1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
immelmanw

1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by immelmanw »

Safari & Outdoor / Durbanville Skietbaan Skietfees - Veiling en Braai

1 Februarie 2014 - Durbanville Skietbaan - Kaap

Gaskunstenaar: Andries Vermeulen http://www.andriesvermeulen.co.za

Kom neem deel aan die jaarlikse Safari & Outdoor - Durbanville Skietklub se Skietfees, Veiling en Braai

Groeperingskiet kompetisie met enige van die volgende wapens: Jaggeweer, Varmintgeweer, Handwapen, Randslag, Oopvisier, Boog en vele meer.

Gongskietkompetisie tot op 500m

Program:
Registrasie 7:00 - 11:00
Skietkompetisie 08:00 - 13:30
Gongskiet 08:00 - 13:00 (op 500m baan)
Veiling 14:00
Prysuitdeling 18:00 (ongeveer)
Lucky Draw na prysuitdeling - R5000 S&O Geskenkbewys

Daar is n lekker braai, lekker jagpakette (Bosveld en Kalahari) baie goeie wyn (Kanonkop, Beyerskloof, Tokara, Diemersdal en vele meer) dan is daar great produkte op veiling met reserwe pryse ver onder cost - Nightforce teleskoop, Savage geweer, Zeiss teleskoop en vele meer!

Vir meer inligting, inskrywings en reels: Jackie Crafford zeta@mwebbiz.co.za of Stefan van der Linde stefanvdl@so.co.za

Groete

Willem Immelman
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by Celesti@NiteCoreSA »

mmm dit lyk nou vir jou lekker!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by katjak »

nou hoekom is ek n 1000km van da af. sal mpet reel vir een baie nader.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by FCLoretz »

Willem,

Wanneer kry ons Gautengers ook 'n skietfees?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by vossie1 »

Ek gaan beslis deelneem,klink na n lekker dag,ek moet net nie n wynjie drink voor daai veiling nie anders hou ek my lyf lekker miljoener ma my ou absa spaar rekening wys altyd die teendeel.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by Celesti@NiteCoreSA »

FCLoretz wrote:Willem,

Wanneer kry ons Gautengers ook 'n skietfees?
sekondeer!!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by dsmerrills »

Celesti@NiteCoreSA wrote:
FCLoretz wrote:Willem,

Wanneer kry ons Gautengers ook 'n skietfees?
sekondeer!!
I'll third that!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by douw »

Ill Ford that ;D
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Willem sit 'n paar fotos op toeman laat ons sien:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by dsmerrills »

Does anyone know if the Pretoria branch will be having a similar festival in the not so distant future? Is so that would be great for us!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
immelmanw

Re: 1 Februarie - Safari & Outdoor Skietfees

Post by immelmanw »

Naand Manne

Die skietdag was n reuse sukses gewees. Saam met Andries Vermeulen het ons lekker gelag. Ek sal fotod pos sodra ek n tydjie het.
Ons sal graag so n dag in Gauteng wil hou maar
Julle manne het reeds die twee big bore DGS dae. Die langafstandskietdag saam met SAJWV. die MVS skietdag en vele meer. Nie te min, sal lekker wees om so n dag aan te bied. N mens moet net die regte klub kry wat kan help met reelings op die dag. Glo my, dit is dae en nagte se werk om so n dag aan te bied.

Groete
Post Reply