Hallo almal,
Ons het vandag uitgekom met hierdie jaar einde special.
'n Yahclick sataliet internet oplossing (1meg spoed en 9Gig se data per maand) met 'n VoIP foon (met R59 per maand se praattyd op per maand) en 'n wifi router om jou tablet en laptop op te hardloop alles ingesluit. Daar is geen hardeware onkostes of installasie onkostes betrokke hier nie - spaar tot R9600.
R899 per maand vir 36 maande.
Eenmalige setup fooi van R741
Gaan kyk op https://www.lantic.net/ vir meer inligting of stuur my 'n PM, dan kry ek een van my sales ouens om jou te kontak. OF - klik op die groen Vox banner wat julle elke nou en dan sien as julle deur die Forum gaan.
Die verniet hardeware is slegs van toepassing op 74cm en 98cm skottels
Nuwe Yahclick deal - FREE HARDEWARE en INSTALASIE
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Nuwe Yahclick deal - FREE HARDEWARE en INSTALASIE
Hoe presteer Julle systeem met internet gaming waar die konstante lyn maar soos altyd maar nog koning kraai .
Latency is nog gewoonlik te hoog waar daar uploads en downloads konstant heen en weer beweeg.
Sal Nogal graag wil hoor wat Julle kan doen of dalk het Julle syfers wat julle kan wys.
Latency is nog gewoonlik te hoog waar daar uploads en downloads konstant heen en weer beweeg.
Sal Nogal graag wil hoor wat Julle kan doen of dalk het Julle syfers wat julle kan wys.
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
Re: Nuwe Yahclick deal - FREE HARDEWARE en INSTALASIE
Heinf,
Die stelsel is nie gebou vir online gaming nie - jy slaan die spyker op die kop - latency.
Die produk bestaan nie om te kompiteer teen bv 'n ADSL etc nie - dit is gemik op die boer,lodge of besigheid wat konnektiwiteit nodig het - en niks ordentliks kan kry nie. En dan kan ons nog 'n voip telefoon oor hom hardloop. so jy hoef nie weer die windpom op te klim om jou ma te bel nie.
maar PM my jou details - ek het lekker data pakette ook beskikbaar vir die ADSL manne.

DJ