Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
-
tafjak

Die uitrusting sluit alles in soos:
Bakkie moet betroubaar wees.
Roeper en genoeg spaar batterye daarvoor.
Geweer en teleskoop met lensdoek vir die vogtige nagte.
Lig op geweer en handsoeklig
Skietraam of stoel.
Extra battery vir bakkie en die roeptyd se extra krag wat benodig word.
Gps
Rangefinder
Tweerigting radios
Handsoekligte
Genoeg spaarwiele en hilift
WATER en genoeg daarvan (drink en hande was)
Jy kan ook 'n tipe van noodhulpkassie met die nodigste items daarin he soos; extra dimmer, muskiet afweermiddeltjies, extra gloeilampe ens. As die voertuig 'n landrover is, ook 'n spaar enjin.
Sorg dat alles werk en toets dit voor jy jagveld toe gaan, sal baie frustrasie spaar. Maak ook seker dat die uitrusting van goeie gehalte is, want dit sal geld spaar.
Groete
Taffie

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Taffie
Moet nie die drywer vergeet nie.
Christo
Moet nie die drywer vergeet nie.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Sir T:
Ek sien nie so vinnig jou multi-tool daar nie en en mes en selfoon wat of af is , of op silent is nie..laglag lag lag...en ook nie so bietjie luck wat soms nodig is vir daai ekstra karkassie oppie bakkie nie...en iets wat ek nie sonder ry nie is n ekstra wheel spanner...
het eenkeer hoog in die berge gesit en ver geloop om n wheelspanner wat ek gebreek het op n landie nogal...so groen een daai ou merk 3 met die aluminium bodies ...so ekstra van als as jy kan .. en soos julle weet twee nr 13 spanners en 2 nr 17 spanners,, en n ekstra roer..
n man daag nie sonder reserwes op vir n rugby match nie.. in my tyd kon jy nog nie reserwes opsit nie, so ek het geglo as jy 1 of twee manne kon afhaal was dit makliker om teen 13 te wen as teen 15..(maar nou het ek baie afgekoel en glo aan fair fights---grappie)

Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Christo en Jakes
Julle is reg, extra waar jy kan en moenie die drywer vergeet nie. Ek het die topic begin om te sien waar ons al trek met uitrusting en trieks en almal MOET aanlas waar hulle kan. Dit bly 'n leerproses en almal moet leer. As die dag aanbreek wat 'n ou kan se " ek weet alles van jakkalse af", sal dit as 'n SWARTDAG bekend staan en dan het ons die oorloggie verloor. Ek wil ook net noem dat ek die oorloggie nooit vaarwel sal roep nie.
Ek hoop en vertrou dat ons nog baie gaan leer en 'n paar groenes op hulle neuse sal laat kyk. Dit is sommer Smuts en Trawante in gesluit. Soveel van rubbish het ek nog nooit in my lewe gehoor nie en dan het hulle nog die vermetelheid om ons boere voor te skryf. Ek kan nie anders dink as dat van hulle kleintyd op hulle koppe geval het nie.
Groetnis

- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Taffie ek sien jy is oplyn vanaand, so lekker aand en jy jag nie? Julle spot mos met my oor die dryf storie ,maar ek sal enige tyd weer dryf , meer geleer as wat mens alleen leer en as jy nie ondervinding opbou by die wat weet nie sal dit jou baie lank vat en jy hoef nie sleg tevoel dat iemand dink jy vra 'n k ???k vraag nie want jy leer dit eerste hands.
Dit help bv. nie om tes? daar moet a dimmer by jou toerusting wees en jy weet nie hoe om dit te gebruik nie.Dit is so goed jy kla my aan vir verkragting net omdat ek die tools het nie.
Gtoete Chris
Dit help bv. nie om tes? daar moet a dimmer by jou toerusting wees en jy weet nie hoe om dit te gebruik nie.Dit is so goed jy kla my aan vir verkragting net omdat ek die tools het nie.
Gtoete Chris
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Chris
Sonder drywers sou die grootste generaals en grootste crooks vandag niks gewees het nie. Soos ou Taffie ges? het, klink vir my jy was 'n goeie drywer. As drywer vir Hein laas Saterdagaand by die kursus weet ek van 'n hele paar minute wat blank was, nie 'n goeie getuigskrif as drywer vir my nie, en ek was daar om te leer.
Ry hulle vrek - vra maar vir Elias
Christo
Sonder drywers sou die grootste generaals en grootste crooks vandag niks gewees het nie. Soos ou Taffie ges? het, klink vir my jy was 'n goeie drywer. As drywer vir Hein laas Saterdagaand by die kursus weet ek van 'n hele paar minute wat blank was, nie 'n goeie getuigskrif as drywer vir my nie, en ek was daar om te leer.
Ry hulle vrek - vra maar vir Elias
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Julle 2 bittereinders
Nee, ek het nie gisteraand gejag nie. Die manne was pootuit en ek ook so bietjie. Lekker om so bietjie te rus ook. Kom ook agter as ek die nag goed uitrus bars die jakke die volgende nag lekker. So, sal maar sien wat gebeur vanaand.
Chris, alles het nogal goed afgeloop toe ons gejag het, maar die dag as dinge verkeerd loop moet jy die chaos sien. Ek spot nooit met 'n drywer nie, die is net so belangrik soos die jagter en ek is nou baie eerlik en ernstig as ek dit se. Ek het een Vrydagaand by Arthur Short 'n drywer in die veld gelos en terug huistoe gery nadat ek 3 jakkalse geskiet het, drywer was so bietjie onder die invloed en ek sien toe dat ek nie met die helfte van die jakkalse by die huis gaaan kom nie.
Christo, jy moet laat weet hoe gaan dit onder by Ceres. Sal miskien in die volgende weke of so daar naby uitkom. Weet nie regtig hoe ver daarvandaan nie, maar sal laat weet as ek in die omgewing is.
Groetnis
Bittereinder 1

Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: jakkals reun en teef
Hallo Taffie
Wou vroer al van my lat hoor het,mar die tyd...Het Donderdag en Vrydagaand twee jakkals pare geskiet en dit lyk of hulle op hitte kom.Is dit nie te vroeg nie of kan dit wees agv goeie jaar wat ons beleef het?
Groete
Kieterkat
Wou vroer al van my lat hoor het,mar die tyd...Het Donderdag en Vrydagaand twee jakkals pare geskiet en dit lyk of hulle op hitte kom.Is dit nie te vroeg nie of kan dit wees agv goeie jaar wat ons beleef het?
Groete
Kieterkat
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Taffie
Laat weet as jy naby kom, sal lekker wees.
Christo
Laat weet as jy naby kom, sal lekker wees.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ja-jagter
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Hallo
Kan enigiemand my dalk help met raad oor 'n range finder. Ek jag meestal op vlaktes. Is daar verskil tussen finders vir dag en nag? Hoe groot en watse tipe finder moet dit wees? My kennis tot 'n range finder is zero. Ek sal graag baie inligting wil he. Hoekom sal ek dan skoolgeld betaal as ek eerterangse kennis kan kry.
Alle inligting sal waardeer word.

kieterkat
Onthou ook dat niks onmoontlik vir jakkie is nie, maar dit sal meer die uitsondering as die reel wees. Jammer dat ek nou eers antw, nou eers die vraag gesien. JAMMER man!!!
Taffie
Dit is so bietjie vroeg. Het die eerste kleintjies so 2jaar gelede middel Junie in die Willowmore distrik gekry en dit was al snaaks en ook nie weer nie. Ek sou se dat moontlik is, maar bitter ongewoon. Einde Mei is maar die maand hier by ons in die Karoo vir jakkie om lief te raak vir die tefie. In die kouer dele van die land mag dit verander, maar het nie kennis daarvan nie.Het Donderdag en Vrydagaand twee jakkals pare geskiet en dit lyk of hulle op hitte kom
Onthou ook dat niks onmoontlik vir jakkie is nie, maar dit sal meer die uitsondering as die reel wees. Jammer dat ek nou eers antw, nou eers die vraag gesien. JAMMER man!!!
Taffie
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Hey Tafman, sorry SIR TAF. Jammer dat ek inchip in hierdie post, maar ek sien jy is nou aanlyn. Daai teef het toe kleintjies gekry, so hoe gouer hoe beter moet jy jou keuse kom maak. Ons wag nog vir die bruinkop teef, maar dit is ook een van die dae. Groete
Winners never quit - Quitters never win.
-
tafjak
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Kruger
Ek vertrou jou keuse vir my. Ek sal 2 weke weg wees en dan maak ek 'n draai by julle.
Groete
Taffie
Ek vertrou jou keuse vir my. Ek sal 2 weke weg wees en dan maak ek 'n draai by julle.
Groete
Taffie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Mag ek intjip en julle weer terug lei na die oorspronklike onderwerp. My leer proses begin nou eers, het wel meeste van boogenoemde "gadgets" op die lys maar sukkel nog om die skiet stoel klaar te kry. As ek net nie verdomp al my vingers blou geslaan het met die 4 pond hammer nie en minder "ark eyes" kry van al die gesweis op die stoel se raam sou die projekkie nou al lankal klaar gewees het...maar ons kom daar. 
Eeen belangrikke punt wat mens nooit, maar nooit uit jou "kit" weg laat nie is daai klein heup flessie met die Ou-Bruin-Skoene

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Ou Freekman
Nou praajy. Het hoeka mos vir my so enetjie daar uit Oom Paul se plaas aageskaf, laasjaar Juniemaand. Man en werk hy lekker, veral as jy gjimmer brannewyn igooi en hom teen jou lyf dra hier naby jou hart, laat hy eenmaal so warm worre. Da sweet jy sommer terselfdertyd die winter se ou lastige griepie weg.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Hallo Ja-jagterJa-jagter wrote: Hallo
Kan enigiemand my dalk help met raad oor 'n range finder. Ek jag meestal op vlaktes. Is daar verskil tussen finders vir dag en nag? Hoe groot en watse tipe finder moet dit wees? My kennis tot 'n range finder is zero. Ek sal graag baie inligting wil he. Hoekom sal ek dan skoolgeld betaal as ek eerterangse kennis kan kry.
Alle inligting sal waardeer word.
Ja-jagter
Ek gebruik Leica nou al vir 'n hele paar jaar, kan nie eers onthou hoe lank nie. Ander wat ek weet wat werk is die Nikon en swarofski. Sal enige tyd weer vir my die Leica koop. Het die swarofski net in die dag gebruik maar ek dink dit sal net so goed in die nag werk.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Caller ek stem, dit werk altyd... vir bok/jakkals koors ook. Daai voggies maak 'n man lekker modderig dan bewe jy nie so veel nie. Al gevind ek skiet goed raak as die skiet hand "steady" is. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Ek dink hier is ook 'n poll vir Yaliar,
Kom ons rate die rangefinders op 'n polling vote dan kan die van ons wat nog wil koop weet wat om te koop. Onthou ook die prys(ballparkfigure)
Komaan Yaliar ons wag.
Miskien moet ons jou naam verander na poleman.
LOL 
Christo
Kom ons rate die rangefinders op 'n polling vote dan kan die van ons wat nog wil koop weet wat om te koop. Onthou ook die prys(ballparkfigure)
Komaan Yaliar ons wag.
Miskien moet ons jou naam verander na poleman.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Christo
As ek die anner manne s'n lees moet ons eeder poll op wattse drankie laat jou die minste bewe
As ek die anner manne s'n lees moet ons eeder poll op wattse drankie laat jou die minste bewe
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Ben ek's baie ernstig oor die poll
C
C
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Christo
Raait sal al die inligting bymekaarsit en een opsit so by more aand
Ben

Ambessa
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Hallo drinkendebroers
....man staan met glas en wat nog en eish in die hand ... die hand bewe vreeslik baie, die eish klink-klink-klink-klink teen die glas en die voggies spjatt orals rond. Vra sy maat ewe bekommerd "...drink jy baie?" Antwoord die bewende ou "...nee, gelukkig stort meeste uit..."
Ambessa
....man staan met glas en wat nog en eish in die hand ... die hand bewe vreeslik baie, die eish klink-klink-klink-klink teen die glas en die voggies spjatt orals rond. Vra sy maat ewe bekommerd "...drink jy baie?" Antwoord die bewende ou "...nee, gelukkig stort meeste uit..."
Ambessa
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Ander goed wat nogal handig inkom is ekstra "fuses", 'n spaar "fanbelt", 'n klompie elektriese "lugs" (vir die las van drade), 'n rolletjie of twee "insulation tape", 'n fles koffie (ek los maar die Ou Bruines vir as ek klaar gejag het - hy maak jou nou warm, maar dan koel hy jou vinniger af), iets soet om te eet hier teen die oggend koue en 'n ding om jou wakker te hou vir die pad huis toe - Red Bull, of turbovite of Barocca of so iets.
Ander ding wat handig is maar seker nie dood nodig nie is 'n laaier of twee - die tipe wat van 'n sigaret aansteker af werk vir die 12v goete en een met 'n "invertor" vir die ander - niks so sleg soos 'n roeper of MP3 wat se batterye begin gaan hier in die middel van die nag nie.

If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.
Nee man Freek
Njou stjeek jy oons vaaaldrihoekirs sje njaam djeer die moddeer.

Freek wrote: Caller ek stem, dit werk altyd... vir bok/jakkals koors ook. Daai voggies maak 'n man lekker modderig dan bewe jy nie so veel nie. Al gevind ek skiet goed raak as die skiet hand "steady" is.![]()