Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

93 x 30-06 Spr PRVI Brass

180 x 30-06 Spr PMP Brass


Gevuur x1 as Fabrieks Ammo (PRVI GROM) en (PMP PRO AMM)
Twee Keer Gelaai (x2)

Verskoon die Ingels.

Full Prep Done, Ready to Class & Load.

Cleaned
Deprimed + Neck Sized
Primer Pockets Uniformed
Flash Holes Deburred
Annealed
Full Length Sized
Cut to Same Length (62.9mm)
Chamfer/Deburred Case Mouths
Polished & Cleaned Again


Ek is in die Noordelike Voorstede van die Kaap, Parow om presies te wees.

Jy kan dit of by my kom haal of ek kan dit vir jou pos maar jy sal die posgeld betaal.

Die doppe se toestand is puik en ek het baie moeite gedoen met die prep sodat iemand dit weer kan geniet/gebruik.

Ek gebruik nou Lapua.

Groete

Francois (Swys)
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Geno »

Hallo Francois.
Kan Gerrit22-250 dalk die doppe kry?

BAIE DANKIE!!!!
Last edited by Geno on Tue Dec 10, 2013 7:19 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5142
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Pvdw »

Swys dis nou so in die gees van die seisoen.

Dankie vir die mooi gebaar.

Peet
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

Geno wrote:Hallo Francois.
Kan Gerrit22-250 dalk die doppe kry?

BAIE DANKIE!!!!
Geno aangesien jou post eerste was kan Gerrit22-250 dit kry hy moet my asb. PM of die doppe gaan na .243 op die forum.

Groete

Swys
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by chrisman »

Hallo swys.
Ek sal die 30-06 doppe neem asb.
My pa is naby tygervallei, sal hom vra om dit te kom optel.
PM my asb jou adres.
Dankie.
Groete
Chrisman.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Wilhelm Schultz »

Jis Swys.

A chrisman nie die doppe gaan vat nie sal ek dit baie waardeur.
Hou ons maar op hoogte.

Baie dankie. Mense soos jy maak dat ons manne bymekaar staan en mekaar uithelp.

Lekker aand
Hou die lood in die lug
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by chrisman »

Swys,
Jy kan die doppe in die helfte deel, dan gee jy die ander vir Wilhelm....
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

ek wag steeds vir Gerrit22-250 se pm aangesien sy(of namens hom) post eerste was en ek hou maar by die reels vd afdeling.

as ek teen more nog niks gehoor het van hom nie sal ek die doppe verdeel tussen Chrisman, Wilhelm en 243 (pietie).

ons laat dit nou eers daar, ek sal more laat weet.

groete

Swys
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Geno »

Gerrit sal vanoggend n PM stuur.
Die man is nie gereeld op die forum nie.
Goed, beter, 6millimeter!
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by chrisman »

Dankie Swys.
Lekker dag.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13617
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Capt. Yoda »

Cleaned
Deprimed + Neck Sized
Primer Pockets Uniformed
Flash Holes Deburred
Annealed
Full Length Sized
Cut to Same Length (62.9mm)
Chamfer/Deburred Case Mouths
Polished & Cleaned Again
Swys kan ek dalk vir jou so 300 30.06 doppe stuur dat jy hul ook so mooi maak asb >:D
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2486
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Flip Nel »

Capt. Oblivious wrote:
Cleaned
Deprimed + Neck Sized
Primer Pockets Uniformed
Flash Holes Deburred
Annealed
Full Length Sized
Cut to Same Length (62.9mm)
Chamfer/Deburred Case Mouths
Polished & Cleaned Again
Swys kan ek dalk vir jou so 300 30.06 doppe stuur dat jy hul ook so mooi maak asb >:D

Ek het gewag vir daai een ++>:
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

Flip nel wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Cleaned
Deprimed + Neck Sized
Primer Pockets Uniformed
Flash Holes Deburred
Annealed
Full Length Sized
Cut to Same Length (62.9mm)
Chamfer/Deburred Case Mouths
Polished & Cleaned Again
Swys kan ek dalk vir jou so 300 30.06 doppe stuur dat jy hul ook so mooi maak asb >:D

Ek het gewag vir daai een ++>:

hahaha, jaja mense spot my daaroor (julle is nie 1ste nie) maar herlaai is vir my nogals terapeuties :) - veral die prep deel - maar tyd is maar altyd die issue want soos julle weet is dit nie die fisiese laai vd kruit en bullet seating wat die tyd vat nie, dis die prep.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Wilhelm Schultz »

Jisou baie dankie chrisman en swys dis baie gaaf van julle.
Is op die oomblik in Langebaan op vakansie. Sal dit in die nuwe jaar kom optel as dit reg is.

Kom drink maar 'n dop as julle in die omtrek is!

Groete
Hou die lood in die lug
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Geno »

Sorry manne. (Wilhelm, Chrisman, Pietie)

Die doppe kom Transvaal toe.
Brass dinge mag nie in die kaap bly nie, nes die Curriebeker!
Goed, beter, 6millimeter!
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

Geno wrote:Sorry manne. (Wilhelm, Chrisman, Pietie)

Die doppe kom Transvaal toe.
Brass dinge mag nie in die kaap bly nie, nes die Curriebeker!
Jip Geno is reg ek hou maar by die 1st Post reel...

Sorry manne ek sou graag vir almal wou help.

Geno, pm my gerus die details van hoe laat en wanneer die doppe opgetel gaan word.

Groete en Gooi lood

Swys
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by chrisman »

Daar is nie foute nie.
eertse post is baas.
Dankie weereens.
Lekker kersfees vir jou.
Chrisman
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by theedge »

Geno wrote:Sorry manne. (Wilhelm, Chrisman, Pietie)

Die doppe kom Transvaal toe.
Brass dinge mag nie in die kaap bly nie, nes die Curriebeker!
Kyk nou kyk nou
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Wilhelm Schultz »

Nee dis geen probleem nie, reels is reels.

Geno jy se nou so maar kan nie dink dat die transvaal se kassie baie vol is nie ;) 8)

Groete
Hou die lood in die lug
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

Doppe gaan na Gerrit toe, vandag met die man gesels.

Ek hoop daai doppe sal help dat vele jakke in 2014 sal bakkie ry!

Groete
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

Dis nogals nice as jy oor die 270 geprepte doppe vir iemand gee wat jy dink dit nodig het... (het hy enige idee hoe lank dit vat om 270 doppe te prep vir laai)

en daai persoon nie dan eers die ordentlikheid het om jou posgeld te betaal nie. Dit gaan hier oor 'n beginsel ek voel 'n moer oor die geld.

Ek hou nie daarvan om gatte te lek nie.

Baie nice.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Monrique (SJ) »

Swys

Hoe nou? Wats fout?

Groetnis
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3638
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Fanta300 »

Hierdie storie het my gepla van die begin af. Ek was toevallig bedrywig op die forum toe Swys hierdie pragtige gebaar opgesit het. Ek het ook gedink om namens my skoonseun die doppe te aanvaar maar toe dink ek dit sal meer regverdig wees as 'n ou wat dit self sien en self nodig het dit eerste opeis.

Dit sou ook nogal gaaf gewees het as Gerrit 'n openbare dankie geplaas het en soos versoek darem net die posgeld betaal het.

Maar net my 2c
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

ek het die doppe al lankal gestuur, maar hoor niks van die man nie...ek wil nie snaaks wees nie maar dis vrek baie doppe en baie moeite het eintlik daarin gegaan.

ek hou rerig nie daarvan om mense te herinner om dinge te doen nie. Posgeld is net iets soos R60,00 maar die beginsel agter dit en die feit dat ek eintlik moeite gedoen het en graag eerder iemand wou help.

"Rant" oor

Geniet die naweek.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by theedge »

Swys14 wrote:ek het die doppe al lankal gestuur, maar hoor niks van die man nie...ek wil nie snaaks wees nie maar dis vrek baie doppe en baie moeite het eintlik daarin gegaan.

ek hou rerig nie daarvan om mense te herinner om dinge te doen nie. Posgeld is net iets soos R60,00 maar die beginsel agter dit en die feit dat ek eintlik moeite gedoen het en graag eerder iemand wou help.

"Rant" oor

Geniet die naweek.
Ai maat weet hoe jy voel
Post Reply