Korporaal,sersant,kaptein

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Korporaal,sersant,kaptein

Post by Christo »

Hein

As ek kyk na taffie se posts sal daar voor Junie nie genoeg plek wees vir al die sterre nie. Dalk verander dit na kastele of iets ?

;D    ;D      ;D

C
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Korporaal,sersant,kaptein

Post by JACQUES BOTHA »

Taffie
Ek sal daai pligte aanvaar, jy sal net eers n pligtestaat moet aanheg.
Ek sal sorg vir hout braaiers en  rooster(s) Ek het n chopper tent wat ek sommer sal staanmaak vir n man wat koelte soek of slaapplek, daar sal maklik 4 volronde afrikaners inpas...
ek hoop net taffie bring n lekker kudu fillet saam en freek genoeg van die modderbok mieliebek chops....Caller se mond water al om sy tade in daai woesvark vark in te slaan.
Dalk kan Johan karoo lam saambring (die een wat jakkals nog sou vang) daai A5/6 kategorie... ek het gesien daar is manne vir wie colestrol net n roomer is..
Soos ek hoor van die manne se roere en skietvermoee gaan daar van die jakkals skieters baie goed . Want hulle leer nie skiet nie hulle kan skiet....
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: Korporaal,sersant,kaptein

Post by Tomcat »

Almal

Dalk kan iemand my help? Wat is die pligte van n GLOBAL MODERATOR? Mag hulle nog jag of moet hulle net "posts" skryf?
MAAR dit lyk vir my of hier nou n paar kolonelle rondgaan. Geluk manne!

Tomma
Ambessa

Re: Korporaal,sersant,kaptein

Post by Ambessa »

Hallo Tomcat
Tomcat wrote:...iemand my help? Wat is die pligte van n GLOBAL MODERATOR? Mag hulle nog jag of moet hulle net "posts" skryf?
MAAR dit lyk vir my of hier nou n paar kolonelle rondgaan.
Weet ook nie, maar stem saam - die ou's is nou in 'n hogere liga. Trap maar liggies...

Ambessa
Post Reply