.243 Musgrave SB
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
.243 Musgrave SB
Ongelukkig is die wapen nog nie in my besit nie, moet nou aansoek doen vir die lisensie so hier is die fotos wat v my gestuur is.
wat ek wel weet is dit is n defniatiewe SB aksie, serial no begin R664##. My pa het hom gekoop in mid 90's die ou wat ons hom by gekoop het claim die geweer is nog voor Oom ben se dood vervaardig.
maar wil graag duidelikheid kry.
Ek weet dat die geweer 5 jaar laas geskiet het so moet bietjie TLC ontvang en kort n goeie service, Maar ja wil hom na Oom Daan toe vat as hy my sal kan help met so iets, anders sal ek mnr Coetzee in Bloemfontein nader.
ek gaan op verlof tot 22julie so sal maar bietjie stil wees, maar asb ek wil van julle hoor.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: .243 Musgrave SB
Please excuse my ignorance. Im a newbie. Wie is Oom Daan?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .243 Musgrave SB
Ja, dit lyk na 'n Santa Barbera aksie. Musgrave het hierdie aksies vanaf Spanje na Suid-Afrika ingevoer gedurende die apartheidsjare.
Hein M
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .243 Musgrave SB
Daan Els hier op die forum is 'n eks-werknemer van die ou Musgrave-handelsnaam. Aangesien hy vir jare lank in die Musgrave fabriek gewerk het, beskik hy oor waardevolle inligting aangaande hierdie fabrikaat. Daar is min geskrewe inligting oor Musgrave beskikbaar, dus is sy kennis en insette baie waardevol. PM hom gerus, want hy is besonder hulpvaardig en vrygewig met sy kennis.nellie wrote:Please excuse my ignorance. Im a newbie. Wie is Oom Daan?
Hein M
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
Re: .243 Musgrave SB
ok ek is terug,
@ Hein dankie vir jou terug voer en verduideliking aan Nellie.
eenige terug voer van oom Daan?
@ Hein dankie vir jou terug voer en verduideliking aan Nellie.
eenige terug voer van oom Daan?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .243 Musgrave SB
Hier is goeie info oor die aksies:
http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/SantaBarbera1.jpg
http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/SantaBarbera2.jpg
Print dit maar - is ongelukkig 'n pic en moeilik om te lees
NS! My SB Musgrave in 243Win is identies soos die een hierbo. Dit is gedurende 1975 in Bloemfontein vervaardig.
Ek het wel myne laat pak en freefloat - want dit is nie in die fabriek gedoen nie. Wel beslis die moeite en geld werd gewees. Hy skiet soos 'n droom en is veral lief vir S355 en 70gr Sierra MK's.

Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: .243 Musgrave SB
Ja ongetwyfeld n Santa Barbara. Sy veiligheidsknip en kolfstyl is kenmerkend. Hulle was nogal mooi gewere!
Groete
Daan
Groete
Daan
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
Re: .243 Musgrave SB
hi manne na n lang ruk is ek weer terug, en het die geweer in my besit en op my naam. hier is so paar fotos soos belowe
sal nou net bietjie aan dag gee aan die hout.
sal nou net bietjie aan dag gee aan die hout.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by swys on Thu Mar 06, 2014 2:01 pm, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .243 Musgrave SB
Baie mooi SB daai."Skuur" die houd net saggies af met 0000 staalwol en dan gee jy hom genoeg Schaftol oli.As jy hom bq donkerder wil he kan jy hom met die dark Schaftol vryf.
Die een het dark gekry
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Hunting%20and%20Rifles/20140215_144820_zpsbbc3e2f2.jpg
Die een het dark gekry
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Hunting%20and%20Rifles/20140215_144820_zpsbbc3e2f2.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
Re: .243 Musgrave SB
sjoe maar daai hout het baie mooi lyne Capt.
Ek het geweer afgeskuur met staalwol n paar keer!!!! dan met nat lap gevee n paar keer, tot hy heeltemal glad is en nie meer "skilfers" maak nie. Het greepe met thinners en tandeborsel geskrop tot mooi skoon. het sover 3 lae Clear furn oil gegee, begin nou mooi lyk sal sodra hy klaar is n paar fotos op sit.
Ek het geweer afgeskuur met staalwol n paar keer!!!! dan met nat lap gevee n paar keer, tot hy heeltemal glad is en nie meer "skilfers" maak nie. Het greepe met thinners en tandeborsel geskrop tot mooi skoon. het sover 3 lae Clear furn oil gegee, begin nou mooi lyk sal sodra hy klaar is n paar fotos op sit.
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
Re: .243 Musgrave SB
Hier is hy met die skoon greepe en so paar keer ge staal wol
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: .243 Musgrave SB
baie mooi geweer! as ek mag vra wat se scope is daarop?
groete
groete
Musgrave .270 k98