Primos Callers

Post Reply
Andre Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon May 24, 2010 12:37 pm

Primos Callers

Post by Andre Hugo »

Hi daar almal met ervaring

As die topic al hier was moet julle my asb verwys.

Ek het nou hier op die lekker sites waar jy als kan koop in die gemak van jou huis die Primos Alpha Dog caller raak geloop.

Wat is julle indrukke van die caller en is daar mense wat ondervinding van hulle het.

Ek is opsoek na 'n ander caller. Het op die oomblik nog 'n Spitefire. My probleem met die is dat ek hom nie ver genoeg van die bakkie kan uitsit nie. Ek sukkel dat hy moet werk as ek oor die 65 meter met hom gaan.

Hoop daar is mense wat my sal kan help met inligting uit ondervinding

Baie dankie
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Primos Callers

Post by pam »

Het n pel wat een gehad het. baie nice display vat 500 klanke e het meer as genoeg speakers. Syne het een aand natgereen en toe gee die remote problem so dan werk hy dan werk hy nie. Mar dis die enigste soo geval wat ek van weet. ek is veral beindruk gewees met die display se layout. sorry boet dis al wat ek vir jou het.
Post Reply