More,
Ek het die volgende wat na iemand toe kan gaan as jy dit soek.
Davide Pedersoli Owner's manual
Davide Pedersoli Muzzleloader manual vir 'n Rolling Block.
Ek het my geweer verkoop en nou eers weer die goed ontdek.
Ek's in Pta as jy wil kom oplaai, as jy van ver is - posgeld is dan vir jou.
PM my
Davide Pedersoll dokumentasie/ Manuals (origionals)
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm

