9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Goeie dag Manne!
Ek het my skiettoerusting reeks verder uitgebrei en vervaardig nou ook .22 randslag en 9mm pistool reaktiewe teikens.
Dit word gemaak van uitens duursame 6mm Hardox 400 plaat.
Die .22 randslag teiken se telkol is 60mm in deursnee
Die 9mm teiken se telkol is 100mm in deursnee
Die plaat is gepowder coat.Ek sal later ook n video of 2 opsit
Koste beloop:
.22 Randslag -R125 elk
9mm Handwapen -R275 elk
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0307.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0308.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0310.jpg
Ek werk vanaf Bloemfontein.
Die Reaktiewe teikens kan gepos word maar moet dan net self aan mekaar gesweis word.
Handelaars welkom
Kontak my gerus op 084 592 5299
Junglejulian@gmail.com

Last edited by junglejulian on Thu Mar 06, 2014 12:53 am, edited 1 time in total.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Hier is die pryse vir gewone opsporingspos vir die Reaktiewe teikens;
Volledige .22 reaktiewe teiken -gewone opsporings posgeld beloop-R50.00
.22 Reaktiewe teiken(ongeverf en nog nie aanmekaar gesweis nie.)-R 30.00
Volledige 9mm reaktiewe teiken -gewone opsporings posgeld beloop-R60.00
9mm Reaktiewe teiken(ongeverf en nog nie aanmekaar gesweis nie.)-R 40.00

- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Wraggies baie oorspronklik, het jy teikens vir jag gewere ook? Ek skiet 270
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Uitstekende produk en netjies geskiet in daai wind.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Ek het een gesny van VRN 500 plaat maar dit is glad nie koste effektief nie.Die telkol was 150mm groot gewees.Ander probleem was dat die verskillende kaliber en spoed kombinasies van sentersslag gewere die teiken te veel laat tol wat dan nie elke keer n teiken area bied nie.Die VRN plaat is ook te hard om n goeie sweisweld op te kry so die 2 dele skeur uit mekaar.Ek het n deuling tree gemaak wat meer geskik is vir die groot kaliber skiet.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
http://www.metaltargets.com/DuelingTrees.htm
Iets soortgelyk aan die.Ek werk nog aan die skanierpunt ontwerp van myne om dit meer effektief te maak.Ek sal fotos oplaai sodra alle probleme uitgestryk is.
Iets soortgelyk aan die.Ek werk nog aan die skanierpunt ontwerp van myne om dit meer effektief te maak.Ek sal fotos oplaai sodra alle probleme uitgestryk is.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Goed, ons hou hierdie spasie dop
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Dankie Geno vir die video.
Dit is seker hoekom n pistool 16 skote het want dit was vrek moeilik om die kol elke keer raak te skiet.ek kort nog baie oefen

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
PM of mail my asb jou besigheids adres. Ek kom voor einde Feb weer Bloem toe, wil by Henk gaan draai, dan sal ek een van elk by jou kom optel.
Groete,
Roger!
Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Hierdie een laas week vrydag sommer met cell geneem, biejtie gespeel na die oes van die bokke :-)
http://youtu.be/Rk_5dB46gSc
http://youtu.be/Rk_5dB46gSc
Too many to mention ;-)
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Koste vir altwee in een pakkie ( nie gesweis of verf ) ?
Is die 9mm teiken ook geskik vir .22 skiet ?

Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Gewone Opsporingspos sal rondom R55 wees sou ek n .22 en 9mm teiken ongeverf en nie gesweis saam pos.
Al 2 die Reaktiewe teikens is gemaak van6mm Hardox 400 plaat wat geskik is om met n .22 en 9mm te skiet.Die .22 gaan net nie genoeg slaankrag he om die 9mm Teiken te laat oorslaan nie en die 9mm gaan die .22 teiken weer soos n afkop hoender laat rondspring.
Al 2 die Reaktiewe teikens is gemaak van6mm Hardox 400 plaat wat geskik is om met n .22 en 9mm te skiet.Die .22 gaan net nie genoeg slaankrag he om die 9mm Teiken te laat oorslaan nie en die 9mm gaan die .22 teiken weer soos n afkop hoender laat rondspring.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Baie dankie aan almal wat van die Reaktiewe teikens bestel het.Die pakkies sal almal more gepos word.ek is effe agter met die powdercoat werk maar is amper opgevang.
Mooi loop!
Mooi loop!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Dankie vir jou moeite...Waardeer..junglejulian wrote:Baie dankie aan almal wat van die Reaktiewe teikens bestel het.Die pakkies sal almal more gepos word.ek is effe agter met die powdercoat werk maar is amper opgevang.
Mooi loop!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Geno.
Sal die teiklens veilig wees om in 'n kompetisie te gebruik?
Wat van koeëls wat kan wegskramp? is daar so 'n moontlikheid?
hoor graag
Dankie
Frik
Sal die teiklens veilig wees om in 'n kompetisie te gebruik?
Wat van koeëls wat kan wegskramp? is daar so 'n moontlikheid?
hoor graag
Dankie
Frik
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Goeie middag manne!
Neo C Outdoors and Trading in Middelburg Transvaal hou ook .22 reaktiewe teikens aan.Dit maak dit makliker vir die manne in daardie omgewing om die posdiens uit te skakel.
Verder kan ek die .22 teikens met Postnet of Fastway vir net R100 of selfs minder posgeld na enige plek in die land stuur tot ons SA posdiens se stakings verby is
Ek werk vanaf Bloemfontein so jul is welkom om by my persoonlik te kom afhaal.
Alle teikens is van 6mm Hardox 400 plaat gemaak en reeds aan mekaar gesweis.
Koste beloop R125 elk
Mooi loop

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 9mm en .22 Reaktiewe teikens te koop
Manne
Ek gebruik Julian se teikens nou al vir seker 2 jaar. Ek het laas Desember bt hom van daai reaktiewe teikens gekry. Na letterlik honderde 9 mm en 357 skote is hy heel. daai goed werk en is great fun
Sy gongs is great. Het al tot met 375 (op 200 m) op daai gongs geskiet met solids en Frontier punte. Net verf wat afkom.