HELIKOPTER SKIET:
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
HELIKOPTER SKIET:
Wat dink julle van die GROOT getalle jakkalse wat met die helikopter geskiet word.
Kostes: Suksesse: Die metode ens.....
laat weet asb wat julle dink....
Kostes: Suksesse: Die metode ens.....
laat weet asb wat julle dink....
Shoot straight and tell the truth!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: HELIKOPTER SKIET:
Meso
Ek kan net kommentaar lewer op wat ek weet en navraag gedoen het. Hulle het in Philippolis geskiet en het 19 in 6 dae geskiet. Koste 6500-7000 per jakkals. Daar loop 'n storie dat hulle 180 vir die maand in Britstown geskiet het maar met my navraag is daar bevestig dat hulle 66.3 ure gevlieg en onder 30 jakkalse/rooikatte geskiet het, maw R2800-00 x 66.3 = R185640-00 gedeel deur 30 is R6188-00 per jakkals net vir die vliegure dan kom die R700-00 by per dier geskiet.
Die beste wat ek gehoor hulle gevaar het was in Smithfield distr iets soos 80 jakkalse in 10 of so dae. Blykbaar baie geskiet op bees boere se plase wat die getalle so opgestoot het. Koste per jakkals het daar in die omgewing van R2400-00 per dier gedood uitgewerk.
Ongeag hoe daarna gekyk word dit is suksesvol, alhoewel duur. Hier by ons het hulle spesifiek twee ou jakkalse geskiet wat ek weet ek kon nie inroep nie, hulle is nou uit so dit gaan al weer makliker. Wat dit verder veroorsaak is dat ons nie meer hoef skaam te wees om R1000-000 per jakkals te vra nie. As hulle R6000 tot R7000 per dier betaal is R1000-00 min. Die ironie van die saak is dat ek 'n week of twee nadat hulle die eerste keer hier weg is, 6 jakkalse op 'n plek geskiet het waar hulle wel gevlieg het. Ook weer 'n bewys niks, nie eers roep is die alpha en omega van probleemdier beheer nie.
Span alles in ou maat, span alles in.
Groete
Hein

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: HELIKOPTER SKIET:
Geen bedrag sal seker te veel wees nie, maar dit lyk my na n dure besigheid,die chopper storie.
My buurman het met sy wildtelling 19 in een uur geplant!! Ons het daarna 23 in drie nagte tydens ons oeswerk gerol.

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: HELIKOPTER SKIET:
ek het verneem van n chopper wat geval het en as ek dan daai dr se rekening bysit gaan die koste ook in die omgewing van R8000 per jakkals uitwerk..ek tel nie herstelwerk by nie want ek weet nie wat dit gaan kos nie...
Nee wat die R1000 per jakkals is dan die beter opsie vir die boer....en dan naggeld is goedkoper per uur as die van n ambagsman of motoringeneur of iets dergliks...
So die jakkals jagter / nagskieter/ roeper is van die goedkoopste arbeid wat daar is in vandag se terme....
Nee wat die R1000 per jakkals is dan die beter opsie vir die boer....en dan naggeld is goedkoper per uur as die van n ambagsman of motoringeneur of iets dergliks...
So die jakkals jagter / nagskieter/ roeper is van die goedkoopste arbeid wat daar is in vandag se terme....
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: HELIKOPTER SKIET:
Ek het al gehoor, dit was uit die perd se bek, dat choppers maar soos roep ook nie oordoen moet word nie.
Die probleem is dat as die chopper nie regkom nie, die ou roeper die JULY-jakkalse moet kom doodmaak en o wee hy misluk. Het julle al gehoor hoe sleg 'n roeper dan is.
Ek kla glad nie, soos Louis(ek het hom nog nooit ontmoet nie, wil bitter graag) glo gese het, ou vlekkie stel jou nooit teleur nie. Die dag is om die draai waar winterjakkalse se pryse baie hoog gaan word, hou hierdie spasie dop!!!
Groetnis
Taffie
Die probleem is dat as die chopper nie regkom nie, die ou roeper die JULY-jakkalse moet kom doodmaak en o wee hy misluk. Het julle al gehoor hoe sleg 'n roeper dan is.
Ek kla glad nie, soos Louis(ek het hom nog nooit ontmoet nie, wil bitter graag) glo gese het, ou vlekkie stel jou nooit teleur nie. Die dag is om die draai waar winterjakkalse se pryse baie hoog gaan word, hou hierdie spasie dop!!!
Groetnis
Taffie
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: HELIKOPTER SKIET:
Wat bedoel julle met die July jakkalse?
H
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
tafjak
Re: HELIKOPTER SKIET:
Hein
Ag jong, partykeer sukkel 'n man maar om ou jakkie te uitoorle en as jy die lig op hom sit lyk dit soos op die Durban-July. Daardie jakkalse sien ook die ligte soos die perde in die wegspringhokke, as die ligte aangaan hol alles wat kan.
Groetnis
Taffie
Ag jong, partykeer sukkel 'n man maar om ou jakkie te uitoorle en as jy die lig op hom sit lyk dit soos op die Durban-July. Daardie jakkalse sien ook die ligte soos die perde in die wegspringhokke, as die ligte aangaan hol alles wat kan.
Groetnis
Taffie
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: HELIKOPTER SKIET:
Hein
Het jy al gesien hoe maak ou vlekkie as jy hom misskiet?
Daar en dan val die vreeslikste virus hom aan, ook bekend as die isten cape durban july tipe A(afstand)
In kort: July a
Daar het julle dit (july=ligsku).......................(july a=misgeskiet)
johan
ns ek het ook al die tipe t waargeneem ,n getol in die ronte met n vokale geuiter wat dan in tipe a omsit.
Het jy al gesien hoe maak ou vlekkie as jy hom misskiet?
Daar en dan val die vreeslikste virus hom aan, ook bekend as die isten cape durban july tipe A(afstand)
In kort: July a
Daar het julle dit (july=ligsku).......................(july a=misgeskiet)
johan
ns ek het ook al die tipe t waargeneem ,n getol in die ronte met n vokale geuiter wat dan in tipe a omsit.
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
tafjak
Re: HELIKOPTER SKIET:
Johan
Die vreeslikste ding gebeur met my in Langkloof, toe dit nog wettig was om in die nag te jag. Ek spartel met 'n stel in die lang renosterbosse (arnosters soos dit bekend staan) en later tel ek 'n teef en net die stert van die reun op. Dan het in die Steytlerville area 'n reun oorgebly met 'n gat in die oor. (Ek se mos ek kan kopskote skiet nie)Die eienaar van die jakklas kom so 5 dae gelede met die goeie nuus dat gaatjieoor ook nou in die hemel is.
Groete
Taffie
Die vreeslikste ding gebeur met my in Langkloof, toe dit nog wettig was om in die nag te jag. Ek spartel met 'n stel in die lang renosterbosse (arnosters soos dit bekend staan) en later tel ek 'n teef en net die stert van die reun op. Dan het in die Steytlerville area 'n reun oorgebly met 'n gat in die oor. (Ek se mos ek kan kopskote skiet nie)Die eienaar van die jakklas kom so 5 dae gelede met die goeie nuus dat gaatjieoor ook nou in die hemel is.
Groete
Taffie
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: HELIKOPTER SKIET:
Tafjak
Dis nog heeltemal wettig om in die langkloof te nagjag laat kry maar die pampiertjies deur Kuiwert,daai jakkalse het nie oornag ophou vang soos CN graag wil glo nie.
Jy sit nou met groot probleem,jyt nou daai J geneties gemodifiseer,hy gaan nou stompstert J teel, besef jy hoe bedryg en beskerm n stompstert J gaan wees?Hulle permitte gaan glo net onder sekere wetenskaplike omstandighede uitgeryk word,gaan bleikbaar net vir n uur geldig wees en baie R kos
johan
Dis nog heeltemal wettig om in die langkloof te nagjag laat kry maar die pampiertjies deur Kuiwert,daai jakkalse het nie oornag ophou vang soos CN graag wil glo nie.
Jy sit nou met groot probleem,jyt nou daai J geneties gemodifiseer,hy gaan nou stompstert J teel, besef jy hoe bedryg en beskerm n stompstert J gaan wees?Hulle permitte gaan glo net onder sekere wetenskaplike omstandighede uitgeryk word,gaan bleikbaar net vir n uur geldig wees en baie R kos
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: HELIKOPTER SKIET:
EN NOU BEGIN DIE HEEL "MOOISTE" STORIES OOK SOOS DIE EEN OOM ANNERIES WAT SE HY HET DIE JAKKALS SE STERT AFGESKIET UIT DIE MELICHOPPER EN TOE KAN DIE JAKKALS NIE DRAAI NIE EN HARDLOOP HOMSELF VREK TEEN N DRAAD...
EN DIE ANER EEN OOK VAN DIE OOM WAT BEWEER HULE HET SO LAAG BO DIE JAKKALS GEVLIEG HY HET HOM AAN DIE STERT GEGRYP EN TOE DIE PILOOT BAIE HOOG OP LAAT VLIEG EN SO OOM JAKKIE N VLIEGLES GEGEE WAT DIE OUTJIE NIE GESLAAG HET NIE.......
DALK IS ALBEI WAAR.....MAAR EK SLYUK MA SWAAR AAN DIE TIPE STORIES..
EN DIE ANER EEN OOK VAN DIE OOM WAT BEWEER HULE HET SO LAAG BO DIE JAKKALS GEVLIEG HY HET HOM AAN DIE STERT GEGRYP EN TOE DIE PILOOT BAIE HOOG OP LAAT VLIEG EN SO OOM JAKKIE N VLIEGLES GEGEE WAT DIE OUTJIE NIE GESLAAG HET NIE.......
DALK IS ALBEI WAAR.....MAAR EK SLYUK MA SWAAR AAN DIE TIPE STORIES..
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: HELIKOPTER SKIET:
Jong ons gaan nou lekker te kere onder die chopperhofie, maar oom anneries het seker daai jakkie se stert afgeskiet, want ou jakkie is taamlik off balance as die stert wegraak. Dit is 'n gedoente om die ou te hoor spartel om weer in die pad te kom.
So by the way ek skiet 1slag 4 stompsterte by 'n ou in die Somertset-distrik. Johan hoe ken jy vir Cavert.
Groete
Taffie
So by the way ek skiet 1slag 4 stompsterte by 'n ou in die Somertset-distrik. Johan hoe ken jy vir Cavert.
Groete
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: HELIKOPTER SKIET:
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: HELIKOPTER SKIET:
MESO
Dis 'n storie, ek tel die eerste een met die lig op maar steur my eers nie daar aan nie tot die ding stop. (die ou lyk nogal snaaks) Met die stopslag kyk ek eers mooi en sien dat 'n jakkals is. Die ander word toe geroep. Wat nogal weird was, was dat in Augustus 2 jaar gelede was.
Lyk vir my die vlekkies begin nou saamstaan.

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Helikopter skiet
More manne
Wat dink julle van die jagmetode? Ek het dit al 2 keer probeer. Goeie sukses met eerste keer. Twede keer ons disnis geval... Baie skade en parte. Dink julle vlieg is n opsie om die rooies te bestry?
Izak
Wat dink julle van die jagmetode? Ek het dit al 2 keer probeer. Goeie sukses met eerste keer. Twede keer ons disnis geval... Baie skade en parte. Dink julle vlieg is n opsie om die rooies te bestry?
Izak
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Helikopter skiet
isak:
ons het die saak so biki begin roer...jy moet net biki rondloer man....daar is alreeds so een of twee lyne geskryf , alaml stem saam, gebruik alle metodes tot jou beskiking,,as jy hulle kan inhol en doodskop doen dit ook moet net nie dat die weskaap se goeverment dit hoor nie......asb
ons het die saak so biki begin roer...jy moet net biki rondloer man....daar is alreeds so een of twee lyne geskryf , alaml stem saam, gebruik alle metodes tot jou beskiking,,as jy hulle kan inhol en doodskop doen dit ook moet net nie dat die weskaap se goeverment dit hoor nie......asb
Shoot straight and tell the truth!
-
Philip101
Re: HELIKOPTER SKIET:
EK IS NUUT OP DIE WEBTUISTE. IVM CHOPPER JAG - HET BY MY LAAT JAG, (BRITSTOWN DISTRIK- FEBR 2008) 6 GESKIET @ R18000-00 (R3000-00 / JAK) BAIE DUUR MAAR HET TEN MINSTE 2 OUES GEKRY WAT NIEMAND NOG KON INROEP OA HENDRIK VAN RENSBURG. 'N WEEK NA DIE CHOPPER HET EK SELF GAAN JAG EN 8 IN 2 AANDE GESKIET + 2 KATTE. GLO NOG JY MOET VAN ALLE OPSIES GEBRUIK MAAK. NIE EEN METODE IS DIE ALFA & OMEGA NIE.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: HELIKOPTER SKIET:
Welkom Philip.
Kan jy vir ons se by benadering hoeveel totaal in die Britstown area geskiet is uit die helikopter? Ek stem saam met jou alle metodes moet gebruik word. Geen een metode is 100% nie.
Groete
Heinrich
Kan jy vir ons se by benadering hoeveel totaal in die Britstown area geskiet is uit die helikopter? Ek stem saam met jou alle metodes moet gebruik word. Geen een metode is 100% nie.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: HELIKOPTER SKIET:
Hallo manne
Ek is ook nog n nuweling op die site, die helikopter werk saam met al die ander metodes maar jy as nag jagter of roeper probeer bietjie die redenasie van die helikopter se kostes in vergelyking met die nag jagtery vir die boer verduidelik........... n moeilike som om te maak ne!!!!!!!!!!!!

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: HELIKOPTER SKIET:
Cois
Dit is goed as die helikopter 'n draai in die distrik gemaak het. Die boere betaal dan sommer maklik vir die nagjagter as hulle sien die vorige rekening is R11000-00 vir een of 2 jakkalse.
Ervaring is die beste verduideliker (leermeester)
Groete
H
Dit is goed as die helikopter 'n draai in die distrik gemaak het. Die boere betaal dan sommer maklik vir die nagjagter as hulle sien die vorige rekening is R11000-00 vir een of 2 jakkalse.
Ervaring is die beste verduideliker (leermeester)
Groete
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ambessa
Re: HELIKOPTER SKIET:
Hallo daar oor choppers
Wonder net.....word 'n permit benodig om met 'n helikopter onder die rooijakkalse te maai?
Werk dit weer kort (of enige langer periode) na die eerste optrede uit die lug oor dieselfde plase? Leer die rooijakkalse nie eenvoudig dat hierdie ding in die lug "bad music" is nie en dit vinnig vermy/ontwyk?
Laat ons hoor van julle ervarings.