Koplamp Voorsmakie

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hey julle Manne

Hoop dit gaan goed. Hier is 'n voorsmakie van ons koplampe - 565 lumens!! WOW :o Die prys is R1495 wat jou 2600 mAh battery (500 x herlaai siklusse) en die i2 laaier insluit, as jy reeds die laaier het is dit minus R245...

Loer Gerus hier:
http://nitecoresa.co.za/home/headlamp-c ... 2-charger/
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Sat Dec 07, 2013 2:37 pm, edited 5 times in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by FCLoretz »

en prys op die lampies?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Rasmus »

FCLoretz wrote:en prys op die lampies?

FC

Sy reken

" Ek het ongelukkig nog nie pryse op die outjie nie - sal hier post sodra ons weet..."
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by FCLoretz »

Rasmus wrote:
FCLoretz wrote:en prys op die lampies?

FC

Sy reken

" Ek het ongelukkig nog nie pryse op die outjie nie - sal hier post sodra ons weet..."
Sorry ek is weer heeltemal blind. Ek lees net wat ek wil
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Piet Pille »

Ek's 'n sucker vir 'n lekker koplamp. Hierdie een sal mooi loop!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Spanner »

Ja, dis 'n vreeslike handige ding - as jy eers een gebruik het gaan jy sukkel om weer sonder hom reg te kom. Ek het 'n hele paar "cheapies" wat ek op Bid or Buy gekoop het. Hulle het een CREE LED in wat met 3 AAA batterye werk. Die lampies is baie handig as 'n ou gou iets in die stoor wil gaan soek, in die garage se trommels wil gaan grou of vuurmaakhout wil gaan opel en jy het altwee hande nodig - die lampies is lekker skerp en hulle is maar 80 lumens.
Ek dink ook dis nou tyd dat ek vir my 'n "langafstand, grootkaliber koplamp" aanskaf vir kersfees. Ek hou die spasie fyn dop ....
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by G-force »

Netjies!Ek is n sucker vir n flits.Ek hou my oe oop vir die beskikbaarheid voorentoe.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Carl »

Ai tog hier gat ons alweer. Ek gaan my ander brand terugstuur, Nitecor is goeie waarde! Rand per lumen;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Carl wrote:Ai tog hier gat ons alweer. Ek gaan my ander brand terugstuur, Nitecor is goeie waarde! Rand per lumen;)
Dankie Carl jip sal julle laat weet sodra hulle hier land..
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi Julle die prys gaan wees R1555 wat insluit jou 2600 mAh battery en die i2 laaier. As jy reeds die i2 charger het kan jy R245 van die prys aftrek:-)

Ons het reeds 'n waglysie - pm my gerus met jou besonderhede dan sit ek jou naam op as jy belangstel. Dis rerig goeie waarde vir geld in verglyking met die ander 200 lumens kopliggies op die mark vir R1100, wat nie 'n charger insluit nie..
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Beretta »

Celesti
Ek het jou ge pm
Dankie
Beretta
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi Julle ouens ons kopligte sal vroeg in Desember hier wees - julle kan nou al julle bestellings plaas en eers betaal as ons hulle vir jou stuur.

Loer gerus http://nitecoresa.co.za/home/headlamp-c ... 2-charger/
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Kopligte is hier!! Loer gerus http://nitecoresa.co.za/home/headlamp-c ... 2-charger/ en vra dan baie mooi vir Mev Kersfees... LOL
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

[quote="Celesti@NiteCoreSA"]Hey julle Manne

Hoop dit gaan goed. Hier is 'n voorsmakie van ons koplampe - 565 lumens!! WOW :o Die prys is R1495 wat jou 2600 mAh battery (500 x herlaai siklusse) en die i2 laaier insluit, as jy reeds die laaier het is dit minus R245...

Loer Gerus hier:

http://nitecoresa.co.za/home/headlamp-c ... 2-charger/
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Heinz Petersen »

Celesti@NiteCoreSA wrote:Hey julle Manne

Hoop dit gaan goed. Hier is 'n voorsmakie van ons koplampe - 565 lumens!! WOW :o Die prys is R1495 wat jou 2600 mAh battery (500 x herlaai siklusse) en die i2 laaier insluit, as jy reeds die laaier het is dit minus R245...

Loer Gerus hier:
http://nitecoresa.co.za/home/headlamp-c ... 2-charger/
Dagsê.
Het julle n lig wat op n scope kan monteer en wat ryafstand ver kan lig.

Heinz
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

[/quote]

Dagsê.
Het julle n lig wat op n scope kan monteer en wat ryafstand ver kan lig.

Heinz[/quote]

Hi Heinz

Baie dankie dat jy ons gekontak het.

Ons het 'n scope mount waarop al ons flitse werk buiten die monsters en die heel kleintjies so die flitse vanaf die MT26 - MH40 kan jy op jou scope mount. Loer gerus hier http://NiteCoreSA.co.za die MT40 se straal is 363 m afstand en MH40 is 490 m staal afstand, hulle is ons flitse wat die verste skyn. Die scope mount kos R150.

Kontak my gerus op 0828258442 as jy enige verdere vrae het dan help ek jou graag.

Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Die kopliggies vlieg bestel joune vandag as jy nie wil uitmis nie:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Ouens ons besending is amper hier, julle kan orders plaas en eers betaal as hulle in voorraad is:-) http://nitecoresa.co.za/home/headlamp-c ... 2-charger/
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Jan Thuynsma »

Celesti Wat is die prys vir die kop lig sonder die Charger, wat kos 'n ekstra battery, ek het 'n srt7 wil ook graag weet hoe die scopemount lyk en wat die prys van die rooi filters is

Dankie
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Jan Thuynsma wrote:Celesti Wat is die prys vir die kop lig sonder die Charger, wat kos 'n ekstra battery, ek het 'n srt7 wil ook graag weet hoe die scopemount lyk en wat die prys van die rooi filters is

Dankie
Hi Jan

Dankie dat jy ons gekontak het. Jy kan R245 van die koplig se prys aftrek vir die charger; die batterye kos R145 vir die 2600 mAh en R205 vir die 3100 mAh die 2600 mAh is beter waarde vir geld die rooi filters vir die SRT7 is R85. Hier is 'n prentjie van die scope mount
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi Manne

Voorspoed vir die Nuwe Jaar:-) Ons begin 2014 op 'n hoe noot ons Kopliggies is terug in voorraad:-)

Bestel hier http://nitecoresa.co.za/home/headlamp-c ... 2-charger/ of pm my as jy hulp of vrae het

Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by dawiec »

ag nee Celesti man...jy gaan mos nou my banksake deurmekaar krap so vroeg in die nuwejaar ...haha!
die koplamp gaan beslis op my wishlist!
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Jan Thuynsma »

Ek het myne hy lig lekker
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

dawiec wrote:ag nee Celesti man...jy gaan mos nou my banksake deurmekaar krap so vroeg in die nuwejaar ...haha!
die koplamp gaan beslis op my wishlist!
Dankie Dawie ++>: oja en jammer man :laugh:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Koplamp Voorsmakie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Jan Thuynsma wrote:Ek het myne hy lig lekker
Bly jy is te vrede Jan ;D
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Post Reply