More boere!
Graag deel ek my nuwe skietstoel met julle.
Dis spesifiek so hoog gemaak sodat ek bo-oor die parkdrade kan skiet wat hier teen my grens.
https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1464700_541924555889038_2042819032_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1452499_541923269222500_1042804686_n.jpg
Nou, ek het ook besluit om die stoele te bemark.
Kwaliteit is myle beter as die ander op die mark soos die "300-D", "Bosbevark", en "Jackalprobeer"
Laat weet gerus as iemand belangstel.
Groetnis!
Fanie Venter
Nuwe skietstoel
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Nuwe skietstoel
Laat hy val waar hy wil!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe skietstoel
Is dit vir kameelperd jag?
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Nuwe skietstoel
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Nuwe skietstoel
Hel dit gaan nie vir my werk nie ek is
hoogtevrees.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nuwe skietstoel
Dis spesifiek so hoog gemaak sodat ek bo-oor die parkdrade kan skiet wat hier teen my grens.
En dan kan hulle jou nie aankla dat jy deur die heining geskiet het nie,
in die hof kan jy onder eed se dit was nie deur die heining nie your honor, hahaha, dit was mos bo-oor!!
Flink gedink!
En dan kan hulle jou nie aankla dat jy deur die heining geskiet het nie,
Flink gedink!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe skietstoel
Fanie dalk moet ek en jy n vernootskap aangaan ek kan abseiling toerusting saam daai stoel van jou verkoop dan kan die manne vinnig tot onder kom.FanieVenter wrote:More boere!
Graag deel ek my nuwe skietstoel met julle.
Dis spesifiek so hoog gemaak sodat ek bo-oor die parkdrade kan skiet wat hier teen my grens.
https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1464700_541924555889038_2042819032_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1452499_541923269222500_1042804686_n.jpg
Nou, ek het ook besluit om die stoele te bemark.
Kwaliteit is myle beter as die ander op die mark soos die "300-D", "Bosbevark", en "Jackalprobeer"
Laat weet gerus as iemand belangstel.
Groetnis!
Fanie Venter
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Nuwe skietstoel
Hel ou Fanie!!!
Blink plan my maat!!
Eks baie bly om tesien dat jy in retirement uit gekom het wat die jakels jag betref!!!
Wat is die prys vir so stoel??
Blink plan my maat!!
Eks baie bly om tesien dat jy in retirement uit gekom het wat die jakels jag betref!!!
Wat is die prys vir so stoel??
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Nuwe skietstoel
Hello Fanie!!!
Het jou gemis die afgelope tyd, wat jy seker die stoel aanmekaar geslaan het -seker te besig gewees!!
Moet erken jou veld het erg verbeter daar op Fraserburg, dan nie??
Seker nou dat al die jakkalse daar so vinnig uitgeroei is met jou gevorderde jagmetodes
Mooi loop moet nou nie gou weer so 'n groot projek aanpak nie, ons mis jou waardevolle insette op die forum!!
Groete uit die Namakwaland.
Francois
Het jou gemis die afgelope tyd, wat jy seker die stoel aanmekaar geslaan het -seker te besig gewees!!
Moet erken jou veld het erg verbeter daar op Fraserburg, dan nie??
Mooi loop moet nou nie gou weer so 'n groot projek aanpak nie, ons mis jou waardevolle insette op die forum!!
Groete uit die Namakwaland.
Francois
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Nuwe skietstoel
Fanie
Geluk met die patent van jou.
Geen wonder die mark het eweskielik so doodgeloop met die skietstoele hier by nie
.
Lekker om sulke humor te sien.
Groete
Geluk met die patent van jou.
Geen wonder die mark het eweskielik so doodgeloop met die skietstoele hier by nie
Lekker om sulke humor te sien.
Groete