib op die loop plaas...internet is baie stadig vanaand
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1010995_zps8ac8c873.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1010996_zps6c1957b9.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1010993_zpscc9dee9d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1011001_zps327d8b31.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter007/P1011002_zps4a4d9bc6.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het vandag weer gevorder, die v-express visier is insgesny op die 1/4 rib, ek het die visier met `n koper pons ingeslaa/ingeskuif, so die visier is baie styf en vas op die 1/4 rib. Ek is intussen besig met die claw mounts en die teleskoop ringe wat ek alles self gaan bou. So ek hardloop nou met drie projekte op een slag...dit hou my redelik besig maar ek maak minder foute. Ek sal die claw mount proses ook oplaai sodra ek redelik klaar met die v-visier is. Ek het al intussen begin met die claw mounts en teleskoop ringe...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter008/P1011022_zpsc29e199e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011094_zpsc5481178.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011097_zps5836c21d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011095_zps70fd0688.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011096_zps3f488829.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011110_zps1d50ddef.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011113_zpsc9809b1c.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011109_zps6171227b.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011117_zps4e10b6d9.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011125_zps382304e8.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011126_zps278ac1d1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter008/P1011022_zpsc29e199e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011094_zpsc5481178.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011097_zps5836c21d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011095_zps70fd0688.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011096_zps3f488829.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011110_zps1d50ddef.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011113_zpsc9809b1c.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011109_zps6171227b.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011117_zps4e10b6d9.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011125_zps382304e8.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011126_zps278ac1d1.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Gert, lyk of die quarterib en die sights meer ure tel as die hele geweer. Lyk my ons moet amper plan maak vir daardie koffie.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Frederik, dit neem maar `n rukkie om die items klaar te maak, intussen kom daar maar nog werk by soos `n man dink jy kan nou `n sekere item bou want jy het darem al `n dag of twee spandeer op sekere prosesse . Hier is `n foto of twee van die kolf magasyn wat ek ook nou wil inbou.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/VersinkteKolfpatroonstoorkasDSC_3463_zps6cc66b28.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/IngeboudeMauserveiligheidsknipRecknagelRifleAccessories_zps19bb9ca9.jpg
Ek gaan nou die claw mount roete, wat nou weer `n rukkie langer gaan neem, ek kan intussen met die gravering begin as afwisseling as ek moeg raak van die konsentrasie en fyn vylwerk. Ek het nou al `n stukkie gevorder met die eerste claw mount , die gate is geboor en die stopper skroewe is in, die dwarsbalk het ek al begin frees maar kort nog so `n uur of twee op die balk om tot op die regte mates te kom.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/Germanclawmounts_zps7005b1e7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/scopemount_zpsa2a58616.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/506_zpsc5b1c071.jpg
Ek behoort volgende week met die kloue te begin. Ek wil regtig baie lae scope mounts en ringe bou wat die scout scope laag bo-kant my 1/4 rib sal dra, dan sal die geweer mooi werk vir bosvark jag. Die teleskoop ringe bou ek uit gewone soliede staal waarmee ons die knal dempers ook bou, so die ringe behoort sterk te wees en gewig aan my geweer te gee, vir minder terugskop.
Ek het gister deur die ghost ring gekyk nadat die sight op is, die v-express sight is net mooi die regte hoogte, ek sal as ek `n regte bril dra deur die v-express sight ook kan skiet, nou het ek al baie maniere om met my geweer te skiet. v-visiere, ghost ring en scout teleskoop , sal seker vir my `n laser straal ook moet monteer???

http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/VersinkteKolfpatroonstoorkasDSC_3463_zps6cc66b28.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/IngeboudeMauserveiligheidsknipRecknagelRifleAccessories_zps19bb9ca9.jpg
Ek gaan nou die claw mount roete, wat nou weer `n rukkie langer gaan neem, ek kan intussen met die gravering begin as afwisseling as ek moeg raak van die konsentrasie en fyn vylwerk. Ek het nou al `n stukkie gevorder met die eerste claw mount , die gate is geboor en die stopper skroewe is in, die dwarsbalk het ek al begin frees maar kort nog so `n uur of twee op die balk om tot op die regte mates te kom.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/Germanclawmounts_zps7005b1e7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/scopemount_zpsa2a58616.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/506_zpsc5b1c071.jpg
Ek behoort volgende week met die kloue te begin. Ek wil regtig baie lae scope mounts en ringe bou wat die scout scope laag bo-kant my 1/4 rib sal dra, dan sal die geweer mooi werk vir bosvark jag. Die teleskoop ringe bou ek uit gewone soliede staal waarmee ons die knal dempers ook bou, so die ringe behoort sterk te wees en gewig aan my geweer te gee, vir minder terugskop.
Ek het gister deur die ghost ring gekyk nadat die sight op is, die v-express sight is net mooi die regte hoogte, ek sal as ek `n regte bril dra deur die v-express sight ook kan skiet, nou het ek al baie maniere om met my geweer te skiet. v-visiere, ghost ring en scout teleskoop , sal seker vir my `n laser straal ook moet monteer???
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Gert
Ek het dit al gese maar gaan dit weer se...
Maak nie saak wat jy oor het om te doen of hoe lank dit gaan vat nie,
As daai eerste bok val voor hierdie rookstok... gaan jy ongekende tevredenheid beleef wat net jy sal verstaan in terme van die ure wat dit gevat het om daar uit te kom.
Sterkte vir dit wat nog gedoen moet word.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Baie dankie Francois, jy is reg daar, ek geniet die ontwerp, dinkwerk en beplanning regtig baie, hierdie bou proses het my manier van dink heeltemal verander, ek het geleer om stapgewys alles uit te werk, in die begin het ek net ingespring en begin bou, glad nie aan die metodes en stappe gedink nie, so "mog a troffe" mentaliteit...
Selfs my manier van fotos neem en oplaai het radikaal verander, ek wil vir my `n makro lenskry wat selfs die fynste stukkie skroefdraad sal kan afneem.
Ek spandeer letterlik dae aaneen as ek tyd het in die wapen winkel en dan is daar baie nuwe dinge wat rondom die bou van die geweer plaasvind in die kluis waar ek werk , soos die dinge wat ek by Johan Greyling sien en leer as hy aan die jagters se gewere werk.
Ek dink daaraan om my geweer klaar te he volgende jaar en myself te bederf deur vir my 50 ste verjaardag `n baie mooi Eland bul te gaan jag in Botswana met my bou projek.
Wat baie lekker van die projek is dat daar soveel manne is wat die proses volg wat klaar daaraan dink om ook so `n proses aan te pak.
Groete
Gert
Ek spandeer letterlik dae aaneen as ek tyd het in die wapen winkel en dan is daar baie nuwe dinge wat rondom die bou van die geweer plaasvind in die kluis waar ek werk , soos die dinge wat ek by Johan Greyling sien en leer as hy aan die jagters se gewere werk.
Ek dink daaraan om my geweer klaar te he volgende jaar en myself te bederf deur vir my 50 ste verjaardag `n baie mooi Eland bul te gaan jag in Botswana met my bou projek.
Wat baie lekker van die projek is dat daar soveel manne is wat die proses volg wat klaar daaraan dink om ook so `n proses aan te pak.
Groete
Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Baie netjies sover Gert
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Dankie Riaan, ja ek het gister weer tyd ingesit, die gate vir die dwarsbalk en vere is nou klaar gefrees. Ek is besig om die gate mooi reghoekig te vyl wat ook `n redelike tyd gaan neem. Ek behoort die week met die eerste basis deel van die claw mounts klaar te maak. Ek sal dan so gou moontlik met die inhaak deel van die claw mount begin.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011157_zps650dacc4.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011155_zps8ce86f58.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011160_zps29f3d0b1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011158_zps750ca2ed.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011162_zps0805b85a.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011157_zps650dacc4.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011155_zps8ce86f58.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011160_zps29f3d0b1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011158_zps750ca2ed.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1011162_zps0805b85a.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het vandag tyd spandeer om `n rat te sny vir een van ons saag masjiene, Johan het my gehelp om die opstelling van die masjien en verdeel kop te doen, die rat is gesny en ons kan weer die hand ystersaag wegpak en die swaar stukke staal met die masjien saag. Ek sal more weer aangaan met die claw mounts.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het vandag weer begin met `n tweede stel claw basisse. Die stel gaan as `n "template" dien wat ek vir `n volgende projek gaan gebruik. Ek werk nou aan twee stelle gelyk, as die tweede stel klaar is gaan ek dit gebruik om te giet dan kan ek maklik `n ekstra stel of twee op kort kennisgewing bou. Ek kyk na die moontlikheid om van die stelle met ringe te verkoop as die maak daarvan goed genoeg is.
Vandag was besonder lekker omdat ek Johan gehelp het om doppe vir `n Cape Gun, Martini Henry te maak deur .348 Winchester doppe op te nek na `n .458 diameter en `n .500gn punt gelaai. Die geweer is ver oor die 100 jaar oud. Ons het die dop met swart kruid gelaai , die swartkruit brand ongelooflik skoon en vinnig. Die ou Cape Gun skiet heerlik sag, so `n sagte terug druk, ek het dit nie verwag van so `n groot punt en lading nie...dit was regtig heerlik om die pragtige ou swartkruit geweer te skiet...
http://i800.photobucket.com/albums/yy288/gertodendaal1/Claw%20Mounts/P1011191_zps247128f8.jpg
http://i800.photobucket.com/albums/yy288/gertodendaal1/Claw%20Mounts/P1011190_zpsc3119d2d.jpg
http://i800.photobucket.com/albums/yy288/gertodendaal1/Claw%20Mounts/P1011193_zps8ee2d02d.jpg
Vandag was besonder lekker omdat ek Johan gehelp het om doppe vir `n Cape Gun, Martini Henry te maak deur .348 Winchester doppe op te nek na `n .458 diameter en `n .500gn punt gelaai. Die geweer is ver oor die 100 jaar oud. Ons het die dop met swart kruid gelaai , die swartkruit brand ongelooflik skoon en vinnig. Die ou Cape Gun skiet heerlik sag, so `n sagte terug druk, ek het dit nie verwag van so `n groot punt en lading nie...dit was regtig heerlik om die pragtige ou swartkruit geweer te skiet...
http://i800.photobucket.com/albums/yy288/gertodendaal1/Claw%20Mounts/P1011191_zps247128f8.jpg
http://i800.photobucket.com/albums/yy288/gertodendaal1/Claw%20Mounts/P1011190_zpsc3119d2d.jpg
http://i800.photobucket.com/albums/yy288/gertodendaal1/Claw%20Mounts/P1011193_zps8ee2d02d.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het vandag weer aan die "claw mounts gewerk, die dwarsbalkie pas nou baie mooi in die basis. Dit is regtig `n baie tydsame werk want jy moet letterlik stukkie vir stukkie staal weg vyl tot die dwarsbalk inpas.
Noudat die dwarsbalk inpas moet ek die 3mm staal wegvyl agter die dwarsbalk uit sodat die twee veertjies(plungers) agter die dwarsbalk kan inpas om die dwarsbalk onder veerspanning te hou. Dit is dan hoe die kloue inslot om agter die kloue die dwarsbalk in te laat wig dat die kloue styf in die voetstuk openinge vasdruk word om selfs onder "recoil" nie los te skud nie.
Fotos van vandag se werk:
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011358.jpg
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011162.jpg
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011360.jpg
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011357.jpg
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011359.jpg
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011363.jpg
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011364.jpg
http://i594.photobucket.com/albums/tt24/GertOdendaal/P1011365.jpg