Beste Koffie - Finalis

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
immelmanw

Beste Koffie - Finalis

Post by immelmanw »

Naand Manne
Safari & Outdoor is nou n finalis in die beste koffie kompetisie. Op die oomblik is ons n "bietjie agter" in die kompetisie,

SMS asseblief:
"koffie" Safari and Outdoor na 34420

dit kos net R1.50 - bitter min vir al die gratis koffie - die sluitingsdatum is 5 November

Ek nooi julle dan ook almal om n koppie koffie by ons te kom geniet, GRATIS / VERNIET!

ASSEBLIEF MANNE

Baie dankie!

Willem Immelman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by JTM »

My stem is in.

Ja nee Willem hulle is vrygewig met hull koffie, Was omtrent oorval laas week daarmee met my besoek aan hulle. Volgende keer gaan ek 'n koffie fles saam neem vir "take-aways". :D
Jannie Welman
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by PWV »

Gestem, Willem. Erken hulle ontvangs van die stem of nie?
Ek het geen terugvoering gekry nie en is net bang dit wat ek gestuur het kan nie deur hul rekenaar gelees word nie.
Groetnis
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by Johan Reyneke »

Gestem
Nog nie self gedrink nie, maar soveel ouens kan nie verkeerd wees nie.

Sterkte S&O
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by ROBBIE1 »

Mag jy meer as een keer sms of kontroleer hulle die no's?
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by Johan JvR »

Simpel blackberry se knoppies is so klein. Amper sms ek 'n "m" i.p.v 'n "k" vir koffie :police:

daarsy, gestuur. Hoop julle wen.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by PWV »

Johan JvR wrote:Simpel blackberry se knoppies is so klein. Amper sms ek 'n "m" i.p.v 'n "k" vir koffie :police:

daarsy, gestuur. Hoop julle wen.
Smaak my jy is ook een van daardie ouens wat nie iets die eerste keer regkry nie. So moenie valskermspring probeer nie. ::) ::)
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by Johan JvR »

;D wat praat jy.

My pa het altyd gevra ek moet tog net probeer om nie die aambeeld se horing af te breek as ek daar kap nie. Enige iets is moontlik.
immelmanw

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by immelmanw »

Dankie Manne

Ons waardeer dit baie, kom ons kyk wat gebeur.
Asseblief kom kuier bir die beste Cappucinno in die Wes Kaap......gratis, verniet!
As jy filter of kan koffie verkies, ons kan dit ook maak.....
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by wlm »

Die geselskap maak die koffie nog lekkerder. Groete aan Kobie Nel wat my laaste koppie gemaak het.
Willem Symington
Het geSMS.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by Geno »

My 3 stemme is ook in. Sterkte Willem en span!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by Marc »

Jy ken my ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by vossie1 »

Gestem! Ma net laasweek gaan koop ek berger punte en op my invoice slip staan da

Berger punte R000
Redding dry lube R 000
1x koffie. R 1043
Hoe die hel is die koffie verniet! Ha ha hulle het die lekerste koffie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by Gerhard »

Ek sien uit om mid Januarie weer n koppie koffie te gaan drink.

Sterkte Willem.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by JPS »

Willem wanneer hoor julle die uitslag?
immelmanw

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by immelmanw »

JPS wrote:Willem wanneer hoor julle die uitslag?
Ek glo in Vrydag se Eikestadnuus koerant, sal jlle verseker laat weet.
Groete
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by 243Songdaug »

send!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by PWV »

Wat het van die koffie-storie geword?
immelmanw

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by immelmanw »

Pieter Willem Vorster wrote:Wat het van die koffie-storie geword?
More Oom.
Ons het 5de gekom.
Dankie vir die ondersteuning en kom geniet julle koffie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Beste Koffie - Finalis

Post by Marc »

Geluk Safari Outdoor, dis n groot prestasie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply