Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Daar is net een trok en dis 'n Toyota Land Cruiser!
Hoekom hy nie bruin nie? Ek is helemal versot op ons een wat bruin is, Pa Ponkie wil net nie laat die jong manne met hom ry nie! Haha!
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Fransman, een aand in my wildoestyd een nag 75 springbokke op my Cruiser gehad, die buitenste bokke "staan" dan amper dwars , maar die Cruiser dra!!! Mooi bokke mater, bly jy is veilig terug!!! Mooi week-Frikkie
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
ek het laas week n 900kg firefighting tenk , n halwe ton skaap voer agter dit en toe nog n 1.2 ton diesel waentjie agter my cruiser gehaak en da was geen probleme nie!!! die cruiser bly maar n bulperd!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Ponkie wrote:
Daar is net een trok en dis 'n Toyota Land Cruiser!
Hoekom hy nie bruin nie? Ek is helemal versot op ons een wat bruin is, Pa Ponkie wil net nie laat die jong manne met hom ry nie! Haha!
Groete
Ponkie
Ponkie,
is dit nie 'n Land Rover op jou profile pic nie? Hoe werk jou winkel nou?
Maar ja, agter op elke Cruiser moet 'n sticker wees waarop staan "Attach Land Rover Here".
Hy trek 'n matroos van 'n prostituut af!
Cruiser Groete,
Eugene
Janee jy het reg gekyk. Dit is 'n Landie op my prof pic en ook die rede hoekom my rug soms seer is as ek by die huis kom. Maar dit is Oom Johannes se Landie, ek jag saam hom en ons ry met sy ryding.
Fyn gekyk!
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Het noudie oggend n goeie een gesien! Die ou wie se Cruiser dit is bou aan die N1 snelweg tussen Pretoria en Centurion en hy het n sticker agter op die klap van sy bakkie wat lees:
NET LAND ROVERS EN HONDE SIT VAS
HahaHAhA!! Ek moes lag!! Het n foto ook mar ek weeti om die verdomde ding hier opi Forum te kry nie, nog bietjie nuut en dom met die bedryf.
Hiedie is n openbare forum .. kinders kyk ook hier rond ...
Julle verkrag daai lorries ..seker net in noodgevalle....
hoop ek
Ek is maar Isiestog isuzu gewoond gewees.
Jacques
Raves, die beste Land Rover joke wat ek nog in my lewe gehoor het!! Gat hom nou dadelik vir al my pelle SMS (net jammer ekt nie 1 pel met n Landie wat ek kan bel en hom somme VERTEL nie!! )
Baie mooi maar baie onprakties by ons wereld, daai dubbel agterwielle tel sommer gou klippe op wat vas sit tussen hulle, dan steek hulle vinnig stukkend. Tweedens, ek sal hom nie in die bos wil ry nie, te mooi en waar is die tralies, 'n bok lyk net mooier as hy hang en uitbloei.
Sonder tralies, minder bokke....
nogtans baie mooi!!
Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Hallo almal
Cruiser is ok net swaar op brandstof en tyres en verder MOET jy ander bladvere onder hulle sit soos DOBENSIN bv,want oorspronklikes hou nie hier in Tarkastad se berge en klippe nie.Het eenmaal dit oorgekom dat Cruiser se chassis af gekraak het met 120000km op klok,ons 4x4 2.5 hilux doen selfde werk en het 150000km en chassis hou nog.Ook net vere moeilikheid al gehad.
Groete
Sakkie.