Hi JohnieJohnnie De Wet wrote:Willem, watse twist is jou loop?
Die een wat ek daar het is n 1-8 twist (hy werk lekker vir die 105gr)
Die nuwe een wat ek bou het n 1-9 vir die 95gr Berger VLD of Hybrids
Hi JohnieJohnnie De Wet wrote:Willem, watse twist is jou loop?




Ek het dit afgehaal. Deur ander gevra om die onderwerp wat bespreek word te respekteer. Hoop ander volg die voorbeeld, en doen ook so.Pieter Willem Vorster wrote:Weet nou nie of ek gesigte sien nie, maar ek is amper doodseker BRNO(Pierre) het nou net hier gepost en toe verdwyn sy post so in die niet!





Nope. Sal nooit iets maak waar fireforming gedoen moet word nie, die gemiddelde mens weet te min van herlaai en kan homself mooi opblaas. Daai stories het ons al baie gelees! Dit is hoekom daar geen kommersiele Ackley kalibers op die mark is nie!Marc wrote:Maak savage n 243 AI

Sal soos soet koekies verkoop....immelmanw wrote: Model 12 VLP in n 6mm XC, van die rak af!

Vossie1vossie1 wrote:Willem het Jacques met die berger hybrids of vld geskiet?



Willem, hoekom laat hulle dan nie ouens toe om met ander fabrikate te skiet nie?immelmanw wrote:Baie geluk aan al die Savage Skuts wat gehelp het om ons eerste jaar op die Veldskiet "toer" n reuse sukses te maak! Savage wen 1ste, 2de en 3de op die SA OPE.
Savage wen ook 7 Provinsiale Ope Titels.
Baie geluk en mooi geskiet, ek glo 2014 gaan net groter en beter wees vir TEAM SAVAGE!



Hi Dawie, hy is more vir teater geboek. Sal jou laat weet, ons het die beste narkotiseer en chirurg op die pasient!Dawie wrote:Hallo Willem
Het julle al begin krap aan my LRP 6.5 Creedmoor?


Vossie1vossie1 wrote:Thanks Jacques en baie geluk,wat is jou twist op jou geweer? Ek is tans besig met lading vir die 95gr berger hybrids wat Willem aanbeveel het. Ek skiet die nosler customs in my 300H&H vir komps en hulle werk baie lekker.
Groete
Vossie