30-06 130gr en 110gr herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Gerhardu »

Middag Mense.

Ek wil graag 400m en op met my 30-06 bokke en teiken skiet.Wat is die beste vir dit/wat sal julle aanbeveel? 130gr of 110gr

Ek soek asb herlaai data ook asb

Groetnis Gerhardu
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Jacquesb »

Gerhardu
Ek skiet nog nie op daardie afstand nie.
ek het egter goei groepe met 125gr Sierra Pro Hunters gekry. Ek weet nie wat die spoed was nie.
my aanbeveling sou wees om mono kooels te gaan. So 130 tot 150 grein. Afhangend waar jy groepering kry en wat jy wil jag. Gaan vir hoe bc en leer die trajek.
Net my mening.

groete
jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Gerhardu »

Dankie Jacques.
Eks besig om te kyk na die Impala 130gr.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Gerhardu »

Kan niemand my help nie???
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by tripodmvr »

Gewone jagafstande tot op 300 is wat ek sal aanbeveel. Vir afstande verder as dit is doelgemaakte gewere die antwoord - nie gewone jaggewere met 3 tot 9 teleskope op nie.

Die ligter koeëls se BC's tel teen hulle en vanaf 300m begin hulle kwaai val. Swaarder koeëls is beter vir die langer afstande
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Eugene »

Gerhardu, ek weet nie van jag nie, maar vir gonge en teikenskiet, het ons 'n pel van my se Voere 30-06 gelaai met 155gr Sierra Palma Match met 52gr S355. Ek kan nie nou die spoed presies onthou nie, maar hy skiet gemaklik tot op 500m met betreklike goeie resultate. Sy geweer is egter nie werklik geskik vir daai tipe afstande nie en hy het ook maar net 'n 3-9 teleskoop op. Vir kop en nekskote tot op 300m, werk die 155gr SPM baie goed, maar ek weet nie wat dit op bladskote gaan doen nie. Hoop dit help.
Aim small, miss small
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Gerhardu »

Dankie julle.

Ek gaan die Impala 130gr gebruik.

Dankie julle en lekker dag.
Malan
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Apr 24, 2014 7:31 am

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Malan »

gerhardu
Soek vir 'n spoed so naby aan 3142 vt/sek.... Ek glo Somchem S355 sal goed werk met die "lig vir kaliber"
koeëlpunte van 130 grein....

Malan
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Nickvn »

Ek skiet 150gr Nosler BT tot en met 500m met my 30-06. Ek sal voorstel dat die swaarder koeel beter gaan werk oor die langer afstande veral vir jag. Ek het juis net gister n paar 150gr Impalas gelaai vir die 30-06 om te toets. Ek sal bietjie later vandag gou afstap en hulle gaan skiet om te sien wat maak hulle. Die 100gr Impalas in die .270 kon ons nie onder 9" groepe kry nie. Ek dink hulle is is te lig en werk nie met die twist nie, met die .270 het ons nou op gegee met Impalas.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by vriell »

tripodmvr wrote:Gewone jagafstande tot op 300 is wat ek sal aanbeveel. Vir afstande verder as dit is doelgemaakte gewere die antwoord - nie gewone jaggewere met 3 tot 9 teleskope op nie.

Die ligter koeëls se BC's tel teen hulle en vanaf 300m begin hulle kwaai val. Swaarder koeëls is beter vir die langer afstande
+ 1 - veral as jou geweer se loop ook nog korter as 24" duim is. Ek laai 130gr in my 22" Howa teen 3100fps en werk goed tot op 350m maar daarna ....
Is nou besig om 180gr lading ontwikkeling en te probeer.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Gerhardu »

More julle
Ek het so ruk terug die Impalas 130gr uit probeer en gesien hulle stabiliseer nie so goed nie en ek kry nie goeie groeperings op 100m nie. Dus het ek verlede week Sierra 150gr GameKings gekoop en die naweek gou ingeskiet en gekyk of ek n goeie groepering kry en ek moet se hy werk lekker en sy groeperings is ongelooflik. Sal later n foto opsit!
Nou wil ek hom inskiet op 200m en kyk hoe lyk die groepering.Dan weet ek hys reg en hom so los!

Groete
Gerhardu
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Gerhardu »

Op 100m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Durand
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Wed Mar 25, 2015 1:14 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Durand »

Malan wrote:gerhardu
Soek vir 'n spoed so naby aan 3142 vt/sek.... Ek glo Somchem S355 sal goed werk met die "lig vir kaliber"
koeëlpunte van 130 grein....

Malan
Ek wil ook die 130 gr impala punt laai op 30-06 maar wil s365 gebruik, somchem gee nie veel data nie. Soek net n begin laading, sal van daar af eie lading ontwikkel. as iemand dalk dit al probeer het,
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by joe rocket »

Durand wrote:
Malan wrote:gerhardu
Soek vir 'n spoed so naby aan 3142 vt/sek.... Ek glo Somchem S355 sal goed werk met die "lig vir kaliber"
koeëlpunte van 130 grein....

Malan
Ek wil ook die 130 gr impala punt laai op 30-06 maar wil s365 gebruik, somchem gee nie veel data nie. Soek net n begin laading, sal van daar af eie lading ontwikkel. as iemand dalk dit al probeer het,

Bel vir impala en vra dat hulle die s 365 ladings vir jou epos.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: 30-06 130gr en 110gr herlaai data

Post by Reloader270 »

S355 werk baie goed in .270Win met 110gr koeels met 'n 1 in 10" draai in die loop. Spoed +-3250vps. As ek reg onthou het ander herlaaiers 120gr op die 30-06 as 'n beter opsie gevind.
Post Reply