Eienaardige soort slug

Post Reply
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Eienaardige soort slug

Post by WILLEBEES »

Naand al die manne!
Ek het hierdie slug by 'n vriend van my gekry. Lyk soos 'n baie ou 10Ga slug.
Die punt is solied en van lood.
Het iemand al so iets eienaardigs gesien en waarvoor is dit gebruik?
Groetnis
Pretoria-20131123-00376.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Eienaardige soort slug

Post by Alwin »

Iewers in die verlede (en dalk nou nog?) het hulle die tipe goed gebruik, om die "aanpaksel" in 'n staal-gietery se hoogoond af te dop. Het iemand dalk beter inligitng?
Post Reply