8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
immelmanw

8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by immelmanw »

Hi manne

Ons het nou weer gongs beskikbaar op beld. Dit is dieselfde as wat ons in die WP en Boland vir Veldskiet gebruik, duisende rondtes, nie n merkie nie! Die gongs links het 199 skote met n 470 Nitro op 30m op hom. Dieselfde op die gongskiet by Huntex, gongs het nie n merkie nie!
Daar is seker goedkoper gongs op die mark, ek hou maar van eenkeer koop en klaar koop!

http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... ng_on_belt
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Jean Marais »

Willem, ek sien baie "merke" op daai linkerste gong ++>: ++>: - gelukkig geen duike nie ;D ;D
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Arnold »

Bly die verf nie sit as jy hom skiet nie? ;D
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Hilux01 »

Willem

Ek neem aan daai man se skouer was klaar na 199 skote met n 470 NE >:D >:D >:D
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
immelmanw

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by immelmanw »

Arnold wrote:Bly die verf nie sit as jy hom skiet nie? ;D
Arnold, nog nie verf prober nie, hierdie is ge-powdercoat!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Arnold »

Willem, dit is die gonge wat laasjaar ook so geskiet is met die 338 Lapua daar by Atlantis en niks oorgekom het nie?
immelmanw

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by immelmanw »

Arnold wrote:Willem, dit is die gonge wat laasjaar ook so geskiet is met die 338 Lapua daar by Atlantis en niks oorgekom het nie?
yip
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Riaan Beeslaar »

Die mense skiet seker maar die belde af van tyd tot tyd
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Arnold »

Jy sal bitter moeilik daai belt afskiet.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Reggie Gerber »

Arnold

Dit gebeur eintlik baie maklik. Ons tak het sulke gongs en as die koeel die gong tref op die "edge" sny die stukke koper die belt flenters. Ons het na een seisoen hulle vervang met conveyer belt. Een ding is verseker daai gongs kan punishment vat.

Groete
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Arnold »

Reggie, dankie vir daai inligting ek het nie daaraan gedink nie maar slegs koeels wat deur hom gaan.
Ek moet erken dat mens daai mooi sien op die conveyor belt wat ek op my gongs het.

Ek dink een persoon gaan lank skiet voor hy belde moet vervang?
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Piet Pille »

Wat gebeur as jy die bout raakskiet? (Sien, ek mik gewoonlik vir die bout, nie die gong nie....)
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Reggie Gerber »

Arnold

Ons gonge is al BAIE geskiet en as dit een ou sin is sal dit bitter lank vat voor hy die belt moet ruil

Pieter

As jy aanhou om die bout te skiet gaan jy hom of moet ruil of uit die kas uit kom ;D
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by Piet Pille »

Bwahahahaha,

Dankie Regie,
Ek het myself oopgelos vir daai ene.. ;) ;D

Kom ons laat dan "boutskiet", "kasskiet" en "katskiet" vir sy eie topic....
immelmanw

Re: 8 inch - 200mm Gongs beskikbaar op beld

Post by immelmanw »

Pieter Vorster wrote:Bwahahahaha,

Dankie Regie,
Ek het myself oopgelos vir daai ene.. ;) ;D

Kom ons laat dan "boutskiet", "kasskiet" en "katskiet" vir sy eie topic....
Die boud kan redelik pak vat, dit is amper net so sterk as die gong. In 99% van Veldskiet kompetisies het ons nog nooit n boud vervang nie. Gewoonlik skeer die gons wat op conveyer bel is uit.
Post Reply