Hi Rudolf, kan jy nie sommer jou spesiale prys vir die Jaracal manne hier plaas nie?
Groete
Danie
New Rudolph Varmint 4-12x50mm model
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: New Rudolph Varmint 4-12x50mm model
Ja man ons wil almal weet wat kos die outjie asb 
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: New Rudolph Varmint 4-12x50mm model
Klink nie sleg nie. Sal mens met daai kruishaar in nag kan skiet?
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: New Rudolph Varmint 4-12x50mm model
eK WONFDER HOEKOM KAN MENS NIE DIE KRUISHAAR IN DIE 4-16 BY 50 INSIT NIE ?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: New Rudolph Varmint 4-12x50mm model
Dolf
Hoe werk die scope se paralaks-verstelling?
Hein M
Hoe werk die scope se paralaks-verstelling?
Hein M
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: New Rudolph Varmint 4-12x50mm model
Hein, ek glo dit het n vaste paralaks op 100 of 150m?Hein M. wrote:Dolf
Hoe werk die scope se paralaks-verstelling?
Hein M
Rudolf,
Sal die kruishaar in die nag werk?
Groete
Danie
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: New Rudolph Varmint 4-12x50mm model
Rudolph Varmint 4-12x50mm T2
Ek wil net seker maak, hierdie is fixed parallax scopes? Nie AO of SF nie..
Ek wil net seker maak, hierdie is fixed parallax scopes? Nie AO of SF nie..
Too many to mention ;-)
