More Manne
Ek wil graag hoor of daar nie iemand is wat my kan help met jagplek vir Springbokke of Rooibokke nie.
Ek en so paar vriende (+-7 mense) wil graag die jaar springbokke of Rooibokke jag(ander wild kan dalk ook geskiet word).
Die probleem is die helfde van die manne kom van Joburg of Pretoria af en die ander van Vryburg, so ons soek dalk n plek wat almal n ent moet ry. Ek gee nie om waar die plaas is nie maar ek wil ook darem die manne almal n kans gee om iets te skiet.Die laaste paar jaar het nie almal sukses behaal in die jagveld nie en ek soek n plek waar almal darem die kans kan kry om iets te skiet.
Daarom dat ek eerder kleiner boksoorte wil jag dat ons dit in getalle kan opmaak.
Dankie vir die hulp.
Groete
Hein
hein@superkos.co.za
Jagplek gesoek.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jagplek gesoek.
Hein
Bel vir Jaco (Jakkalsgat) van die forum, ek kan hom aanbeveel. Hy sal die regte plek kan reel vir julle.
Jaco Stander
http://jacostander.wix.com/jakkalsgat-safaris
Bel vir Jaco (Jakkalsgat) van die forum, ek kan hom aanbeveel. Hy sal die regte plek kan reel vir julle.
Jaco Stander
http://jacostander.wix.com/jakkalsgat-safaris
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Jagplek gesoek.
Dankie Blok ek dink ek het regekom daar by hom.
Skuld jou een.
Groete
Hein
Skuld jou een.
Groete
Hein
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jagplek gesoek.
Jy sal jou jag saam met hom geniet. Die man het nie snaakse geite nie en as jy hom mooi vra kan hy vir julle n moerse lekker monster vlakvark op die spit sit. Selfs beter as KFC.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Jagplek gesoek.
En ek weet hoe baie hou jy van KFC 
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jagplek gesoek.
Blok
Dankie vir die verwysing.
Groete
Jaco
Dankie vir die verwysing.
Groete
Jaco