Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannesburg

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
immelmanw

Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannesburg

Post by immelmanw »

Naand Manne en Dames

Hier is dit nou, word deel van die Safari & Outdoor Span. Ons beplan om die winkel oop te maak in April 2014. Dit is in Rivonia, Johannesburg gelee.
Stuur asseblief alle aansoeke na heleen@so.co.za

Vriendelike Groete

Willem Immelman
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Marc »

Willem het julle medic nodig, my geweer kennis is marginaal maar ek sal Baie handig te pas kom vir julle buite landse trips hehe
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by tripodmvr »

Marc, jy bemark verkeerd. Jy sal drips toedien by die feesgeleenthede. Jy kan rustig sit en "mellow" raak sonder die hinderlike drankie in die hand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by henried »

Ek sal julle sosial media hanteer... ;D
Ek weet min van gewere... :confused:
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Marc »

tripodmvr wrote:Marc, jy bemark verkeerd. Jy sal drips toedien by die feesgeleenthede. Jy kan rustig sit en "mellow" raak sonder die hinderlike drankie in die hand.
Ek wou dit nou nie so blatant noem nie Oom, maar ek het n morning after duppa wat drank se gat skop. Noem dit Jet fuel haha
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Dankie Willem ons versprei graag die word:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Penkop »

Hoe lyk dit met werk vir 'n myner?

Ons ken van goed opblaas en breek as dit vir iets tel?!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Capt. Yoda »

Ek wil ook daar werk.Kan ek die baas wees van iets?
Ek hou nie baie van werk nie maar ek hou van gewere
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Stefan764 »

Capt. Oblivious wrote:Ek wil ook daar werk.Kan ek die baas wees van iets?
Ek hou nie baie van werk nie maar ek hou van gewere
:laugh: :laugh:
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Chris Swart »

Marc wrote:
tripodmvr wrote:Marc, jy bemark verkeerd. Jy sal drips toedien by die feesgeleenthede. Jy kan rustig sit en "mellow" raak sonder die hinderlike drankie in die hand.
Ek wou dit nou nie so blatant noem nie Oom, maar ek het n morning after duppa wat drank se gat skop. Noem dit Jet fuel haha

Vat jy Bestellings?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by BRNO (Pierre) »

As julle so lank met Stefan kan uithou, gaan ek ook aansoek doen. Soek net soos hy n lekker aftree joppie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Piet Breedt »

Ek soek werk.

Ek werk net 8 tot 4 en Vrydae net tot 3 uur. O ja, Woensdae vanaf 12 uur is dit sportparade, en ek werk glad nie naweke nie

Ek soek n moerse pay en n kompany kar.

Wanneer kan ek kom vir n interview?
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Jonie »

Willem

Baie dankie vir die offer , maar ek kan nie by n plek werk waar ek my hele salaris gaan blaas nie , dan werk ek mos verniet :laugh:
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by JPS »

Jonie wrote:Willem

Baie dankie vir die offer , maar ek kan nie by n plek werk waar ek my hele salaris gaan blaas nie , dan werk ek mos verniet :laugh:
Jonie,

Dit is bitter waar. Mens hoef net na Stefan se versameling "fancy"gunne wat hy gekoop het en gebou het om te.sien hoe waar ;D

Groete
JP
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Werksgeleenthede - Safari & Outdoor - Rivonia - Johannes

Post by Capt. Yoda »

As jul nog nie n store manager gekry het nie is ek nog in die mark 8)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply