So het my seuntjie 'n boog gekry by 'n oom wat van oorsee kom kuier het.
Die mannetjie is diep lief vir die boog. Hy word nou in Januarie 3 jaar oud maar hy kan klaar sy bogie bietjie trek en op die bok teiken skiet.
Dink een van die dae gaan hy my pakslae gee. LOL
Groetnis
Marno
Begin jonk...
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Begin jonk...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Begin jonk...
Mooi Marno, Leer hom mooi
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Zack Benade
Re: Begin jonk...
Mooi foto Marno.
Geniet dinge soos dit saam met jou seun van jonk af. Geniet tyd saam met hom.
Boogskiet leer hom van klein af dissipline.
Geniet dinge soos dit saam met jou seun van jonk af. Geniet tyd saam met hom.
Boogskiet leer hom van klein af dissipline.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Begin jonk...
Thanks julle.
Ja nee dis lekker dissipline met die boog.
Dis werklik lekker om sulke kwaliteit tyd te spandeer saam met hom.
Ja nee dis lekker dissipline met die boog.
Dis werklik lekker om sulke kwaliteit tyd te spandeer saam met hom.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Begin jonk...
Baie mooi Marno
Geniet dit saam met jou seun, dit is baie baie kosbaar!
Groete
Douw
Geniet dit saam met jou seun, dit is baie baie kosbaar!
Groete
Douw
