Drop away
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Drop away
Marius, ek gebruik maar uitsluitlik die wisker biscut vir jag, omdat jou pyl, as hy klaar genock is, nie kan uitval of afval of raas nie. Die bietjie spoed wat jy verloor, is gering as jy die gemoedsrus ingedagte neem. Ek weet Trophy Taker maak goeies, maar ken nie die presiese name nie. Toe ek laas nog boog goed gekoop het, was hulle so tussen R400 en R1200. Jy kan op Magnum Archery se website gaan kyk na 'n idee van die pryse en modelle. Hoop dit help.
Aim small, miss small
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Drop away
Ek het n Limb Driver op my boog en hou baie van hom, ek dink hy het
hier by die R1000 gekos. Hy kom aan die limb vas en dus trek hy nie die snaar
of kabel as jy die boog span nie.
Dit maak ook dat die pyl nie spring as jy in die valley ingaan nie.
hier by die R1000 gekos. Hy kom aan die limb vas en dus trek hy nie die snaar
of kabel as jy die boog span nie.
Dit maak ook dat die pyl nie spring as jy in die valley ingaan nie.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Drop away
MJK
Ek het die limb saver op my Monster 6
Hy werk baie goed op die hoe spoed boog.
Die Trophy taker het gemaak dat my pyle baie afklim van die rest af.
Ek het die limb saver op my Monster 6
Hy werk baie goed op die hoe spoed boog.
Die Trophy taker het gemaak dat my pyle baie afklim van die rest af.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Drop away
Thanks manne ek gaan bietjie soek. Is dit die moeite werd on vanaf oorsee te last inkom?
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Drop away
Ek het n DownForce en is baie gelukkig. Almal praat van die veer wat pap word omdat hy heeltyd onder spanning is as die boog nie gespan is nie, maar na 3jaar gee myne nog niks moeilikheid nie.
Ek like ook die limbdriver, en as jy hom met die containment vat weet jy jou pyl is altyd op die regte plek en reg vir draw. Niks slegter as jy uit n snaakse posisie moet draw en dan besef jou pyl lê langs jou rest nie.
Ek like ook die limbdriver, en as jy hom met die containment vat weet jy jou pyl is altyd op die regte plek en reg vir draw. Niks slegter as jy uit n snaakse posisie moet draw en dan besef jou pyl lê langs jou rest nie.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Drop away
In al my jare wat ek boogskiet, kan ek onthou van 1 keer wat my pyl van die rest afgespring het met draw. Ek dink as jy reg en stadig draw, jy nie daai probleem sal he nie. Ek het 'n gewone limbdriver op my 90pond, en die pyl het nog nooit afgespring nie.
Groete
Groete
ek soek nog wapens...
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Drop away
Ek hou van die idee van Springhaas Henk - ek en kinders is nog besig om te leer (by the hooked and crooked) en partykeer gaan dit maar rof met hul pelle wat kom skiet...
Nou en dan as ek met ander ou se boog skiet kom ek agter dat ek nie gemaklik is met die pyl wat kan afval nie. Soos jy se Henk gaan dit oor die terugtrek en dit moet ek nog aanleer. Ek is 'n newbie in die game maar geniet dit baie!

Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Drop away
Moenie eers verder soek nie. Kry vir jou n Limb Driver. Baie maklik om te tune. Op die boog jag forums is daar al polls gedoen en die LD was by verre die gunstelling. Sal hom ten sterkste aanbeveel.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Drop away
Neewat myne het sommer al baie langs my rest gelê as ek wil draw... gewoonlik as ek n stuk moes hardloop of ernstig kruip agter iets aan. Was in n paar situasies wat stadig draw nie n opsie was nie. Maar eks nie so lank in die game nie so tyd sal seker ook leer.SV MAD (Henk) wrote:In al my jare wat ek boogskiet, kan ek onthou van 1 keer wat my pyl van die rest afgespring het met draw. Ek dink as jy reg en stadig draw, jy nie daai probleem sal he nie. Ek het 'n gewone limbdriver op my 90pond, en die pyl het nog nooit afgespring nie.
Groete
Het net op n vriend se boog gesien, wat die limbdriver met die containment het, dat jy kan harloop en tekere gaan en as jy wil draw lê die pyl reg.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Drop away
Wat dink julle van die QAD HD rest?
Springhaas, hoekom sal mens wil hardloop met 'n boog? Vra net omdat dit nie sin maak nie.
Springhaas, hoekom sal mens wil hardloop met 'n boog? Vra net omdat dit nie sin maak nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Drop away
As jy W&S en sien bokke beweeg na punt toe en jy genoeg cover (is vêr genoeg) en jy weetPhilip_R wrote: Springhaas, hoekom sal mens wil hardloop met 'n boog? Vra net omdat dit nie sin maak nie.
as jy gatskoonmaak gaan jy hulle kan intercept op 'n plek waar jy 'n skoot
dalk gaan in kry - dan hardloop jy!
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Drop away
Dankie VdWalt, as ek hardloop klink dit soos 'n trop wildebeeste.... so die diere gaan my hoor hardloop.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Drop away
Ek wil net seker maak - is dit die Vaportrail waarvan julle praat
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Drop away
Ahhhh - die is myne se groot (duurder) boet - ek soek ook so een!
Die een is die Pro-V en myne is die original Limbdriver Pro.
http://customcompoundbowstrings.com/arrow-rests/
Die een is die Pro-V en myne is die original Limbdriver Pro.
http://customcompoundbowstrings.com/arrow-rests/
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Drop away
Jip dis hy daai! Stoute rest as jy my vra!!
Philip_R, dis nes vdWalt daar sê. En ek het een aand n ystervark gejaag en juis omdat die pyl nie op die rest was toe ek wou draw nie het ek nie n skoot gekry nie..
Philip_R, dis nes vdWalt daar sê. En ek het een aand n ystervark gejaag en juis omdat die pyl nie op die rest was toe ek wou draw nie het ek nie n skoot gekry nie..