Wouter, aangesien jy so baie Ackleys het kan jy asb bietjie meer s? oor die aksies wat jy gebruik en of jy voer probleme het of gehad het {hier veral in terme van puch- vs. controlled feed}
{Ek sit met 'n CZ550 en het al met iemand gepraat wat 'n 7X57 Ackley op so aksie gebou het met geen probleme. Dan ook iemand wat 'n 243 Ackley het op 'n Ruger aksie sonder probleme}
Hallo se
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Arnold
Ek het net Ruger's so almal is maar aftamelinge van die Mauser aksie, behalwe my 7x57 wat n enkelskoot fallingblock is. Ek het nog geen voer probleme gehad wat verband hou met die Ackley's nie. Oom Louw van Deventer wat ek as die pa van Ackley's in SA beskou het niks vir my al genoem dat hy met sulke probleme te doen gekry het nie. Daar behoort ook geen verskil tussen die "controlled round feeding" en "push feeding" te wees nie. My eerste 375 Ackley was op n Bruno 602 ZZK aksie en ek het nooit probleme onderfind nie. Die 375 H&H Ackley is seker die een wat die meeste verander en vanwee sy lengte behoort hy die meeste probleme te gee maar ek het nog niks ondervind nie, ook nie in die Ruger 375 nie.

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hallo se
Dankie vir daai brokkie info, ek het al so baie gelees oor ouens wat voorprobleme het met die ackleys en dit een ding waaroor mense jou waarsku. Die mense het ook natuurlik nog net hieroor gelees en geen ondervinding met die ding nie.
Amerikaners hou mos van die Remington 700 tipe aksies, en dit is juis op die aksies wat spesifiek uit "dubbel stack" magesyne voer waarmee die mense probleme ondervind.
Amerikaners hou mos van die Remington 700 tipe aksies, en dit is juis op die aksies wat spesifiek uit "dubbel stack" magesyne voer waarmee die mense probleme ondervind.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo se
Arnold
Ek het maar geleer n ou moet maar versigtig wees vir wie jy jou ore uitleen! Vandat ek kan onthou is daar maar bitter baie omstredenheid oor Ackley's. Maar doen jouself maar n guns en kyk wie is die grootste teenstaanders. Vra maar altyd uit oor die persoonlike ondervinding en jy sal gou sien die storie is maar altyd hy ken iemand met die probleem of dienooreenkomstig!