Raad asb - Hatsan
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Raad asb - Hatsan
Dagsê manne,
Ek wil asb julle kennis en ondervinding 'n bietjie misbruik. Ek loer so in die rigting van 'n "PCP" windbuks, en het onder andere 'n advertensie vir 'n Hatsan AT44-10 gesien. 'n Paar vrae, asb:
1. Ek ken gladnie die naam nie. Is dit 'n goeie geweer?
2. Hoe akkuraat is dit en tot op watter afstand effektief? (drywer nie in ag geneem nie)
3. Is dit sensitief vir sekere ammunisie, of is "Marksman Pellets" ook OK?
4. Is rugsteun vir diens en onderdele geredelik beskikbaar?
5. Hoe vergelyk dit met die CZ200?
Ek luister graag. Dankie byvoorbaat.

PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Raad asb - Hatsan
Hatsan is n turkse geweer. Gaan kyk op youtube hoe akuraat party ouens se at44 skiet. Dis n pcp so hy behoort n ent akurater te wees as n springer. Daars niks wat akuraatheid so verbeter soos die regte pellet vergeet van marksan. Kyk na air arms,jsb en h&n pellets in die 8.4-10.5gr klas as dit n .177cal is. Die cz is duurder as die hatsan vir n rede. Kwalitiet. Kyk hoeveel At44 is te koop. Daars n rede. Hulle is seker nie die betroubaarste pcp op die mark nie maar ook nie die duurste. Jy gaan hom nogsteeds baie geniet veral as hy die 10 skoot magasyn het.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Raad asb - Hatsan
Dankie, 303. Ek dink ek gaan maar geduldig wees en wag tot my CZ verby kom.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Raad asb - Hatsan
Koop eenkeer en kry die air arms S410/510 jy sal meer as gelukkig wees.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Raad asb - Hatsan
ek het op die af gekom http://www.airgundepot.com/hatsan-at44-review.html
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Raad asb - Hatsan
.303 wrote:Koop eenkeer en kry die air arms S410/510 jy sal meer as gelukkig wees.
Ja nee kry n Air Arms
50m sal jy 5 skote in 5mm kan insit as jy bq oefen en die wind leer.
Praat met Johan of Louis hier ny Airunwarehouse hulle sal jou help.
http://airgunwarehouse.co.za/specials/
Die pryse van die S400 en S500 is glad nie sleg vir n top end PCP nie en glo my jy sal hom nie "outshoot" nie
Jy kan n 2nd hand S400 optel vir minder as R6000
Die CZ is ook baie goed en ek sien Camdix adverteer hulle vir R5900.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Raad asb - Hatsan
Hiers nog ietsie oor die Hatsan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Raad asb - Hatsan
Die Hatsan is nie te bad geweer nie maar jy moet baie werk aan hom laat doen.Teen die spoed wat hy uit die boks skiet gaan jy nie baie goed raak skiet nie
Vir n 4.5mm PCP soek jy daai pelelt om so teen 840fps te gaan en nie naby 1000fps nie
Vir n 4.5mm PCP soek jy daai pelelt om so teen 840fps te gaan en nie naby 1000fps nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Skiet
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon May 27, 2013 10:31 pm
Re: Raad asb - Hatsan
Ek het al 4 s400 en 3 s510 gewere gehad en een Hatsan pcp. Die Air Arms pcp's is wereld klas teen n baie billike prys. Akuraatheid en betroubaarheid is legendaries.
Hiers n kort video waar ek silhouettes op 100m geskiet het met my vorige s400, bottel proppies op die afstand is ook nie te moeilik ni. Die geweer kan dit doen as die skut daartoe in staat is.
http://m.youtube.com/watch?v=SN0lKsNSHIE#
Met die Hatsan het ek gesukkel om 5 skote op n A4 blad te hou op 100m. Ek glo as daar aan hom gewerk is sal hy beter kan doen.

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Raad asb - Hatsan
PaulM wrote:Dagsê manne,
Ek wil asb julle kennis en ondervinding 'n bietjie misbruik. Ek loer so in die rigting van 'n "PCP" windbuks, en het onder andere 'n advertensie vir 'n Hatsan AT44-10 gesien. 'n Paar vrae, asb:
1. Ek ken gladnie die naam nie. Is dit 'n goeie geweer? Dit is n goeie geweer, maar entry level
2. Hoe akkuraat is dit en tot op watter afstand effektief? (drywer nie in ag geneem nie) Ge-tune tot 84m het ek n bosduif geklits met myne
3. Is dit sensitief vir sekere ammunisie, of is "Marksman Pellets" ook OK? Net soos n roer, soek sekere pellets. Kyk na die JSB of AA pellets
4. Is rugsteun vir diens en onderdele geredelik beskikbaar? Daar is n paar manne wat "Magic" maak met daai gewere
5. Hoe vergelyk dit met die CZ200? CZ wil ek amper se is beter, maar as jy krag soek en n "robust" geweer, kyk na die Hatsan AT44
Ek luister graag. Dankie byvoorbaat.
Too many to mention ;-)
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Raad asb - Hatsan
Dankie vir al die terugvoer. Ek het besluit om maar op die uitkyk te wees vir 'n CZ. (My 30-06 is 'n Brno, en die Brno .22 is oppad, en ek het 'n CZ pistool, so ek gaan maar op daardie bus bly ry...
)
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.