.303 Loskruit Patrone (Blanks) (KLAAR NUWE BAAS)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
.303 Loskruit Patrone (Blanks) (KLAAR NUWE BAAS)
Ek het 'n pakkie wat iemand kan kry as hy dit kan gebruik.
Laat weet maar, ek is in Vereeniging maar gaan die naweek Rodepoort se kant toe.
Laat weet maar, ek is in Vereeniging maar gaan die naweek Rodepoort se kant toe.
Last edited by Fanta300 on Fri Jan 17, 2014 4:17 pm, edited 1 time in total.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Ai tog, as dit nou maar net 308 blanks was! ek soek vir die netgeweer.
groetnis,
Frikkie
groetnis,
Frikkie
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Ek onthou jy het so ruk terug .308 gesoek.
Gedink daar is dalk iemand wat sy skoonma wil skrik maak

Gedink daar is dalk iemand wat sy skoonma wil skrik maak
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Ek stel nogal belang, jammer ons woon so ver van mekaar.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Fanta, waar en wanneer gaan jy na Roodepoort?Fanta300 wrote:Ek het 'n pakkie wat iemand kan kry as hy dit kan gebruik.
Laat weet maar, ek is in Vereeniging maar gaan die naweek Rodepoort se kant toe.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
EK kan dalk vir jou iets reel maar dit sal eers in Mei maand weesJuanVE wrote:Ek stel nogal belang, jammer ons woon so ver van mekaar.
as jy solank kan wag?
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Dit sal wonderlik wees, daar is mos geen haas nie! Van waar is jy?
Baie dankie!
Baie dankie!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Ek bly in Roodepoort maar my broer bly in PE. Hy het 'n 303 en dus lisensie
so die vervoer gaan nie 'n probleem wees nie. Hy kom vir ons jaarlikse boog jag
in Mei maand na my toe.
Op pad terug kan hy dit dan net by jou aflaai - ek moet die net voor daai tyd
by Fanta kry.
so die vervoer gaan nie 'n probleem wees nie. Hy kom vir ons jaarlikse boog jag
in Mei maand na my toe.
Op pad terug kan hy dit dan net by jou aflaai - ek moet die net voor daai tyd
by Fanta kry.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Dit sal wonderlik wees!! Baie dankie vir jou moeite en bereidwilligheid, word opreg waardeer.
Groete
Juan
Groete
Juan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Dis reg so dan kan Juan hulle kry. VdWalt, ek kom gereeld in Roodepoort. Pm jou tel nr vir my dan kan ons plan maak.
Fantie
Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks)
Fantie, baie dankie dit word opreg waardeer.!
Juan
Juan
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks) (KLAAR NUWE BAAS)
Net update - Fantie gaan die blanks by sy kinders los - om die hoek van my - ek sal soos my broer opkom hulle gaan haal siende dat ek nie 'n 303 lisensie het nie
maar hy wel.
Hy sal hulle dan vir jou aflaai as hy daar verby gaan.
Groete
Van der Walt
maar hy wel.
Hy sal hulle dan vir jou aflaai as hy daar verby gaan.
Groete
Van der Walt
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks) (KLAAR NUWE BAAS)
Van der Walt
Baie dankie vir jou moeite!
My sel 079 6931953
Baie dankie vir jou moeite!
My sel 079 6931953
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks) (KLAAR NUWE BAAS)
Dis 'n plesier Juan, nou is daar weer plek in die kluis vir iets anders.
Die pakkie is by my kinders vdWalt, so enige tyd wat jou pas kan jy hulle gaan haal.
Net 'n vraag aan die kenners: moet jy lisensie hê vir loskruit patrone?
Die pakkie is by my kinders vdWalt, so enige tyd wat jou pas kan jy hulle gaan haal.
Net 'n vraag aan die kenners: moet jy lisensie hê vir loskruit patrone?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Loskruit Patrone (Blanks) (KLAAR NUWE BAAS)
My probleem is ek twyfel of die persoon wat my vir my lisensieFanta300 wrote: Net 'n vraag aan die kenners: moet jy lisensie hê vir loskruit patrone?
gaan 'n kenner is.....
