12 BOOR PATROON PRYSE

blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by blaser »

ja dit is nie my stelling om te se skiet alles met no 7 nie maar ek weet as jou lead reg is dan is n gans se kop amper net soos n duif
as jou choke die hael bymekaar hou dan skiet jy dus na die kop[voorkant] van die gans jou lead moet reg wees
ek skiet nie ganse of makoue met no 7 nie maar ek het al
ek gebruik 4 of 5 maar skiet wel fisante met no 7 
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by molopohunter »

Dankie remington, nou verstaan ek wat jy wou se.
Ek het jou bietjie mis verstaan op die grotes ;D , ek dog jy skiet alle voels net met 7.

Ek wou net vir Ben die basic grotes gee vir die duiwe ding, maar ek dink as iemand nou al wou weet watse grotes vir wat...kom lees net weer die post.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by blaser »

dit is beretta wat alles met no 7 skiet
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by Beretta »

Ben
Die meeste persone wat haelgeweer skiet weet nie hoe hulle gewere skiet nie (pattern)As ek jy is vat n stuk koerant of enige groot stuk papier en sit hom teen die draad vas loop so 25m terug en skiet die papier kyk hoe lyk jou pattern.Dit is hoe jou geweer groep of skiet hou dit in gedagte as jy skiet.Gaan dan so elke paar meters verder en onthou dit.Nou weet jy mos wat die limits van jou geweer/chokes is alles wat in daardie pattern kom sal val (met no7) ;).
Beretta
User avatar
Bosmeerkat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by Bosmeerkat »

Hier is so bietjie van 'n tabel wat handing kan wees.


Haelgeweer patroon aanwending

Makoue. AAA en 1 to 3
Eende. 3/4
Tarentale  4/5
Patryse /Fisante 5/7
Kleiner vo?ls 7/9

Onthou daar is 'n rede vir die verskillende pilletjies. Gebruik dit.  ;D
Groete

Martin

.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
User avatar
Paul Jonker
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by Paul Jonker »

Martin

Het jy dalk 'n tabel vir AAA tot LG. Ek wil net a idee kry waarvoor die grower pille gebruik word.

Dankie

Paul
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO

.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
User avatar
Bosmeerkat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by Bosmeerkat »

Paul

Ek is besig om aan 'n tabel te werk wat ek sal opsit so gou ek kan.  Hou maar forum dop sal nuwe post skep. 

Groete

Martin
Groete

Martin

.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by 470rigby »

Slang Viljoen wat met sy honde honderde jagters vergesel per jaar, het rekord gehou van dood versus kwes op tarentale, en onteenseglik met beduidende statistiek bewys dat #4 baie minder kwes as die groter nommers.

#7 het gewoon net die penetrasie van #4 nie (2.4mm vs 3.1mm korrels)

Ek dink ons skuld dit aan ons jagvoels om hulle met die nodige respek te behandel en so min moontlik te kwes.

Dankie molopohunter vir jou nugter denke.
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by WILLEBEES »

Paul Jonker wrote:Martin

Het jy dalk 'n tabel vir AAA tot LG. Ek wil net a idee kry waarvoor die grower pille gebruik word.

Dankie

Paul
Hi Paul - miskien help dit jou in die tussentyd?
Shotgun_Shot Size.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
Bosmeerkat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by Bosmeerkat »

Paul

Sorry man - was effe laks. Stuur my 'n mail na lamprecht.m@gmail.com dan email ek jou baie detail oor tabelle. Ek kon nie die pdf aanhak op 'n pm na jou toe nie

martin
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by tripodmvr »

470rigby wrote:Slang Viljoen wat met sy honde honderde jagters vergesel per jaar, het rekord gehou van dood versus kwes op tarentale, en onteenseglik met beduidende statistiek bewys dat #4 baie minder kwes as die groter nommers.

#7 het gewoon net die penetrasie van #4 nie (2.4mm vs 3.1mm korrels)

Ek dink ons skuld dit aan ons jagvoels om hulle met die nodige respek te behandel en so min moontlik te kwes.

Dankie molopohunter vir jou nugter denke.
Het dit al baie opgemerk dat weggaande tarentale nie met No. 5's neergesit word nie. Landing gear sak af maar hy vlieg tot 500 meter vêr voor hy gaan sit. Die No. 4's vou hom egter dadelik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Hardekool
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sat Jun 30, 2012 11:07 am

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by Hardekool »

Lyk my die pryse het intussen redelik opgegaan. Het nou R100 betaal vir 25 Fiochi 7's. Is dit die going rate of kan mense nog goedkoper kry? Gebruik die meestal vir kleie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by tripodmvr »

Blykbaar is pryse nou R1000 vir kas van 250. Dit klop met die prys wat jy betaal het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Proudprado
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am

Re: 12 BOOR PATROON PRYSE

Post by Proudprado »

Het vandag net onder R1000 vir 250 nr. 7 betaal by Camdix in Krugersdorp.
Glock 17 en 21, CZ550 Lux .308 en 'n Winchester 1300
Post Reply