Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Amper Buffel kos.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

Nog een wat nie wou dood...

Van hierdie manne wil net nie val nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Die seekoei video wat op 'n ander draad ook was:
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
En hier is die definisie van 'n noue ontkoming:
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Nou toe daar het jy dit "and to the video man, thank you, thank you. You are the best" Puik film werk !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
So vinnige vraagie oor die video, daai buffel agter die een wat voor geskiet is, sal dit gekwes wees of nie?DWB wrote:African Sun Productions
Mooi skoot op buffel.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
2:29 - "Wait till he stops."DWB wrote:African Sun Productions
Hier is nog een, Buffel en ander diere.
Nou ontkoming!
BANG! Hahahahaha!
Julle gesien hoe verander die koeel rigting in die sable?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Sable.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Sable1.jpg
Last edited by Geno on Wed Dec 18, 2013 9:24 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Geno ek het dit ook opgelet ja.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Frikkie dis moeilik om te sê, maar dit lyk of die ander een nog gelê het.Frikkiedbr wrote:So vinnige vraagie oor die video, daai buffel agter die een wat voor geskiet is, sal dit gekwes wees of nie?DWB wrote:African Sun Productions
Mooi skoot op buffel.
Maar dit is goed dat jy in die rigting begin dink!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
My dadelik aan my Waterbok en Gemsbok storie laat dink, dis gebeur meer algemeen as wat mens dink. Ek sal maar altyd baie mooi kyk voor ek naby 'n trop skiet, veral met premium koeels en lekker hard stamp gewereGeno wrote:
2:29 - "Wait till he stops."
BANG! Hahahahaha!
Julle gesien hoe verander die koeel rigting in die sable?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Daai swartpens, praat julle van die koeel wat uit die swartpens kom?
Kan dit wees dat dit dalk 'n been wees wat dit van koes afkry?
Kan dit wees dat dit dalk 'n been wees wat dit van koes afkry?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Is die een 'n rug skoot of nie?
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Rug_zps4499934f.jpg

- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Ja nee, buffels kan taai wees as hul wil. Hierdie een het meer skote gevat as die normale buffel. Ek kan ongelukkig nie uitmaak waar al die skote ingaan nie, maar het al gesien hul kan met goeie skote ook so bly staan.DWB wrote:Nog een wat nie wou dood...
Wonder net waarheen was die kameraman op pad! Veiligste plek is by die gewere.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Frikkiedbr wrote:So vinnige vraagie oor die video, daai buffel agter die een wat voor geskiet is, sal dit gekwes wees of nie?DWB wrote:African Sun Productions
Mooi skoot op buffel.
Dit gebeur gereeld dat 'n patroon reg deur 'n buffel gaan, maar in hierdie geval het hy gelukkig nie. Hy het onder die vel aan die oorkant bly sit en is uitgesny net nadat ons die interview gedoen het.
Dit was 'n baie risky skoot. As dit my buffels was sou ek eerder gewag het. Mens kan altyd weer bekruip. Dis beter as om 'n gekweste jong bul te gaan soek.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Hierdie is van die beste kamerawerk wat ek al ooit gesien het. Om een kameraman te wees op so 'n follow-up is nie maklik nie. Jy moet HEELTYD afneem en reg wees. Jy moet al die PHs en kliente cover en nog op die uitkyk wees vir die Leeu.DWB wrote:En hier is die definisie van 'n noue ontkoming:
Uitstekende werk.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Geno wrote:2:29 - "Wait till he stops."DWB wrote:African Sun Productions
Hier is nog een, Buffel en ander diere.
Nou ontkoming!
BANG! Hahahahaha!
Julle gesien hoe verander die koeel rigting in die sable?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Sable.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Sable1.jpg
Ek sien dit nogals gereeld op my videos. Ek het selfs al gesien dat daar 3 keer stof uitslaan. Dit was in Damaraland in Namibië. Daar is natuurlik myle en myle se woestyn! Ek het nie die video opgelaai nie want dit was nie 'n baie groot Gemsbok gewees. Het net geskiet vir Luiperd bait. Sal kyk as ek eendag kans kry om dit te doen, is nogals interesant.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Jip, was spine en hy het net daar bly lê. Het nog 'n skoot nodig gehad om hom dood te maak.Frikkiedbr wrote:Is die een 'n rug skoot of nie?
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Rug_zps4499934f.jpg
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Hier is een van my oues. Ook African Sun Productions, hehe:
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Manne
Ek is nou so lus vir so storie ek kan myself amper nie help nie.........................aaaai die drome
Groetnis
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Jislaaik manne wonder of baie van daai ouens se skootplasing reg is op van die buffels? Ons almal weet buffel is taai maar my magtig daai ouens mors darem ammo!? 
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Oom Mariusr.
Daar staan jy en jou span. Die buffel storm met mening.
Jy skiet en jou skoot maak niks nie...
Wat doen jy?
SKIET WEER!!!!
Manne ek moes al gaan gewone beeste skiet wat uitkom na hul reeds met ñ pen geweer ñ skoot weg het. Hulle is kwaad en wil nie vrek nie.
As jy die brein met ñ mm mis bly hy kom.
Dis jy of hy.
As jy hom nie kan stop nie wil jy hom immers van rigting laat verander.
So wat dink jy doen ñ buffel as hy kwaad is?
Daar staan jy en jou span. Die buffel storm met mening.
Jy skiet en jou skoot maak niks nie...
Wat doen jy?
SKIET WEER!!!!
Manne ek moes al gaan gewone beeste skiet wat uitkom na hul reeds met ñ pen geweer ñ skoot weg het. Hulle is kwaad en wil nie vrek nie.
As jy die brein met ñ mm mis bly hy kom.
Dis jy of hy.
As jy hom nie kan stop nie wil jy hom immers van rigting laat verander.
So wat dink jy doen ñ buffel as hy kwaad is?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Jy moet sorg dat jy hom nie kwaad maak nie! He he?!
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Alles hang af van die eerste skoot, is my opinie. As jy eers droog gemaak het, kan jy maar lood gooi sonder resultate. Buffel se kind lewe net op adrenalien, hy het nie regtig meer hart en longe nodig nie. Hy bly staan omdat hy WIL bly staan. As hy jou kant toe kom moet jy seker maak jy skiet die brein raak, of die lood wat jy gooi moet groot genoeg wees om hom te laat rigting verander. Either way: STERKTE.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
mariusr wrote:Jy moet sorg dat jy hom nie kwaad maak nie! He he?!
Stem Marius, ekt nog nie die voreg gehad om een te pos nie, maar as ek die dag die kans kry sal ek 200% seker maak voor ek daai sneller druk!