Njala vleis vir wildwors?
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Njala vleis vir wildwors?
Dag al die biltong en wors makers!
Ek maak al lank my eie wild braaiwors, hoofsaaklik van bwb, springbok, rooibok, koedoe, gemsbok, vlakvark of enige kombinasie van bogenoemde as die hoof bestanddeel. Ek koop glad nie meer ander wors nie.
Ek en vroulief het in Augustus by 'n buddy op sy plaas naby Marken gaan kuier juis om wors te maak - 'n hele 130kg daarvan.
Teen die einde van die naweek het hy vir my 'n halwe njala (35kg) en 'n vlakkie (37kg) persent gegee.
Ek moet juis eersdaags weer wors maak as my huidige vorraad op is - dit loop soos stroop met die rugby saam!
Julle insette op die gebruik van njalavleis vir braaiwors - het iemand dit al probeer?
Die enigste keer wat ek njala geeet het was in die Kruger wildtuin in 2008, het 2 njala "espetadas" op Satara gekoop en gebraai. Was WOES lekker!

Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Baie lekker vleis, steaks enige deng!!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
+1ROBBIE1 wrote:Baie lekker vleis, steaks enige deng!!
Maak die wors dieselfde as al jou ander wors
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Hi Riaan
Ek was van plan om dit op dieselfde metode te doen. Wat ek wil weet is hoe verskil die smaak as jy njala gebruik? is dit beter as ander wild?
Ek was van plan om dit op dieselfde metode te doen. Wat ek wil weet is hoe verskil die smaak as jy njala gebruik? is dit beter as ander wild?
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Vir my is Nyala makker as kudu, amper soos BWB.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Stem, naby aan BWB
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Oukei manne. Dankie vir die input.
BWB het nog altyd by my van die beste resultate gelewer, maak nie saak of dit braaiwors of droewors is nie. Selfs die biltong is kwaai. (Ek knaag nou juis aan 'n stukkie BWB)
Ek gaan die njala dan probeer wanneer my voorraad op is.
Groetnis
BWB het nog altyd by my van die beste resultate gelewer, maak nie saak of dit braaiwors of droewors is nie. Selfs die biltong is kwaai. (Ek knaag nou juis aan 'n stukkie BWB)
Ek gaan die njala dan probeer wanneer my voorraad op is.
Groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Stuur dan maar 'n stukkie oor vir al die goeie raad. Hahaha
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Ek sal enige tyd daai wors van jou wil toets, nooi net oor en dan sal ek kom toets 
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Tzaneen is ver my ou! Die wors sal vrot wees by die tyd wat dit daar uitkom...!
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Frikkie - ons sal nog gesels....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Dink as mens self wors maak weet mens presies wat is in en dit word nie korter as mens dit braai nie.
Dit maak mens sommer kwaai daai wors wat so kort word
Dit maak mens sommer kwaai daai wors wat so kort word
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Jis, jy praat!
Dit freak my totaal en al uit as jy sulke gemors op die vuur sit en die gaar produk is die helfte dunner en korter!
Boonop as jy die slagter vertel dit is nie goeie wors nie dan kyk hy jou aan soos 'n ooi wat weg gelam het...
Ek dink die plekke gooi allerhande strooi in die wors net om daarvan ontslae te raak, so ook heeltemal te veel water en vet om volume op te maak.
Dit freak my totaal en al uit as jy sulke gemors op die vuur sit en die gaar produk is die helfte dunner en korter!
Boonop as jy die slagter vertel dit is nie goeie wors nie dan kyk hy jou aan soos 'n ooi wat weg gelam het...
Ek dink die plekke gooi allerhande strooi in die wors net om daarvan ontslae te raak, so ook heeltemal te veel water en vet om volume op te maak.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Ja nee waar wat jy daar sê Willebees
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Gelukkig kom ek gereeld in Sodom en Gemorrawillebees wrote:Tzaneen is ver my ou! Die wors sal vrot wees by die tyd wat dit daar uitkom...!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Jissie nou la julle darm hierdie slagter 11-1-11 voel hoor!
Onthou altyd, as wors n naam het, bv Rooikrans boerewors ens, mag die slagter 30% soja, 30%vet en 10% water bysit. Dit is net "Boerewors" wat niks ekstra bygevoeg MAG word nie, slegs die vet aan die vleis, en n minimale 5% ys.
Kyk dus vir Boerewors as jy iets van waarde wil koop.
Onthou altyd, as wors n naam het, bv Rooikrans boerewors ens, mag die slagter 30% soja, 30%vet en 10% water bysit. Dit is net "Boerewors" wat niks ekstra bygevoeg MAG word nie, slegs die vet aan die vleis, en n minimale 5% ys.
Kyk dus vir Boerewors as jy iets van waarde wil koop.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Nee man Robbie, haal jou nie uit nie, dis ander slagters wat met hulle wors verneuk.
Mens shop maar rond om die beste te kry of ons maak self, (probeer self maak
Mens shop maar rond om die beste te kry of ons maak self, (probeer self maak
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Ekt so gehoop ja.
Ek joke sommer net, maar wat ek gese het van die wors met n naam, is werklik so hoor, kyk maar vir plain Boerewors, dan weet jy dis kwaliteit.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Die "boerewors" wat ek na verwys het, dra nogal 'n bekende naam van 'n bekende verskaffer van speserye.
Die probleem is nie die smaak van die boerewors nie, maar volgens my die hoeveelheid water en vet.
As jy die boerewors op die kole gooi, dan slaan daar heeltyd vlamme uit.
Sit jy dieselfde soort boerewors in die oond, dan swem hy in die vet.
Die eind resultaat is wors wat gekrimp het agv die water en vet wat nou uit gebraai is.
'n Goeie borewors sal marginaal krimp of glad nie, al braai jy dit oor die kole of in die oond.
Ek gebruik minder vark vleis en meer beesvet.
Die probleem is nie die smaak van die boerewors nie, maar volgens my die hoeveelheid water en vet.
As jy die boerewors op die kole gooi, dan slaan daar heeltyd vlamme uit.
Sit jy dieselfde soort boerewors in die oond, dan swem hy in die vet.
Die eind resultaat is wors wat gekrimp het agv die water en vet wat nou uit gebraai is.
'n Goeie borewors sal marginaal krimp of glad nie, al braai jy dit oor die kole of in die oond.
Ek gebruik minder vark vleis en meer beesvet.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Dis nes jy se. Suiwer vleis krimp wel ja, maar binne perke. As wors of pattys nie krimp nie, moet jy sommer weet daars meer as genoeg soya in. Dis die selfde met maalvleis wat jy op promosie kry. Toes bietjie maalvleis net in n pan met n eetlepel botter, niks water nie, dan kyk jy hoeveel vet en water kook uit dit uit. Suiwer maalvleis kan geen plek vir onder R50/kg verkoop nie.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Njala vleis vir wildwors?
Dalk donkie maalvleisROBBIE1 wrote:Dis nes jy se. Suiwer vleis krimp wel ja, maar binne perke. As wors of pattys nie krimp nie, moet jy sommer weet daars meer as genoeg soya in. Dis die selfde met maalvleis wat jy op promosie kry. Toes bietjie maalvleis net in n pan met n eetlepel botter, niks water nie, dan kyk jy hoeveel vet en water kook uit dit uit. Suiwer maalvleis kan geen plek vir onder R50/kg verkoop nie.