Hi Manne
Ek is besig om n paar nuwe koeels te toets en het so pas die ladings klaar gelaai hulle is as volg:
Sierra Game King 180gr
Nosler Custum Competition 155gr
Nosler Partition 165gr
Ek het elke patroon gekamer en ondervind nou dat die nou styf toe maak as ek hul kamer. Daar is nou merke gelaat agter op die dop het ek waargeneem. Ek het voor ek begin laai het elkeen se TPL vasgestel deur eers 1 te plaas van die grendel se kant af in die loop en n skoonmaakstok van voor en n merk gemaak. Die uitgehaal en die slot terug gesit en weer die stok van voor tot teen die Grendel en weer gemerk en dan gemeet.
Dit was as volg:
Sierra game King: 73.25mm
Nosler Custum Competition: 72.86mm
Nosler Partition: 74.60mm
Ek het 1mm jump en so gelaai met Somchem as my verwysing. Somchem wys egter Maks TPL 71.12mm
Die geweer is n Musgrave 308 en die loop lengte is 637mm as my somme reg is 24 duim.
Duidelik het ek die TPL oorskry maar vorige ladings was ook in die 72 tot 73mm omgewing en het geen sulke probleme gehad nie.
Het ek droog gemaak hier iewers?????
Sal waardeer as die kenners kan help , liewer bang Jan as dooie Jan.
Groete
Liewer Bang Jan as dooie Jan
-
Doppies
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Oct 24, 2012 5:35 pm
Liewer Bang Jan as dooie Jan
Last edited by Doppies on Fri Oct 18, 2013 2:34 pm, edited 1 time in total.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
TPL hang af van die punt se ogive, nie sy lengte nie.
Seat een punt dieper en kyk of hy sagter chamber. As hy nogtans sukkel en daar is merke agter op die skag van die dop het jou sizing dalk nie so lekker afgegaan nie.
Seat een punt dieper en kyk of hy sagter chamber. As hy nogtans sukkel en daar is merke agter op die skag van die dop het jou sizing dalk nie so lekker afgegaan nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
Doppies, lyk asof jy 'n beginner is met die herlaai. Dit is dus goed dat jy navraag doen. Somchem se TPL is gewoonlik die SAAMI en CIP se maksimum lengtes vir ammo wat jy oor die toonbank koop. Hulle lengtes is van so aard dat dit in enige fabrieksgeweer behoort te pas. Vergeet daarvan as jy jou eie geweer se TPL vir elke koeël kry. Jy maak 'n algmene stelling oor die lengtes van die TPL vir die koeëls wat jy gebruik en noem nie spesifiek watter TPL jy vir elkeen gelaai het nie.
Jou moeilike kamer kan 'n ander rede hê. Hoe het jy jou "seating die" gestel? As jy verkeerd stel kan jy 'n te groot krimp aanbring en die dop so druk dat die nek en skoeur gedeelte uitstulp en teen die kamer vasdruk. Maak seker van hierdie aspekte en gee terugvoering asb. Ons sien die plasing oor die skietongeluk en wens dit vir niemand toe nie. Netso ook nie 'n herlaai blaps nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
Doppies
Jy se nie of dit nuwe doppe is wat jy gebruik nie.
Probeer 'n dop in die kamer druk en die slot toemaak. Het al met my gebeur dat die dop so styf in die kamer gaan dat die slot moeilik of gladnie wil sluit nie.
As die hele dop dan gekrimp word, is die saak opgelos. (Soms moet die nek gdunner gesny word - lg. vind jy egter nie algemeen by 'n geweer wat van die rak af gekoop is nie.)
As die dop gevuurvorm is in jou geweer, is dit uitsonderlik dat dit gou probleme gaan gee.
Groetnis.

Dag Manne
Vir een of ander rede het ek nie die terugvoering op my foon gekry nie en was bietjie besig die afgelope tyd. Baie dankie vir terugvoer.
Pappabeer ek het dit gedoen en dit het die probleem opgelos. Die Doppe was almal 1 x gevuur en ek het hulle gefull size. Tripod ek laai al vir n geruime tyd maar sal myself nog nie as n expert in die gebied sien nie en ek leer elkedag iets nuuts op die forum. Mense is nooit te slim om iets te leer of dink jy is te slim nie veral nie as dit by herlaai kom nie, dis daarom ek baie dankbaar is dat jul my terug geantwoord het op my vraag.
Tripod ekhoop ek kan jou vrae beantwoord: Ek het drie verskillende koeels gevat en soos beskryf in die boek Die Akkurate ketting deur Hendrik van Rensburg (dit is ook die manier wat ek geleer is deur n vriend) "Koeel plasing" bepaling van totale patroon lengte. Soos bo genoem is die lengtes wat ek gekry het nl:
Sierra game King: 73.25mm
Nosler Custum Competition: 72.86mm
Nosler Partition: 74.60mm
Ek het 1 mm van elk afgetrek (en ek dink dit is hier waar die probleem gekom het) as ek dit reg verstaan is dit dan n 1mm jump waarmee ek te doen het.Ek het toe terug verwys na Somchem bladsy 31 en gesien dat ek dit oorskry het. Ek vra omverskoning op die manier wat ek verduidelik en ek hoop dit maak vir jou sin. wat ek al gelees het op die forum en ander boeke kan n mens in seker gevalle dit wel oorskry. Omdat dit die eerste keer is dat so iets gebeur het ek liewer kom klop vir raad soos ek gese het n mens moet nooit dink jy is te slim nie.
Op jou vraag oor die "seting die" skroef ek die die matrys in die pers en druk die hefboom totdat dit teen die shellholder druk sonder n dop , ek draai hom altyd n kwart tot n half terug en sluit hom dan. Ek doen dan my verstelling totdat ek by die lengte kom waarna ek soek.
Ek het al drie na 71mm gevat en ladings soos per Somchem gelaai. Ek het op 300m gaan toets en bly dat die Nosler Custum Competition 155gr die beste gevaar het. Ek het alhoewel nie al die ladings getoets nie en sal weer laai en hulle deur die Chrono jaag.
Hoop my verduidelikings maak sin. Nogmaals baie dankie vir jul bydrae.

Last edited by Doppies on Sun Oct 20, 2013 9:44 am, edited 1 time in total.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
met merke op die dop, en as hy styf toe maak, is dit headspace.
jou FL die nie reg ingestel nie. so jou skouer druk teen kamer vas.jou skouer so 0.1mm terug bump
jou FL die nie reg ingestel nie. so jou skouer druk teen kamer vas.jou skouer so 0.1mm terug bump
HOU HOM DAAI DIKTE
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
+1cassie_calvinia wrote:met merke op die dop, en as hy styf toe maak, is dit headspace.
jou FL die nie reg ingestel nie. so jou skouer druk teen kamer vas.jou skouer so 0.1mm terug bump
Ek het vir 2 jaar gesukkel met my 308, ek het baie slim manne se raad probeer maar dit was vergeefs. Het lapua en norma brass gaan koop en steeds met die selfde probleem gesit, ek het nuwe die set gaan koop en uiteindelik amper die wapen verkoop.
My broer het voorgestel dat on die FL die so bietjie dieper (omtrent kwart tot halwe draai) indraai en die probleem was opgelos!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
Ek find dat die matrys op die shelholder moet "cam" werk 100% maar stel ook so dat jy nie baie druk hoof te gebruik om dit te kan doen nie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
Doppies wrote:.
Pappabeer ek het dit gedoen en dit het die probleem opgelos.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Liewer Bang Jan as dooie Jan
Plesier