Middag
Kan julle my bietjie meer vertel oor die geweer? (prys sal ook help)
My kind wil by die skool begin skiet en ek hoor Pa moet die een koop
het ook verstaan daar is 'n 400 op die mark?
Ek het 'n ander gaswidbuks so ek het darem al die gasbottel
Smirre
CZ 200t Air rifle
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CZ 200t Air rifle
Jy sal nie n fout maak met n CZ200 nie.Is n ongelooflike klyn geweertjie.
Die S400 is die Air Arms
http://www.airgunfanatix.co.za/images/products/prod_93_full.jpg
Jy krydie s400 in klomp verskillende "configurations". FAC, hunter, carbine en so aan.
Party kom met n magasyn ander is net single shot
Die verskil in die model is maar sy loop lengte, krag en so aan
Die S400 sal nie sommer die CZ klop nie.
Die CZ of AA s200 (is maar selfde outje) kom ook in 12fpe, 10m en dan hunter
http://vzduchovky.org/wp-content/uploads/2011/04/ObrCZ200_2.jpg
Is regtig n baie lekker geweer en hy kan ook n magasyn conversion kry.
Die enigste ding wat die ouens aan die 200 verander gewoonlik is hul laat maar net n quick fill conversion op die sylinder doen dat jy nie nodig het om die sylinder uit te skroef om hom vol te maak nie.
Jy kan met Louis ook oor die goed praat.http://airgunwarehouse.co.za/
Maak net seker dat jy die regte geweer koop vir skole skiet.
Sover ek weet is meeste skool skiet maar 10m skiet en dan soek jy die diopter sights en die geweer is ook nie 12fpe nie

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: CZ 200t Air rifle
Dankie Kaptein!
Het gelukkig 'n goeie 2dehande een vir eers in die hande gekry
Die man moet nou eers uithaal en wys, dan kan ons kyk na 'n nuwe een
Smirre
Het gelukkig 'n goeie 2dehande een vir eers in die hande gekry
Die man moet nou eers uithaal en wys, dan kan ons kyk na 'n nuwe een
Smirre
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CZ 200t Air rifle
Smirre die 200t is die 7.5 joule (10m) geweer as ek reg is so as jy hom kan kry sal hy werk.
Sal ook baie maklik wees om hom later na n 12fp FT geweer te verander as die man n ander skiet sport wil probeer.
Sal ook baie maklik wees om hom later na n 12fp FT geweer te verander as die man n ander skiet sport wil probeer.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: CZ 200t Air rifle
Kaptein
Die een wat ek gekry het lyk soos die laaste kiekie
Hulle skiet 10m le, staan en kniel

- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: CZ 200t Air rifle
Seker so R8000 nuut. As jy een in die hande kan kry...
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm