Opsoek na jagplek
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Opsoek na jagplek
Goeie dag,
Ek is hard opsoek na nuwe plek om te gaan jag vir 2014.
2 plase waar ons nou gewoonlik heen gaan kan my nie help nie, die een is verkoop en die ander een begin met 'n teelprojek!
Ons is 'n groep van 8 mense waarvan 7 jagters is en een nie.
Ons jag ook meer maar net vir 'n bietjie biltong en nie rerig trofee nie.
Baie dankie

.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Opsoek na jagplek
jy kan www.thologamefarm.co.za probeer.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Opsoek na jagplek
Middag Rooster
Ek bly op Nylstroom en jag probleemdiere die hele Limpopo streek.
Het n paar baie nice plase in die omgewing met baie mooi wild en netjiese oornag kampe waar ek gaan jag altyd.
Laat weet wanneer julle die jag beplan en wat julle wil skiet dat ek vir julle kan uit vind.
Groete
SNIPER (0823267448)
provarminthunter@gmail.com
Ek bly op Nylstroom en jag probleemdiere die hele Limpopo streek.
Het n paar baie nice plase in die omgewing met baie mooi wild en netjiese oornag kampe waar ek gaan jag altyd.
Laat weet wanneer julle die jag beplan en wat julle wil skiet dat ek vir julle kan uit vind.
Groete
SNIPER (0823267448)
provarminthunter@gmail.com
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Opsoek na jagplek
@FCLoretz- Baie dankie ek sal bietjie na die plek gaan kyk.
@SNIPER - Ek sal bietjie datums bymekaar kry en so halwe idee van wat almal wil jag dan sal ek defnitief na jou toe terug kom.
Nogmaals dankie vir die hulp, dit is wat ek waardeur van die Jaracal Groep.

@SNIPER - Ek sal bietjie datums bymekaar kry en so halwe idee van wat almal wil jag dan sal ek defnitief na jou toe terug kom.
Nogmaals dankie vir die hulp, dit is wat ek waardeur van die Jaracal Groep.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Opsoek na jagplek
Dankie vir die adresse, maar ek dink persoonlike aanbevelings tel meer gewig. Op die webtuistes is baie mooi fotos wat baie verander sodra jy die werklikheid beleef. Ek dink die aanbevelings van ons lede tel baie punte en kan ongelukkigheid verhoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Opsoek na jagplek
Ek stem saam daaroor en daarom ook die waarde van hierdie forum om opinies in te win. Persoonlike aanbevelings is waardevol, veral as daar al meer as een keer op dieselfde plaas gejag is en die ervaring was elke keer positief.tripodmvr wrote:Dankie vir die adresse, maar ek dink persoonlike aanbevelings tel meer gewig. Op die webtuistes is baie mooi fotos wat baie verander sodra jy die werklikheid beleef. Ek dink die aanbevelings van ons lede tel baie punte en kan ongelukkigheid verhoed.
Die gedagte rondom die website is maar net om ook wyer te soek sou jy belangstel in spesifieke areas en wildsoorte.
Groete
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Opsoek na jagplek
Ek het nog plek beskikbaar in die week en dalk n naweek aan die einde van die seisoen! Die plaas is in zululand. Het slaap plek vir 8. Ek glo ons biltong en trofee pryse is van die goedkoopste in die land. Het rooibok, kudu, duiker, steenbok, ribbok, rietbok, nyala, bosbok, vlakvark, bosvark, blouwildebees en blesbok beskikbaar. Kamp het 3slaapkamers, kombuis met alle breekware, stort met donkie en toilet.
Groete
Nico
Groete
Nico
-
stan man
Re: Opsoek na jagplek
more nico
stuur vir my n bietjie besonderhede.ek wil graag nog in natal gaan jag.
f.stander4x4@vodamail.co.za
stuur vir my n bietjie besonderhede.ek wil graag nog in natal gaan jag.
f.stander4x4@vodamail.co.za
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- mw
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Opsoek na jagplek
Nico, ek dink jy is vol!
Vertel bietjie meer van Zululand. Is dit 'n streek of gebied? Of is dit soos Lesotho, 'n land op sy eie?
Enige inligting asb.
Groete
Douw
Vertel bietjie meer van Zululand. Is dit 'n streek of gebied? Of is dit soos Lesotho, 'n land op sy eie?
Enige inligting asb.
Groete
Douw
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Opsoek na jagplek
Zululand is die naam vir die Noord Natal streek, daar waar ons Prez vandaan kom.
Ek is op Nongoma gebore en het ook 'n ruk op Nkandla gebly (tot so 8 jaar oud).
Sal graag weer daar wil jag. Stuur asb vir my ook besonderhede Nico.
fantie@mail.org
Ek is op Nongoma gebore en het ook 'n ruk op Nkandla gebly (tot so 8 jaar oud).
Sal graag weer daar wil jag. Stuur asb vir my ook besonderhede Nico.
fantie@mail.org
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Opsoek na jagplek
Dankie oom Fanta
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Opsoek na jagplek
Plesier, my pa was in bevel van die polisie stasie op Nkandla. Al wat ek kan sê is, ons het baie wilds vleis geëet 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Opsoek na jagplek
Hi manne!
Het baie meer belangstelling gekry as verwag! Gaan net oop weke en naweke finaliseer asook klein prys aanpassings.
Ek gaan maar voorgee gee na aanleiding van die pm's wat ek gekry het.
Die lys lyk so-
Jakkalsgat
Grumpy
Flash
Fanta
Zipp.
Ek sal in die week die pryslys post. Na die manne besluit het sal ek weer laat weet hoeveel plek daar is. Dankie vir die belangstelling.
Groete
Nico
Het baie meer belangstelling gekry as verwag! Gaan net oop weke en naweke finaliseer asook klein prys aanpassings.
Ek gaan maar voorgee gee na aanleiding van die pm's wat ek gekry het.
Die lys lyk so-
Jakkalsgat
Grumpy
Flash
Fanta
Zipp.
Ek sal in die week die pryslys post. Na die manne besluit het sal ek weer laat weet hoeveel plek daar is. Dankie vir die belangstelling.
Groete
Nico
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Opsoek na jagplek
Nico Harris wrote:Hi manne!

Hi Nico
Tel "post" dan nie om op jou lys te kom nie?
Groete
Douw
Groete
Nico
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Opsoek na jagplek
Hi Douw!
Wil net van n punt af begin. Eks amper seker daar gaan genoeg plek wees wil net nie teveel perde opsaal nie!
Wil net van n punt af begin. Eks amper seker daar gaan genoeg plek wees wil net nie teveel perde opsaal nie!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Opsoek na jagplek
Geen probleem, was net bang jy sien nie ek stel ook belang nie. Ek sal jou sommer pm ook.
Groete
Douw
Groete
Douw
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Opsoek na jagplek
Ok manne hy loop so....
Dagfooi is R300/dag vir jagters en R200/dag vir nie jagters. Jag foou sluit in skoon maak dienste in die kamp, beperkte hoeveelheid vuurmaak hout, jou gids/gidse, slag en koel kamer gereiwe. Die kamp is huise uit klip gebou. 2,3 en 3 mense per huis. Alles is daar behalwe beddegoed, eetgoed drinkgoed en toilet papier sout en al die ander goed wat jy altyd vergeet. Daar is n gas geyser in die kombuis en n donkie vir die stort. Alle vertrekke is belig deur led liggies wat jy aan jou bakkie battery koppel.
Wilds pryse is as volg- ooi, ram, troffee.
Common duiker R500, R500, R1000
Mountain reedbuck R2000,R1500, R2000
Bushbuck R3000, R2500, R3000
Nyala R6000, R4000, R6000
Bushpig R500
Blesbuck R1000, R900, R1000
Warthog R500, R600, R1000
Zebra R10000
Kudu R2500, R4500, R6000
Bluewildebeest R3000, R2500, R3500
Impala R700, R900, R1200
Steenbok R2000
Klipspringer R10000
Baboon R500
Monkey R300
Jackal Free of charge
Cattle R15000, R30000
Spotted hyena free of charge when permit is available.
Trofee werk op rowland ward se minimum.

Julle sal sien op die prys lys van die goed is duur. Dit is waar ons nog wul nommers bou en werk dan op ons vervangings koste. Die pryse op ape en bobbejane is om ouens te keur om die hele vallei wild ie skiet met miljoene skote elke keur hulle n trop sien. As jy een wil skiet vir n mount is hy verniet. Ek het ook vergeet dat mis skote is R50 met n maks van 3 per jagter.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Opsoek na jagplek
Datums beskikbaar is almal maandag tot donderdag en mens kan dalk n reeling tref vir sondag middag tot vrydag oggend.
Junie
2-5
9-12
23-26
Julie
30jun-3
7-10
14-17
21-24
28-31
Augustus
4-7
11-14
18-21
25-28
Kan die manne op die lys asb die datum wat hulle kies langs hulle naam post. Kies eers n datum as die ou bo jou klaar gekies het. Skryf net langs jou naam "nee" as jy nie belangstel nie sodat ons die persone van die lys kan verwyder.

Last edited by Nico Harris on Sun Jan 05, 2014 6:08 pm, edited 1 time in total.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Opsoek na jagplek
Die lys lyk so-
Jakkalsgat
Grumpy
Flash
Fanta
Zipp
Stan man
Douw
Mw
Brock
Jakkalsgat
Grumpy
Flash
Fanta
Zipp
Stan man
Douw
Mw
Brock