Dag se almal en voorspoedige nuwe jaar.
Gehoop iemand kan my dalk help of selfs net in die regte rigting stuur.
Wil graag 'n ammunisie versamelaar word. Ek het 'n familie lid met 'n klein versamelingtjie, (nie bewus van die afkoms nie), en ek wil nie he hy moet van dit ontslae raak nie. Sal dit graag op die regte manier wil oorneem.
Hoe gemaak?
Dit is maar net 'n klompie ou gewone goed, behalwe vir so paar wat vreemd lyk. Meestal maar jagrondtes en kleiner militere goed.
Ek is in Port Elizabeth as dit help.
Ammunisie versamelaar
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Ammunisie versamelaar
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Ammunisie versamelaar
Praat met Andre Pretorius. 048 881 1025
Hy is die voorsitter van die OK se tak van die versamelaars.
Hy is die voorsitter van die OK se tak van die versamelaars.
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Ammunisie versamelaar
Baie dankie Gromit.
Ek sal vir Andre 'n luitjie gee.
Ek sal vir Andre 'n luitjie gee.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par