Oom, ek kom op 42.3 gr uit op 'n node.
daai lading en tpl wat oom skiet, se drukke raak noggal hoog.
met oom se doplengte kan ek beter tpl gee.
spoed moet so 2650f/s wees
Vinnigste Manier om Lading te bepaal
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Vinnigste Manier om Lading te bepaal
HOU HOM DAAI DIKTE

prober 73.1mm, dit gee shank depth van 0.308".
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vinnigste Manier om Lading te bepaal
Het ook jou syfers deurgejaag en wil 2 scenarios voorhou.
1. TPL =71mm
42,9gr vir 2666vps
46,4gr vir 2870vps
2. TPL=74mm
44,1gr vir 2684vps
47,7gr vir 2890vps
Let wel dat altwee die hoër nodes by maks druk op 60 000 psi bereken. Ek sou hulle vershistig bekruip. Die doppe is ook dan van 105 tot 107% vol. Dink opsie 2 gaan jou beter laat kan speel met TPL om akkuraatheid te soek synde dit net korter sal word. Jy moet kies watter node jy wil jaag.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vinnigste Manier om Lading te bepaal
Cassie
Met 'n lading van 42.5 kry ek 2590 vt/s. - TPL 73.0 Groepering baie goed.
Marius
Met 44.5 gr ek 2760 vt/s - TPL 71.0 - Groepering ook baie goed.
Ek sou graag die spoed so hoog wil hou, daarom dink ek ek moet met 44.1 gr en Tpl 74 begin en dan daarvandaan werk.
44.5 gr toon geen drukking op die slagdop nie. So, ek skat ek kan bietjie hoër gaan, alhoewel ek bietjie skikkerig is vir 47.7
Die Howa skiet baie lekker met die Hunt Buddy op. Het opgehou rook en i.p.v. my geld deur my longe vermors, kan ek dit nou deur die lope van my gewere doen.
Baie dankie vir julle hulp.
Groetnis

driepoot
ek nog nie so vertroud soos julle manne nie. maar soos ek dit het, kalibrees jy slegs QL met die max tpl, kry jou lading, en dan werk jy verder met tpl, maar pas nie weer jou node aan nie. as mens op ander tpl werk, kry 'n mens heel ander nodes.
dit is soos Ludwig my geleer het.
stry nie met jou nie, dis maar soos ek dit doen.
ek nog nie so vertroud soos julle manne nie. maar soos ek dit het, kalibrees jy slegs QL met die max tpl, kry jou lading, en dan werk jy verder met tpl, maar pas nie weer jou node aan nie. as mens op ander tpl werk, kry 'n mens heel ander nodes.
dit is soos Ludwig my geleer het.
stry nie met jou nie, dis maar soos ek dit doen.
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vinnigste Manier om Lading te bepaal
Langer TPL van 3mm in hierdie geval gee jou 'n groter volume wat jy mee werk. Dit affekteer die drukking en nou moet jy meer kruit gooi om dieselfde spoed weer te kry. Die berekeninge gaan ook nie presies reg wees nie, maar behoort binne 0,5gr uit te kom. Let wel dat 20vps verskil in die nodes maar klein is as mens soms na jou verskil tussen skote kyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Vinnigste Manier om Lading te bepaal
so, diekant, daai kant, gaan jou nie regtig van node afgooi nie?tripodmvr wrote:Langer TPL van 3mm in hierdie geval gee jou 'n groter volume wat jy mee werk. Dit affekteer die drukking en nou moet jy meer kruit gooi om dieselfde spoed weer te kry. Die berekeninge gaan ook nie presies reg wees nie, maar behoort binne 0,5gr uit te kom. Let wel dat 20vps verskil in die nodes maar klein is as mens soms na jou verskil tussen skote kyk.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Vinnigste Manier om Lading te bepaal
Ja oom Pieter...lekker lag ek nou...
Marius ek ga skiet môre en sal jou terugvoer gee...dankie