Spotlight Lense
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Spotlight Lense
Dagse manne
Het my bes gedoen om my lense mooi te hou maar hulle kry maar krappe en skure met die jare en dit maak dat hulle nie meer so helder lig nie of so is my gevoel.Die vraag is,hoemaak ek hulle weer mooi en blink en kry ek die krapmerkies uit.Wat maak julle.
Ek het al sakkies gemaak waarin die spots kom maar dan kry hulle sulke dowe skuur merke op.
Help ASB want nuwe lense is te duur
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Spotlight Lense
Sal interressant wees om te hoor. Myne ook n paar krapmerke op en sal ook graag wil hoor of daar n metode is anders as om lense te vervang. Ekt nognie aan myne gekarring nie, bang ek maak hul heeltemal vaal.
Danie
Danie
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Spotlight Lense
Boeta,
Ek twyfel of die krapmerkies op die lense die lig veel gaan affekteer, van my lense is al meer as 5 jaar oud, en as ek voel dat die lig bietjie te geel en dowwerig lyk, sit ek 'n nuwe bulb in, en dan is hulle weer reg. Probeer dit eers voordat jy nuwes gaan koop.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Spotlight Lense
Boeta
Ek neem aan jy praat van die blink (deurskynende) lens.
Het my Nightforce ligte al baie jare. Ek het nou nog die oorspronklike "bokse" waarin hulle gekom het, en gebruik dit om my ligte in te vervoer en te stoor. Ek plaas 'n sagte opgevoude lap (platgevou) onder in die boks en plaas die lig met sy lens na die lap se kant. Ek gebruik verwyderbare skerms, daarom kan ek die oorspronklike bokse gebriuk. Die deurskynende lens van Nightforce ligte is mos effe versink, dus kom dit nie in aanraking met die lap nie, en is daar feitlik geen kans dat dit sal krap nie. Die geheim is dat dit op sy gesig in die biks moet staan en dus nie sal rondval nie.
Met die jare het daar wel hier en daar 'n krappie verskyn en ek "buff" die krappies eenvoudig maar net uit. Wees net versigtig met die buff dat jy nie die lens brand/smelt nie.
Hoop dit help
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
BOATS
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Fri Mar 26, 2010 11:24 am
Re: Spotlight Lense
Probeer brasso met baie elbo grease.Dit sal werk.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Spotlight Lense
Ek stem saam met dit,jy kan ook eers vyn water skuurpapier gebruik vir die klein krappies, dit nou op die rooi plastiek lens.BOATS wrote: Probeer brasso met baie elbo grease.Dit sal werk.
Baie baie elbo grease met n linne lappie en brasso......
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Spotlight Lense
Dankie manne
Het die rooi lens na n paneelklopper toe gevat en het die mooi gepolish,by die spots kom die buffer nie so leke in nie.Die spotligts het hy gese moet ek met 1200 skuurpapier skuur om die skraapies uit te kry dan met braso polish en dan met silvo om die lense te laat blink.
Boeta
Het die rooi lens na n paneelklopper toe gevat en het die mooi gepolish,by die spots kom die buffer nie so leke in nie.Die spotligts het hy gese moet ek met 1200 skuurpapier skuur om die skraapies uit te kry dan met braso polish en dan met silvo om die lense te laat blink.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Spotlight Lense
Boeta en ander
Ja, het vergeet om te se, ek het so 'n klein hand graveer stelletjie, met 'n "buff" skyfie van seker so 2 en 'n halwe sentimeter in deursnee, waarmee ek die lense buff. Hy kom by klein plekkies in en is nie so kragtig dat hy die lens maklik sal brand nie. Ek sien nie kans vir daai "elbo grease" nie.
Caller
Ja, het vergeet om te se, ek het so 'n klein hand graveer stelletjie, met 'n "buff" skyfie van seker so 2 en 'n halwe sentimeter in deursnee, waarmee ek die lense buff. Hy kom by klein plekkies in en is nie so kragtig dat hy die lens maklik sal brand nie. Ek sien nie kans vir daai "elbo grease" nie.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Spotlight Lense
Caller
Ja my elbo grease het somer vinnig opgeraak,het ook toe later een van daai graveer goete gebruik,werk mooi.Die spots is nou nie soos nuwe lense nie maar baaaaie beter as wat hulle was.Op die 240 en die rooi filter het die paneel klopper se polish masien mooi gewerk maar die 170,140 kon die buffer nie so mooi in nie.
Boeta
Ja my elbo grease het somer vinnig opgeraak,het ook toe later een van daai graveer goete gebruik,werk mooi.Die spots is nou nie soos nuwe lense nie maar baaaaie beter as wat hulle was.Op die 240 en die rooi filter het die paneel klopper se polish masien mooi gewerk maar die 170,140 kon die buffer nie so mooi in nie.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Spotlight Lense
Boeta
Die geheim bly maar om die krappe in die eerste plek te probeer verhoed. Die goed is bleddie duur man. So 'n man moet hulle maar oppas dan sal jy 'n leeftyd se diens uit hulle kry.
Groete
Caller
Die geheim bly maar om die krappe in die eerste plek te probeer verhoed. Die goed is bleddie duur man. So 'n man moet hulle maar oppas dan sal jy 'n leeftyd se diens uit hulle kry.
Groete
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Spotlight Lense
Caller
Die goed is net soos n nuwe bakkie,jy kyk mooi na hom en pas hom mooi op,
maar daar is altyd daai krappies en stoote wat net gebeur al maak jy wat,amper soos n landy,jy ry hom mooi en stadig maar hy breek nogsteeds
Boeta
Die goed is net soos n nuwe bakkie,jy kyk mooi na hom en pas hom mooi op,
maar daar is altyd daai krappies en stoote wat net gebeur al maak jy wat,amper soos n landy,jy ry hom mooi en stadig maar hy breek nogsteeds
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spotlight Lense
Mooi man!boeta wrote: soos n landy,jy ry hom mooi en stadig maar hy breek nogsteeds
Goed, beter, 6millimeter!