Hallo se
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Hallo se
Hallo almal
Ek is nuut hierso. Ek het redelike agtergrond met herlaai, veral met Ackley's. Vra maar dalk het ek iets waarna julle opsoek is. My kalibers wat ek laai is die volgende; 223 rem, 223 ack, 243 win, 243 ack, 25-06 rem, 25-06 ack, 7x57, 7x57 ack, 7mm rem mag, 30-06, 30-06 ack, 300 win mag, 338 win mag, 375 h&h, 375 ack en 458 lott. Met die kleiner kalibers gebruik ek meestal konvensionele punte en van 7mm en op meestal premuim punte. Skree maar, dalk het ek iets. Wie van julle werk met die Quickload 3.6 program? Vandat ek die program het, het n klomp dinge begin sin maak. Dit is asof n heder lig aangeskakel is in n donker kamer waar n mens al vir jare rondtas! Die program wys nogal n klomp van Somchem se miskonsepsies of laat ek waag om te se onkunde uit!

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hallo se
Ek sal graag daai program wil h? maar is te suinig om die geld uit te haal. Ek koop eerder nog 'n paar koeels of 'n blik kruit en primers.
Daar is 'n ackley in my toekoms en ek wag net vir 'n loop. Dit gaan 'n 6.5/08 Ackley {260 Rem AI} wees met 'n 0.296 nek
Ek beplan om die 123 gr lapua Scenars en 130gr Bergers in hom te skiet. Ek sou graag wil weet wat die spoed verskil is tussen 'n 24" 26" en 28" loop{1in8 twist} met hierdie koeels.
Miskien kan jy my help met daai oulike program?

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hallo se
Wouter,
Jy moet reg staan hier gaan klomp vrae jou kant toe kom.
Welkom by ons
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Hallo Arnold
Die naaste wat ek daaraan kom so ver is n .264 Leroy N.E.(Baie skerp skouer 51mm) of die 6.5x55 Ack Imp.
Op die 6.5x55 is die verskille op 24,26,28 soos volg met die volgende lading S365 52gr 123gr Lapau Scenar 61216PSI en 80mmTPL 3089,3144,3193 onderskeidelik. Die Berger 130 VLD gee met 53gr S385 2987,3043,3093 onderskeidelik.
Die naaste wat ek daaraan kom so ver is n .264 Leroy N.E.(Baie skerp skouer 51mm) of die 6.5x55 Ack Imp.
Op die 6.5x55 is die verskille op 24,26,28 soos volg met die volgende lading S365 52gr 123gr Lapau Scenar 61216PSI en 80mmTPL 3089,3144,3193 onderskeidelik. Die Berger 130 VLD gee met 53gr S385 2987,3043,3093 onderskeidelik.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Hallo Raven en dankie vir die verwelkoming. Ek sien uit daarna om tussen mense te wees wat jy so bietjie die selfde taal te kan praat! Moeg om net fronse en vraagtekens op die voorkoppe van normale jagters te kry!
Hoe lank bestaan hierdie voorum al?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hallo se
Wouter,
Ek is ook maar nog 'n "groentjie" hier
Ek is nou so bietjie meer as 'n jaar deel van die Jaracal Familie.
Hoop jy geniet dit hier, ons gaan jou brein so nou en dan bietjie TAP vir informasie!!
Raves
Ek is ook maar nog 'n "groentjie" hier
Ek is nou so bietjie meer as 'n jaar deel van die Jaracal Familie.
Hoop jy geniet dit hier, ons gaan jou brein so nou en dan bietjie TAP vir informasie!!
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hallo se
Dankie Wouter, ek gaan jou nog baie pla aangesien ek baie droom en altyd wonder ...
Die 6.5x55 AI dink ek se dop gaan effens te groot wees. Die ouens praat van dat hulle so 2950 fps kry met 140gr koeels uit die 260 Ackley met 28" lope.
Dit lyk na so 25 fps per duim loop lengte. Kan jy dalk net die getalle hardloop vir die gewone 260 Rem.
Ek moet regtig 'n plan maak om die program te kry ...

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hallo se
Wouter
Baie welkom mater, soos Norton gese het, hier gaan n klomp vrae jou kant toe kom, maar sien/lees jy is sommer n man wat sal hou daarvan om antwoorde te voorsien.
Oor die QUICKLOAD program, waar kry man hom, reken seker ma van die internet af aflaai met n betaling vir n kode/wagwoord.
Mooi loop
Francois
Baie welkom mater, soos Norton gese het, hier gaan n klomp vrae jou kant toe kom, maar sien/lees jy is sommer n man wat sal hou daarvan om antwoorde te voorsien.
Oor die QUICKLOAD program, waar kry man hom, reken seker ma van die internet af aflaai met n betaling vir n kode/wagwoord.
Mooi loop
Francois
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
260 Rem 130 Berger S365 44gr 2928,2974,3015
260 Rem 123 Lapau S365 45.5gr 3021,3070,3114
260 Rem 123 Lapau S365 45.5gr 3021,3070,3114
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Hallo Francois
My vrou het dit vir my gekoop. Dit kom in n CD formaat van Amerika. As jy dit Google sal jy dit kry. Sy herhinder my net konstand dat dit n redelike bedraggie was aangesien haar verjaardag om die draai is!
Maar defnetief die moeite werd! Ek het al my ou ladings deur gehardloop en dit is verstommend hoe akkuraat dit is!
My vrou het dit vir my gekoop. Dit kom in n CD formaat van Amerika. As jy dit Google sal jy dit kry. Sy herhinder my net konstand dat dit n redelike bedraggie was aangesien haar verjaardag om die draai is!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Arnold, ek het so n bietjie gespeel met die .264 Leroy N.E. Die dopkapasiteit is 57gr teenoor die .260 se 53.5gr. Daar is maar so 30-49 ft/sek verskil tussen die twee. Eintlik bitter teleurstellend! Ek het n vriend wat n 6.5WSM het en ek moet se dit sal my keuse wees vir n akurate langafstand teiken/jag kombinasie.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hallo se
Wouter
Thanks
Mooi loop
Francois
Thanks
Mooi loop
Francois
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hallo se
Ek weet Safari & Outdoor het laas gehad, maar kan nie komentaar lewer oor die prys nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Die plek waar ek myne gekry het is by www.neconos.com .Ek sien die prys is $149.95 en daarby moet verskepingskoste en invoerbelasting betaal word. As ek reg kan onthou is dit amper dieselfde bedrag. So alles en alles so R2800.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hallo se
Dankie vir daai inligting oor die 260 Rem.
Ja daar is baie min verbetering en ek wonder elke dag of die Ackley die moete werd is in die geval. Die 260 is een van die rondtes wat baie "improvement" toon deur hom te ackley. Die dop is klaar naby aan optimum en dit blyk of alle rondtes gebasseer op die 308 Win dop die selfde neiging het.
Daai syfers vir die 260 Rem lyk nie sleg nie, maar 'n ackley doppie lyk vir my so mooi. Ek sal maar nog sien as die loop kom watter reamer ek daar laat indruk.
Ja daar is baie min verbetering en ek wonder elke dag of die Ackley die moete werd is in die geval. Die 260 is een van die rondtes wat baie "improvement" toon deur hom te ackley. Die dop is klaar naby aan optimum en dit blyk of alle rondtes gebasseer op die 308 Win dop die selfde neiging het.
Daai syfers vir die 260 Rem lyk nie sleg nie, maar 'n ackley doppie lyk vir my so mooi. Ek sal maar nog sien as die loop kom watter reamer ek daar laat indruk.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
My pa het my geleer dat n mens nie iemand kan vertrou met smal skouertjies nie. daarom is ek maar n Ackley man. Daar is darem heelwat ander voordele ook aan die Ackley verbonde.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Hallo se
Nee man wavan praat jy nou regte boervrouens het smal skouers lekka bree heupe en dikkerige bo bene ......... mamaMy pa het my geleer dat n mens nie iemand kan vertrou met smal skouertjies nie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Hoe lank is jy al getroud?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hallo se
wouter
Ek het een fout met ugly ek bly hom verkeerd spel.
geniet die uglies
Jacques (ek het nog nie een nie)

Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Toe maar Jacques jou ogies sal nog oop gaan!
Dit het my ook n paar jaar gevat!
Groetnis
Dit het my ook n paar jaar gevat!
Groetnis
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hallo se
Wouter, ek verstaan hoekom mens bv. 'n mauser dop {8X57, 7X57} sal Ackley met sy baie taper en mens wen dan ook meer as mens net na dop kapasiteit kyk. 'n Mooi voorbeeld is seker ook die klein .22 Hornet. Maar 'n dop soos die 308W is mos nou alreeds met min taper, is daai ekstra 50-10fps die moeite werd as jy nou moet doppe fireform wat op sy beurt dan weer aan jou loop vreet?
Ook wat is jou opinie van die loop lewe van die gewone rondte teenoor die ackley?
Ook wat is jou opinie van die loop lewe van die gewone rondte teenoor die ackley?
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hallo se
WOUTER
Hulle is mooi en werk uitsteken op seker kalibers..soos Arnold se.
En as jy daar is doen so voort , maar om doppe te maak en dan eers te ebgin skiet raak duur vir n arm man (finansieel) soos ek , maar ek is darem skatryk in GENADE..
Dis n lekker hobby die roere en soos ek al gese het as jou hobby jou nie meer geld kos nie gaan hy ophou om jou hobby te wees.
Groetnis
oopogies Jacques
Hulle is mooi en werk uitsteken op seker kalibers..soos Arnold se.
En as jy daar is doen so voort , maar om doppe te maak en dan eers te ebgin skiet raak duur vir n arm man (finansieel) soos ek , maar ek is darem skatryk in GENADE..
Dis n lekker hobby die roere en soos ek al gese het as jou hobby jou nie meer geld kos nie gaan hy ophou om jou hobby te wees.
Groetnis
oopogies Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Jacques ek het met al my Ackley's n jaglading in die gewone dop gehad wat ek net na die Ackley spec toe gelaai het. Groepering was nog nooit n probleem nie. So jy hoef nie eers te fireform en dan eers jou lading te kry nie. As jy jou basis kaliber se lading(ou lading in oorspronklike kaliber)gebruik verloor jy so +_ 70ft/sec met die fireforming proses. Die resultate wat ek kry regverdig absoluut die bietjie ekstra werk.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Hallo Arnold
Askuus ek het jou post mis gelees. Ek stem absoluut met jou saam oor die 308. Dit is sinneloos om daar te verander, die kaliber is klaar baie doeltreffend. Met bv my 7x57 en 375H&H is die verskille regtig groot. Kyk ook die verskil tussen die gewone 243 en die Ackley, daar le 200ft/sec en dis die selfde dop! Die 25-06 kry weer heelwar kapasiteit by maar daar is nie n hengse verskil in die voorkant nie. Met die 223 is daar ook weer n enorme verskil, 30-06 ook. Snaaks dat PO Ackley nie met die 300H&H gespeel het nie, seker oor Roy Wheatherby op daardie bootjie al klaar was. Kyk net daardie verskil!

O ja Arnold betreffende die looplewe. Daar is van die manne wat die stelling maak dat die Ackley's doeltrefender ontbrand agv die skerp skouer en dikker kamer, dit maak so bietjie sin maar die teendeel moet ook in ag geneem word dat jy meer poeier verbrand en ook gewoonlik stadiger poeier. Ek is van mening dat met vandag se uitstekende metalurgie in die stale die verskil onbeduidend sal wees. Die grootste duiwel as dit kom by looplewe is hitte. Dit is maar waar die meeste slytasie plaasvind. Afkoel prejodes tussen skote bly kretiek. Tweedens sal seker maar ladings wees wat oor die 65000psi hardloop. Ek verstaan dit kan ook n groot invloed he. Hierdie kan dalk een van die redes wees hoekom manne in die vroe jare van Ackley swak looplewe gekry het, daar is darem ongelooflike hoe ladings wat aangegee word. Ek het al n hele paar van daardie "wildcat" ladings deur Quickload gehardloop en dit is snaaks dat daar nie meer Amerikaners is wat sonder vingers en oe rondloop nie! Ek het nog net my 30-06 se loop vervang, nie omdat ek moes nie, maar oordat die geleentheid hom voorgedoen het. Die loop het maklik 5000 skote deurgehad en dalk was daar nog 1500 skote oor. 75% van daai skote was in die Ackley weergawe, so nie sleg nie.