Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Gunstock Carving By Cindy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Sep 03, 2012 12:44 pm

Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Post by Gunstock Carving By Cindy »

Hierdie is jou geleentheid om 'n gekerfde kolf wat enig in sy soort is te wen!

Hierdie olifant kolf word uitgeloot teen R100- per kaartjie. Die kolf het geen inletting in nie, dit is deel van die prys, jou geweer sal gratis deur Maruis Adendorff, Wapensmid van Armageddon Geweersmede gepas word. Action Bedding is ook ingesluit in die prys!

Om 'n kaartjie te koop kan jy my 'n email stuur na: gunstockcarving.cindy@gmail.com

Die trekking word by Huntex gedoen, 28 April.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gunstock Carving By Cindy on Sun Feb 23, 2014 8:44 pm, edited 1 time in total.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Post by PWV »

Is hierdie 'n fondsinsameling ten behoewe van iets?
Sal graag wil weet?
Groetnis
User avatar
Gunstock Carving By Cindy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Sep 03, 2012 12:44 pm

Re: Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Post by Gunstock Carving By Cindy »

Nee dit is sommer net 'n lekker kompetisie om iemand wat die kolf ter waarde van R18'000 vir 'n R100 kaartjie wen se dag te maak...
groblerlo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am

Re: Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Post by groblerlo »

Moet jy by die trekking wees as jy die gelukkige een is om die prys te ontvang?
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
User avatar
Gunstock Carving By Cindy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Sep 03, 2012 12:44 pm

Re: Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Post by Gunstock Carving By Cindy »

Nee jy hoef nie daar te wees nie, as jou kaartjie getrek word is dit joune, ongeag of jy daar is of nie
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Post by Silent Hunting »

More. Baie lekker prys vir die manne wat daai groot kalibers bou....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Gunstock Carving By Cindy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Sep 03, 2012 12:44 pm

Re: Uitloot van Gekerfde Geweerkolf

Post by Gunstock Carving By Cindy »

Presies! ;D
Post Reply