Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My koplig gekry, skyn sommer baie lekker. Ek was aangenaam verras gewees.
Ek sou net graag wou 'n "spot" funksie op die liggie hê, maar nou ja, net nog 'n verskoning vir 'n "beter" flits wat verder kan skyn.